Page 1 of 1

Vleis bewerking DVD

Posted: Fri Aug 24, 2018 10:35 am
by HJA
Goeie more,

Iemand het n rukkie terug genoem daar is n DVD wat gaan oor vleis bewerking.
Veral bees bewerking.
Ek kry nie nou weer die pos nie.
Help asb is dit by Crown of Freddy Hirsh.

Dankie
Henk

Re: Vleis bewerking DVD

Posted: Fri Aug 24, 2018 11:06 am
by Viking
HJA,

Ek het die Freddy Hirsch DVD maar het gevind dat you tube beter videos het wat gemaak is deur 'n Australieƫr Michael Cross - daar is 'n paar gemaak.

Die kamera skote is net beter en duideliker.

https://www.youtube.com/watch?v=dMKziF0pNvw