JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Jun 27, 2019 6:15 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
 Post subject: Oosland slaghuis
PostPosted: Sun May 12, 2019 11:46 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Posts: 125
Location: Pretoria oos
Môre almal,

Ek wil gou hoor of iemand al hul vleis laat verwerk het by oosland slaghuis in Pretoria Oos? Hul is bitter naby aan my huis maar ek kry geen inligting oor hulle kwaliteit nie.

Enige terugvoer sal waardeur word.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Sun May 12, 2019 12:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1095
Location: Pretoria Oos
Die wat ek al by hulle laat doen het en gekoop het, was die kwaliteit heel skaflik..net baie duur.
Ons het 'n bwb boud laat wors maak met blou kaas en vye en die verwerking was R76 p/kg

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Mon May 13, 2019 2:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Posts: 785
Location: Terug in die beskawing... Pretoria
Het ook al vleis baie hulle laat werk en was gelukkig met wat hulle gedoen het. Jy moet maar rondshop (Taste Slaghuis by Moreleta Spar en Kings Meat is dalk ander opsies)

'n Mens kan seker nie verwag om dieselfde prys te betaal as gewone wors as jy bloukaas en vye gaan bysit nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Mon May 13, 2019 7:06 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1095
Location: Pretoria Oos
gillie wrote:
Het ook al vleis baie hulle laat werk en was gelukkig met wat hulle gedoen het. Jy moet maar rondshop (Taste Slaghuis by Moreleta Spar en Kings Meat is dalk ander opsies)

'n Mens kan seker nie verwag om dieselfde prys te betaal as gewone wors as jy bloukaas en vye gaan bysit nie.
Ja, as jy iets spesiaals wil probeer gan jy opdok...maar moes eers 5min dood stil sit na daai een...gelukkig net n boud gewees.
Ons normale slagter was ook al R35 p/kg gemiddeld.


Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Mon May 13, 2019 8:04 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 492
Location: Slurry
jdpretorius wrote:
Die wat ek al by hulle laat doen het en gekoop het, was die kwaliteit heel skaflik..net baie duur.
Ons het 'n bwb boud laat wors maak met blou kaas en vye en die verwerking was R76 p/kg

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Hoe het die wors geproe?? Ek het resep vir bosvarkwors wat groenvye en gedroogde pere,perskes en appelkose inkry, moet dalk bloukaas bygooi!!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Mon May 13, 2019 8:55 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1095
Location: Pretoria Oos
JJV wrote:
jdpretorius wrote:
Die wat ek al by hulle laat doen het en gekoop het, was die kwaliteit heel skaflik..net baie duur.
Ons het 'n bwb boud laat wors maak met blou kaas en vye en die verwerking was R76 p/kg

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Hoe het die wors geproe?? Ek het resep vir bosvarkwors wat groenvye en gedroogde pere,perskes en appelkose inkry, moet dalk bloukaas bygooi!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is heel lekker maar sal dit nie elke dag kan eet nie.
Sou graag volgende appelkose en fetta wil probeer. Het al in die verlede 'n koedoe fillet met appelkooskonfyt en fetta gestop wat verskriklik lekker was.
Ek hou nie van koljander in wors nie so het al n paar snaakse mengsel probeer wat almal lekker was...heuning & gemmer en n ander een was terijaki sous, dan nog n paar ander wat ek vergeet het.
So ons probeer weg breek van die stereo tipe wat al verveelig geword het.

Ns. Die blou kaas kry jy wat nie so skerp is nie want hy oorweldig maklik die smaak

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Mon May 13, 2019 10:16 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Posts: 492
Location: Slurry
Sjoe klink lekker! Wat ook goed werk sommer met bees gestopte fillit, sal seker ook goed werk met wilds fillit is feta en tannie inna paarman se ingelegte sondroog tamaties, met so bietjie vd ingelegde sous ook oor die vleis, sit dan sterk cheddar en sommer mozzarella by vir lekkerte.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Tue May 14, 2019 6:20 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1095
Location: Pretoria Oos
Daai klink baie lekker, ek's juis baie lief vir son gedroogde tamaties....hoe water my bek nou

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Tue May 14, 2019 7:06 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Posts: 248
Location: Centurion
Wil julle nie 'n paar van die op 'n resepte draad sit nie. Dit klink vrek lekker!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Tue May 14, 2019 7:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4051
Location: Durbanville, WesKaap
Julle manne word geroer daarbo. Die eland wat ek geskiet het se verwerking per kg het uitgekom op R12 per kg alles ingesluit. Steaks, Wors, Biltong, Mince en Ghoulash. Het brisket vet laat bysit vir die wors.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Tue May 14, 2019 7:59 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jun 10, 2014 11:44 am
Posts: 125
Location: Pretoria oos
Ek het nou al 'n paar scary prys lyste gesien in laaste paar dae...


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Tue May 14, 2019 8:03 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1095
Location: Pretoria Oos
Monster wrote:
Wil julle nie 'n paar van die op 'n resepte draad sit nie. Dit klink vrek lekker!


Wors laat maak ons maar altyd deur 'n slagter ....voorheen by Jacques van "Bizzy Bee" daar in Pta Noord, hy verstaan gewoonlik mooi van wilds vleis. So 3 jaar trug het ons einde Jullie by hom in gegee en hy het op daardie stadium al 64 ton se wilds vleis verwerk. Hy maak 'n baie lekker carpaccio, veral van rooibok garings. Ongelukkig het ons op 'n kol bietjie klei getrap toe ons in die af-seisoen daar in gegee het (dink hy was op verlof of iets) so het ons 'n paar ander slagters probeer. Die fillets en garings haal ons altyd op die plaas al uit en gaan nie saam slagter toe nie.
Vir braai begin ek altyd met olyf olie + garlic & herb daar na eksperimenteer ons maar na smaak, al is dit so eenvoudig soos sout & peper. Royco se rib marinade werk lekker met enige wild en gooi hom bo oor, al stop ons die vleis met 'n lekkertjie. Die groot geheim is om dit "medium to rare" gaar te maak, met eerder aan die "rare" kant, op 'n baie warm vuur...en dan loop hy gewoonlik plankie. 'n lekker blou kaas sous doen gewoonlik ook goed. My pel maak dit deur eers gekapte knoffel in botter te braai, dan kom daar gekapte gras uie in, en dan smelt hy die blou kaas saam in die pan, met so bietjie growwe swart peper vir smaak....hy kan maar so bietjie staan en afkoel en maak net weer warm as die vleis reg is...gebruik hom bo-oor of as 'n "dip". Ek sal nie blou kaas net so eet nie maar die sousie is lekker.
Ek dink ons is soms effens nou geset as dit by die soort ding kom...die pel van my wat van Corsica af kom het my oge oop gemaak vir eksperimenteer ...so ek kyk soms op die net rond vir ander lande se resepte om idees te kry.

Ek het vout gemaak hier bo, van die wors was "heuning & mostert" (baie lekker), "chutney & gemmer", garlic & herb wors is ook lekker.....ons laat maak gewoonlik net so paar kg van elk, net ingeval iets nie 10/4 gel nie.

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Oosland slaghuis
PostPosted: Tue May 14, 2019 8:05 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1095
Location: Pretoria Oos
ruaanb wrote:
Julle manne word geroer daarbo. Die eland wat ek geskiet het se verwerking per kg het uitgekom op R12 per kg alles ingesluit. Steaks, Wors, Biltong, Mince en Ghoulash. Het brisket vet laat bysit vir die wors.

Ruaan, dit raak nou al 'n teer sakie...die verweking hier kos nou al amper net so veel soos die wild.

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group