Diefstal

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 277
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Diefstal

Post by Basie2 » Sun Aug 11, 2019 4:55 pm

Ons is Vrydagaand beroof. My skoonseun se 2.8GD6 clubcab, gekry deur tracker en mamma se 118i met rcbs electronic skaal, nie gekry nie!!

Dis ons 4de “skenking”. Die karretjie het 112k km op die klok gehad, mamma se karretjie al vir meer as 10 jaar.

Varkasems het kragtoevoer na die huis afgeskakel en toe het die alarm se battery afgeloop en whalla, in is ons. Wil nie oor alles kommentaar lewer nie, net hoogs ontsteld omdat ‘n goed beplande langnaweek kortgeknip moet word omdat ‘n vark nie sy pote van ander se eiendom kan afhou nie!

Baie dankbaar dat ons nie leed/seergekry het nie


Sent from my iPad using Tapatalk

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2058
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Diefstal

Post by Apie » Sun Aug 11, 2019 5:16 pm

Basie2 wrote:Ons is Vrydagaand beroof. My skoonseun se 2.8GD6 clubcab, gekry deur tracker en mamma se 118i met rcbs electronic skaal, nie gekry nie!!Image

Dis ons 4de “skenking”. Die karretjie het 112k km op die klok gehad, mamma se karretjie al vir meer as 10 jaar.

Varkasems het kragtoevoer na die huis afgeskakel en toe het die alarm se battery afgeloop en whalla, in is ons. Wil nie oor alles kommentaar lewer nie, net hoogs ontsteld omdat ‘n goed beplande langnaweek kortgeknip moet word omdat ‘n vark nie sy pote van ander se eiendom kan afhou nie!

Baie dankbaar dat ons nie leed/seergekry het nieImage


Sent from my iPad using Tapatalk
Met al die beams en ogies gekoppel aan jou huis alarm trek daai 7ah battery maar vinnig pap.

Baie ouens hier begin nou ‘n karavaan/leisure tipe battery(amper soos ‘n deep cycle) ook aan hulle alarms koppel as backup vir die soort ding.

Maak mens moerig!


Sent from my iPhone using Tapatalk

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Diefstal

Post by tripodmvr » Sun Aug 11, 2019 5:19 pm

Eina. Nooit goeie nuus nie.

As julle huis oorval is, MOET julle kyk vir berading. Ek is al deur 'n kaping en weet hoe die gevoelens mens oorspoel.

Sterkte vir die pad vorentoe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1380
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Diefstal

Post by jdpretorius » Sun Aug 11, 2019 5:36 pm

Ai, dit is verseker 'n bitter pil om te sluk.
Ons het onlangs deur Nella n begin solar stelsel laat installeer juis oor die krag storie en ons veiligheid was maar n groot deel van die besluit.....dalk sal n lekker kar battery kan help as jy hom koppel aan jou alarm.
Die solar ding vat aan 'n ou se sak, om te kan begin maar dit help ook dat ons laaste krag rekening net onder R160 was.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Location: Kaapstad

Re: Diefstal

Post by Harambe » Sun Aug 11, 2019 5:58 pm

Apie wrote:
Basie2 wrote:Ons is Vrydagaand beroof. My skoonseun se 2.8GD6 clubcab, gekry deur tracker en mamma se 118i met rcbs electronic skaal, nie gekry nie!!Image

Dis ons 4de “skenking”. Die karretjie het 112k km op die klok gehad, mamma se karretjie al vir meer as 10 jaar.

Varkasems het kragtoevoer na die huis afgeskakel en toe het die alarm se battery afgeloop en whalla, in is ons. Wil nie oor alles kommentaar lewer nie, net hoogs ontsteld omdat ‘n goed beplande langnaweek kortgeknip moet word omdat ‘n vark nie sy pote van ander se eiendom kan afhou nie!

Baie dankbaar dat ons nie leed/seergekry het nieImage


Sent from my iPad using Tapatalk
Met al die beams en ogies gekoppel aan jou huis alarm trek daai 7ah battery maar vinnig pap.

Baie ouens hier begin nou ‘n karavaan/leisure tipe battery(amper soos ‘n deep cycle) ook aan hulle alarms koppel as backup vir die soort ding.

Maak mens moerig!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja ek wil sommer ne bylas oor die battery: 7Ah is bitter klein. ja oukei die goed kos net R150 en so aan, maar ek sukkel om meer as 20 minute televisie te kyk met 'n 7Ah battery in my UPS. Vreet maar brood vir 'n maand en kry 'n 100Ah battery. Hulle kos in elk geval net R100 meer as die 50Ah batterye. Daai ding sal jou alarms en goeters heel naweek en dalk 'n hele week aan die gang hou. En dit vir net so R2000.
Of so iets

User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2316
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Location: Limpopo

Re: Diefstal

Post by Jake1 » Sun Aug 11, 2019 8:02 pm

Jammer om te hoor van die verlies

Ek weet nie of jy van 'n sekuriteitsfirma gebruik maak wat ook jou alarm monitor nie? Indien jou alarm se backup battery afloop moet die alarm 'n "fail to test" boodskap stuur na jou sekuriteitsfirma, dan moet hulle jou dadelik kontak en sê jou alarm werk nie.

Toe ons 'n "log" aanvra by 'n skool waar hulle die skool geroof het en mense aangehou het, (rowers het alarm ontkoppel) het ek gesien dat die alarm na die insident 3 dae Fail to test boodskap gestuur het waaraan die firma niks gedoen het nie en ons ook nie verwittig het nie. Ons het toe natuurlik verander van sekuriteitsfirma.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 277
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Diefstal

Post by Basie2 » Sun Aug 11, 2019 8:06 pm

Niemand was tuis nie, so dit is ‘n groot ‘dankie’.

Ek self het ‘n groot ‘diesel’ battery gekoppel wat my 22 ogies 36 uur ‘trek’, maar nog goeie raad is om ‘n ‘sender’ op jou sisteem te laat installeer wat vir jou ‘n sms stuur wanneer die krag ‘min’ word.

Waar eindig jou voorbereiding/paraatheid om die varkasem uit te hou?


Sent from my iPad using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1196
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Diefstal

Post by jankraay » Sun Aug 11, 2019 8:11 pm

Jis dit is nie lekker om te hoor nie.

Ek het na laas naweek se inbraak my huis in blokke begin verdeel met hekke. Ek probeer hulle maar beperk sover as wat ek kan.

Sterkte daar. Mens lewe anders na so iets gebeur het.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3050
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Diefstal

Post by Chevvy SS » Mon Aug 12, 2019 9:47 am

Jammer om te hoor Basie.

Post Reply

Return to “Ander Advertensies en Dienste”