Page 1 of 1

Mauser 7.62 te koop

Posted: Thu Aug 22, 2019 7:09 pm
by Tammeraai
Mauser 7.62 te koop. Enige werklikke aanbod sal oorweeg word. Wil nie wapen ingee by SAPS

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Thu Aug 22, 2019 7:13 pm
by Fanta300
‘n Foto sal baie help ;D

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Thu Aug 22, 2019 8:17 pm
by Ds J
En as jy bietjie meer sê sal dit ook help.

Is hy verander, bv nuwe kolf, met/sonder teleskoop, gemiddelde akkuraatheid, hoeveelheid skote deur die loop ens.

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Thu Aug 22, 2019 8:25 pm
by Carlc
Tammeraai, kan jy asb vir my fotos whatsup na nul82ses6twee80twee7.

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Thu Aug 22, 2019 10:15 pm
by BenJacobs
Pm gestuur

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Sat Aug 24, 2019 1:51 pm
by BenJacobs
Ek is nie seker of my pm deur gegaan het nie. Sal oom asb vir my foto's stuur na 078sewe9agt1262

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Tue Aug 27, 2019 8:13 am
by Tammeraai
Mauser 7.62 met stepped barrel. Erfstuk maar het alreeds n 308. Kom met teleskoop. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201908 ... 8333e1.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201908 ... 70e897.jpg[/IMG]

Sent from my AMN-LX9 using Tapatalk

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Tue Aug 27, 2019 8:16 am
by ruaanb
Tammeraai wrote:Mauser 7.62 met stepped barrel. Erfstuk maar het alreeds n 308. Kom met teleskoop. //uploads.tapatalk-cdn.com/20190827/3acb10d79b070d37af18da49758333e1.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190827/238cd1a1c6c173fc72b93486e570e897.jpg

Sent from my AMN-LX9 using Tapatalk

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Wed Aug 28, 2019 7:53 am
by Tammeraai
Mauser met stepped barrel. Kom met Tasco teleskoop soos op foto. Het nog geen skote geskiet maar weet my swaer het gese hy kry so 25 - 30mm groepering. Kolf verleng soos op foto. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201908 ... deb4a0.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201908 ... 9edc86.jpg[/IMG]

Sent from my AMN-LX9 using Tapatalk

Re: Mauser 7.62 te koop

Posted: Tue Nov 05, 2019 10:17 pm
by thys308
Die geweer sal van 150gr pitte hou, ek ht ook so een en hy loop mooi ½" op 100m en ek ht hom thumhole boyds opgesit.//uploads.tapatalk-cdn.com/20191105/9572f41fca956fa49c5bde4d852b563a.jpg

Sent from my SM-A505F using Tapatalk