KNP Desember 2019 / Januarie 2020 beskikbaar teen 50% afslag

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 546
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Location: Worcester

KNP Desember 2019 / Januarie 2020 beskikbaar teen 50% afslag

Post by Philip_R » Tue Oct 29, 2019 8:29 am

Ons het 'n bespreking in die wildtuin wat ons nie meer kan gebruik nie omdat ek van werk verander einde Desember en dus nie meer sal kan verlof kry vir Desember en Januarie nie. Die bespreking is soos per die image hier onder.
Wildtuin 2019.jpg
Die going rate vir die eenhede is R3422 per eenheid per nag. Ek sal dit laat gaan vir R1700 per nag en ek kan die bespreking op breek in 'n paar kleiner besprekings ook as iemand dalk nie die hele bespreking wil vat nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem

User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 546
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Location: Worcester

Re: KNP Desember 2019 / Januarie 2020 beskikbaar teen 50% af

Post by Philip_R » Thu Nov 07, 2019 8:16 am

Die laaste 4 nagte is voorlopig gevat.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem

User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 546
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Location: Worcester

Re: KNP Desember 2019 / Januarie 2020 beskikbaar teen 50% af

Post by Philip_R » Fri Nov 08, 2019 1:44 pm

Prys verlaag R1600 per nag.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem

HenkM
Full Member
Full Member
Posts: 216
Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Location: Johannesburg

Re: KNP Desember 2019 / Januarie 2020 beskikbaar teen 50% af

Post by HenkM » Fri Nov 08, 2019 2:23 pm

Philip_R wrote:Prys verlaag R1600 per nag.
Stel belang in eerste 4 aande by orpen. Praat net gou met my vrou...

User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 546
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Location: Worcester

Re: KNP Desember 2019 / Januarie 2020 beskikbaar teen 50% af

Post by Philip_R » Fri Nov 08, 2019 11:11 pm

Die Mopani nagte is gevat. Dankie Geno.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem

User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 546
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Location: Worcester

Re: KNP Desember 2019 / Januarie 2020 beskikbaar teen 50% af

Post by Philip_R » Mon Nov 11, 2019 7:45 am

Alles is gevat, dankie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem

Post Reply

Return to “Advertensies Gratis vir lede/Ads Free for members”