AR/semi-auto lisensie

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3145
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by tau » Mon Oct 03, 2016 1:20 pm

Arnold wrote:Tau, hopelik kan ons jou gelukwens oor so 4 weke!
Is jy met die helmet gebore??????

My appel is aanvaar en my lisensie is goed gekeur . 1 jaar 5 maande later!!!!! Ek is so verlig. Was rerig gatvol baklei met CFR oor hulle foute. Darem beter as my vorige rekord van 2 jaar 7 maande waar DFO my geld gepocket het en nooit aansoek ingehandig het nie. :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Karooklong
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Location: Fraserburg Noord Kaap

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Karooklong » Tue Nov 14, 2017 7:31 pm

Meer as 'n jaar na die vorige post op die draad, maar kom ons kyk of ons reaksie kan kry !

Is daar manne wat vir AR's aansoek gedoen het wat nie vir Sportskiet is nie?

Vertel ons meer asb ! Ek boer - so bedreigde spesie moer aan iets dink vir moontlike plaasaanvalle !
Karooklong

.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 785
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Plaashaas » Tue Nov 14, 2017 9:33 pm

Sportskiet roete BAIE makliker deur NSA. S16 is n 10 jaar lisensie.

Resticted firearm for self defense.... Net 2 jaar.

Moenie eers jou tyd mors nie
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56

User avatar
Parker
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Location: Waterberg, Limpopo

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Parker » Wed Nov 15, 2017 8:52 am

Plaashaas wrote:Sportskiet roete BAIE makliker deur NSA. S16 is n 10 jaar lisensie.

Resticted firearm for self defense.... Net 2 jaar.

Moenie eers jou tyd mors nie
Stem. Het nou ook maar die lang pad gevat om semi onder seksie 16 te lisensieer. Is deur my plaaslike DFO afgeraai om die seksie 14 roete te volg. Jou motiverings moet 1000% reg wees met statistieke van "hoekoms en waaroms".
Stoot lood!

Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Location: Laingsburg/Somerset-Wes

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Dawie » Thu Nov 16, 2017 1:59 pm

Op my AR lisensie staan Section 16 .......10 jaar

;D ;D ;D ;D 8)

Het nie langer gevat as my ander gewere se lisensies nie.

Gee bewyse van als wat jy as redes gee in jou motivering en moenie lieg nie.

My hele motivering was minder as 2 bladsye geskrewe met baie spasies en in groot letters. :P

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 785
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Plaashaas » Thu Nov 16, 2017 2:03 pm

Dawie wrote:Op my AR lisensie staan Section 16 .......10 jaar
Dit is so op ons almal s'n. S16 ....10jaar

S14 is 2 jaar.
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56

Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 679
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Location: Kaapstad

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Harambe » Thu Nov 16, 2017 2:11 pm

Kyk, jy hoef nie opstelle te skryf vir 'n AR nie. Heg jou endorsement aan en noem in watter klas jy wil meeding. Al wat CFR oor worry is of jy 'n endorsement het, en of jy nie alreeds 'n geweer het wat die doel kan dien nie. En dan moet jy natuurlik al die nodige dokumentasie aanheg en jou geldjie betaal. Teoreties behoort jou hele motivering op daai twee lyntjies op die vorm te pas. Maar ek sou nie SO ver gaan nie.
Of so iets

User avatar
Parker
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Location: Waterberg, Limpopo

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Parker » Fri Mar 16, 2018 6:16 pm

En daar is my aansoek vir semi auto afgekeur. "Insufficient reason why this firearm should be licensed under section 16.....blah blah blah en nog n blah"
Enige iemand wat my kan help met meer "sufficient reasons" hoekom ek n semi auto wil lisensieer onder toegewyde sportskut. Ek het Toegewyde sportskut status, die nodige endossemente en aanbevelings van my jagtersvereniging ens. ingehandig as deel van my aansoek.
Enige iemand asb met raad sal waardeer word.
By voorbaat dank.
Stoot lood!

User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 523
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Location: Slurry

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by JJV » Fri Mar 16, 2018 8:34 pm

Oorweeg ‘n profesionele appel deur iemand soos Martin Hood, dit gn jou geld kos, maar daar is die lastige vraag of ‘n lisensie al ooit aan jou geweier was? Ek het hulle gebruik vir een lisensie wat geweier was en het gewen. Sterkte, my AR aansoek moet nog ingaan.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Ranger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Ranger » Fri Mar 16, 2018 8:55 pm

Parker wrote:En daar is my aansoek vir semi auto afgekeur. "Insufficient reason why this firearm should be licensed under section 16.....blah blah blah en nog n blah"
Enige iemand wat my kan help met meer "sufficient reasons" hoekom ek n semi auto wil lisensieer onder toegewyde sportskut. Ek het Toegewyde sportskut status, die nodige endossemente en aanbevelings van my jagtersvereniging ens. ingehandig as deel van my aansoek.
Enige iemand asb met raad sal waardeer word.
By voorbaat dank.

How did you motivate your need for the firearm? By that I mean what did you tell them you need the forearm for? Having an endorsement and DSS status is only a part of the application.
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19

Ranger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Ranger » Tue Mar 20, 2018 8:08 am

Parker wrote:En daar is my aansoek vir semi auto afgekeur. "Insufficient reason why this firearm should be licensed under section 16.....blah blah blah en nog n blah"
Enige iemand wat my kan help met meer "sufficient reasons" hoekom ek n semi auto wil lisensieer onder toegewyde sportskut. Ek het Toegewyde sportskut status, die nodige endossemente en aanbevelings van my jagtersvereniging ens. ingehandig as deel van my aansoek.
Enige iemand asb met raad sal waardeer word.
By voorbaat dank.
Still wondering what your motivation was for owning a semi auto...

I see on your profile you're a farmer, I know you can motivate for a semi-auto under DH too if you're a land owner.

Post your motivation here so we can see how to help. Not your supporting documents, just the motivation you used to say what you need it for.
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19

User avatar
Parker
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Location: Waterberg, Limpopo

Re: AR/semi-auto lisensie

Post by Parker » Tue Mar 20, 2018 10:31 am

Ranger wrote:
Parker wrote:En daar is my aansoek vir semi auto afgekeur. "Insufficient reason why this firearm should be licensed under section 16.....blah blah blah en nog n blah"
Enige iemand wat my kan help met meer "sufficient reasons" hoekom ek n semi auto wil lisensieer onder toegewyde sportskut. Ek het Toegewyde sportskut status, die nodige endossemente en aanbevelings van my jagtersvereniging ens. ingehandig as deel van my aansoek.
Enige iemand asb met raad sal waardeer word.
By voorbaat dank.
Still wondering what your motivation was for owning a semi auto...

I see on your profile you're a farmer, I know you can motivate for a semi-auto under DH too if you're a land owner.

Post your motivation here so we can see how to help. Not your supporting documents, just the motivation you used to say what you need it for.
Thanks Ranger. My motivation just needed to be beefed and fattened up a bit. I got help from someone with the necessary experience in writing a motivation with more "vleis".
Thanks for the help offered anyway.
Stoot lood!

Post Reply

Return to “SemiAuto/SemiOuto”