223 Bulk ammo

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
Post Reply
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Location: Oudtshoorn

223 Bulk ammo

Post by NicovanderMerwe » Thu Apr 11, 2019 5:38 pm

Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.

Dankie

savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Location: Kalkbank

Re: 223 Bulk ammo

Post by savage(P Coetzer) » Thu Apr 11, 2019 7:39 pm

Nobleteq in Centurion

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 922
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: 223 Bulk ammo

Post by Plaashaas » Fri Apr 12, 2019 7:49 am

NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.

Dankie
As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.

As ek my doppe net 5 keer herwin is ek op R3100/1000 skote

User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 755
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Location: Lutzville, Weskaap

Re: 223 Bulk ammo

Post by snakker » Sat Apr 13, 2019 11:12 pm

Plaashaas wrote:
NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.

Dankie
As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.

As ek my doppe net 5 keer herwin is ek op R3100/1000 skote
Nie sonder 'n Dillon progressive press nie..

Sent from my Redmi 4A using Tapatalk

User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Location: Harrismith,FS

Re: 223 Bulk ammo

Post by SakoTrippel2 » Sun Apr 14, 2019 12:25 am

Hailstorm in PTA het ook gewoonlik vir R6 n rondte. Boxer primer doppe dus kan mens hul herlaai. Dink dis daai geel boks Norinco's

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga, Glock 19 Gen4 9mm

Groete
Frans

User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 706
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Location: Gariepdam, Suid Vrystaat

Re: 223 Bulk ammo

Post by Dirkvh » Sun Apr 14, 2019 5:04 pm

Plaashaas wrote:
NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.

Dankie
As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.

As ek my doppe net 5 keer herwin is ek op R3100/1000 skote
Mag ek dalk vra met watse punt en kruit combo jy skiet? Kry deesdae min punte onder R3, dan moet kruit en slagdop nog bykom en dop se prys deur 5 deel, wat reeds by R2 uitkom as jy net R10 er dop betaal. Dus moet kruit, punt en slagdop dan R1.10 kos. Moet bieg ek sal bitter jaloers wees as jy by R3.10 kan uitkom! :)
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death

User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 922
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Location: Walkerville

Re: 223 Bulk ammo

Post by Plaashaas » Mon Apr 15, 2019 8:01 am

Dirkvh wrote:
Plaashaas wrote:
NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.

Dankie
As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.

As ek my doppe net 5 keer herwin is ek op R3100/1000 skote
Mag ek dalk vra met watse punt en kruit combo jy skiet? Kry deesdae min punte onder R3, dan moet kruit en slagdop nog bykom en dop se prys deur 5 deel, wat reeds by R2 uitkom as jy net R10 er dop betaal. Dus moet kruit, punt en slagdop dan R1.10 kos. Moet bieg ek sal bitter jaloers wees as jy by R3.10 kan uitkom! :)
Frontier 55gr is R1.70
Primer R0.60
S321 23.5gr R1.00
Once fired doppe R2.30/5 = R0.50

R3.80 sonder om te shop vir specials.

User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 706
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Location: Gariepdam, Suid Vrystaat

Re: 223 Bulk ammo

Post by Dirkvh » Mon Apr 15, 2019 8:10 am

Thanks Plaashaas, daai nuwe doppe se prys het my erg gegooi, hehe!
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death

762
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Tue May 22, 2018 1:17 pm

Re: 223 Bulk ammo

Post by 762 » Sun Jun 07, 2020 8:11 pm

Goeie naand.
Ek sien daar is groot voorraad van bulk ammo by Tactical HQ in Fourways/Douglasdale. 5.56x45, 7.62x39 en 7.62x51

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6557
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 223 Bulk ammo

Post by Arnold » Sun Jun 07, 2020 9:36 pm

762 wrote:Goeie naand.
Ek sien daar is groot voorraad van bulk ammo by Tactical HQ in Fourways/Douglasdale. 5.56x45, 7.62x39 en 7.62x51
Het jy dalk pryse?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


762
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Tue May 22, 2018 1:17 pm

Re: 223 Bulk ammo

Post by 762 » Sun Jun 07, 2020 9:46 pm

Tactical HQ: +27 10 005 3920

762
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Tue May 22, 2018 1:17 pm

Re: 223 Bulk ammo

Post by 762 » Sun Jun 07, 2020 9:51 pm

Ek het laas week gesien dat hul Barnaul en Federal Amercan Eagle (5 56) in voorraad het. Barnaul was R160/20. Mil surplus 7.62x51 (brass case) se prys was R7.99 per rondte.

762
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Tue May 22, 2018 1:17 pm

Re: 223 Bulk ammo

Post by 762 » Sun Jun 07, 2020 10:08 pm

Maar skakel Tactical HQ om 5.56 prys te bevestig ek is nie doodseker van die Barnaul prys nie.

Post Reply

Return to “SemiAuto/SemiOuto”