Page 1 of 1

AR draad

Posted: Sat May 11, 2019 10:16 pm
by JJV
Hallo
Kom ons deel ondervinding oor ons AR gewere, ek het vandag op my Ruger 556 ‘n Holosun red dot opgesit, en ek dink hy gaan goed werk! Wat doen ek met die slegte sneller op my Ruger?? JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR draad

Posted: Sat May 11, 2019 10:23 pm
by JJV
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190511/b04289382353e9d1463b826cb3006345.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR draad

Posted: Sat May 11, 2019 10:35 pm
by Jaco Naude
JJV wrote:Wat doen ek met die slegte sneller op my Ruger?? JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Gaan maak n draai by Hailstorm en vervang met die JMT Black Ops drop in trigger - elke sent werd!

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190511/dd0d79004d4c82f59449c49176a3daf9.jpg

Groete,
Jaco


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: AR draad

Posted: Sat May 11, 2019 10:42 pm
by JJV
Jaco Naude wrote:
JJV wrote:Wat doen ek met die slegte sneller op my Ruger?? JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Gaan maak n draai by Hailstorm en vervang met die JMT Black Ops drop in trigger - elke sent werd!

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201905 ... a3daf9.jpg[/IMG]

Groete,
Jaco


Sent from my iPad using Tapatalk


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR draad

Posted: Sat May 11, 2019 10:43 pm
by JJV
Het jy dalk vir my ‘n prys?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: AR draad

Posted: Sat May 11, 2019 10:50 pm
by Jaco Naude
JJV wrote:Het jy dalk vir my ‘n prys?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek dink ek het so om en by R3000 betaal as ek reg onthou.


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: AR draad

Posted: Sat May 11, 2019 11:00 pm
by Ranger
Geissele, Timney or Hiperfire triggers.

Re: AR draad

Posted: Sun May 12, 2019 6:57 pm
by JGZ
Daar is een sneller en dit is Geissele.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190512/41ddf6f00ad8a7e56fcc84b9ae44277a.jpg

Re: AR draad

Posted: Wed Oct 30, 2019 12:47 pm
by Berghaan
Geno van G&G Varminting verkoop Triggertech snellers. Baie nice trigger.

Re: AR draad

Posted: Wed Oct 30, 2019 1:37 pm
by Geno
Ek het die sneller beskikbaar. Klient het hom gekoop en weer teruggebring omrede hy nie in sy Sig gepas het nie.
R4200 dan koerier ek hom vir jou.

https://i.imgur.com/TY0cENb.jpg