JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat May 25, 2019 2:58 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed May 09, 2018 3:15 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 254
Location: Bellville / Weskus
My pa het die geweer destyds gekoop by Bren Arms voor hulle toegemaak het. Hy het toe vergeet van die die hele ding toe hy die week 'n oproep kry van Rosenthal wat vra wat hy wil maak met hom want hulle maak ook toe.

Ek het geen inligting oor die geweer, aantal skote ens.
Iemand hier sal dalk meer inligting kan gee oor die match barrel, ek verstaan dis sy oorspronklike loop.

Jy kan hom gaan loer by Rosenthal in die Kaap. Hy het 'n offer van die geweer winkel, ma as iemand dalk so een soek kan hy hom nog die week gryp.

Hy is op Rosenthal se boeke ma jy gaan hom dadelik moet oorplaas na 'n stoorplek van jou keuse.

R5000

Groete Adri

As jy belangstel gesels met my pa
Mike 0836611037

Image
Image
Image
Image
Image

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Last edited by Dumbluck on Fri Jul 06, 2018 3:20 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 4:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 1015
Location: Middelburg, Mp
Vir daai prys is dit 'n bargain.
Daai gewere skiet baie goed, was kompetisie vir die Musgrave RSA Bisley gewere gewees.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 09, 2018 9:33 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1261
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
swc-tr.

Weet jy of die aksie 'n "speed lock" of soortgelyke vuurmeganisme in het?

Net nuuskierig.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 10, 2018 7:03 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 1015
Location: Middelburg, Mp
Yes Alwin, hulle het.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 11:58 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 254
Location: Bellville / Weskus
Enige offers op die geweer? My pa wil hom al gaan inhandig om te vernietig net oor hy nie wil aansoek doen vir liksens nie.

R2000?

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Last edited by Dumbluck on Tue Jul 03, 2018 12:25 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 12:08 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Posts: 147
Location: Thabazimbi
ek hoor gou by n paar manne, gaan jou pa se nommer vir hul gee as iemand belangstel


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 12:36 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Posts: 110
Location: Thabazimbi
Dumbluck wrote:
Enige offers op die geweer? My pa wil hom al gaan inhandig om te vernietig net oor hy nie wil aansoek doen vir liksens nie.

R2000?
Ek sal hom vat vir R2000

Sent from my S30 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 12:36 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1811
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Ek sal hom vat vir R2500


Last edited by Apie on Tue Jul 03, 2018 12:43 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 12:40 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Posts: 110
Location: Thabazimbi
My nommer is 083 twee 804512

Sent from my S30 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 12:47 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 254
Location: Bellville / Weskus
ok Nols het gou opsie vir 'n pel tot vanmiddag, daarna gesels ek met jou Apie

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 1:05 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 254
Location: Bellville / Weskus
Die groot ding is Rosenthal maak deure toe einde van die maand. Die geweer is op hulle naam/stock.

As jy bereid is om die koste aan te gaan om die geweer te kourier na 'n geweerwinkel van jou keuse en dan die lisensie aansoek te doen laat weet asb. Dan sit ek jou op die lys om te bel. Ek gaan Nols se pel 'n dag of so gee om rond te bel en te kyk na die kostes betrokke.

Ek het nou met Rosenthal gepraat, jy kan met hulle reel om die geweer na 'n ander gunshop in die Kaap te neem en sodoende die RAM koerier koste spaar. Dan sal jy seker net stoorgeld moet betaal?

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 1:48 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Posts: 182
Location: Krugesdorp
Ai my kans.....

Sit my maar op vir 3 de opsie asb

Sent from my E6853 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 3:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1811
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
cobus s wrote:
Ai my kans.....

Sit my maar op vir 3 de opsie asb

Sent from my E6853 using Tapatalk


Cobus

Jy kan my opie kry, ek is eers uit!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 3:08 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Posts: 182
Location: Krugesdorp
Dankie Apie

Kom ons kyk maar.

Sent from my E6853 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jul 03, 2018 4:47 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1937
Location: Vereeniging
Sit my ook in die ry asb

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig), BRNO (Mod 2) .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 06, 2018 3:08 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 254
Location: Bellville / Weskus
Dankie almal, hy is verkoop.

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 06, 2018 3:09 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Posts: 182
Location: Krugesdorp
Doodreg bly vir jou

Sent from my E6853 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 13, 2019 3:25 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Posts: 254
Location: Bellville / Weskus
nols wrote:
Ek sal hom vat vir R2000


Nols jou pel het darem nie 'n dud gekoop nie, hy stuur my nou en dan 'n update en dit lyk of hy mooi loop!

Image

_________________
Adri Barkhuizen
facebook instagram youtube


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group