Howa .375 Ruger VERKOOP

Post Reply
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Howa .375 Ruger VERKOOP

Post by LoopSoosStroop » Tue Sep 10, 2019 7:44 pm

Manne, ek het bogenoemde geweer te koop. Geniet die geweer baie, maar ek moet ongelukkig 'n paar gate stop.

Loop is korter gemaak na 21" toe, en hy het skroefdraaid en 'n beskermende doppie op.

Olyf groen Hogue kolf wat gebed is met Epedermix en hy is ook effens swaarder gemaak met lood.

Ingesluit met die geweer is 'n stel Warne mounts, 'n Hornady matrys stel, 'n handvol Hornady doppe (so 35) en 'n handvol 300 gr Sierra GK.

Die geweer skiet ook baie mooi met cast koeels, ek het 'n mold en gas checks te koop teen R1000, nie ingesluit by pakkie nie. Eerste opsie vir koper van geweer.

R8500. Whatsapp my asb op: Zero six eight 541 Zero 462

Ek is in Randburg. Geweer kan by my staan vir 6 maande as jy aansoek doen, of jy kan hom inboek by 'n handelaar teen jou onkoste. Na 6 maande word hy gestoor teen koper se onkoste. Vervoer ook teen koper se onkoste.

Groete, Pieter
IMG_20181209_095322.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LoopSoosStroop on Wed Oct 23, 2019 3:05 pm, edited 2 times in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Sun Sep 15, 2019 8:24 pm

Nog so paar fototjies van die geweer. IMHO hanteer die geweer nou baie lekker met die ietwat korter loop.

Daar is so 40 doppe as mens die gelaaide patrone inreken. Ook nog so 40 los 300 gr SMK, en 'n paar van die cast koeels.

Dan die hornady matrys stel en Warne staal bassise.
20190915_152142.jpg
20190915_152303.jpg
20190915_152150.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Sun Sep 15, 2019 8:26 pm

20190915_144705.jpg
20190908_133626.jpg
20190908_133618.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Sun Sep 15, 2019 8:26 pm

20190915_152203.jpg
20190915_152150.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Sun Sep 15, 2019 8:30 pm

Dan het ek ook hierdie RCBS mold en gas te koop (seker so 300 plus oor). R1000 vir onderstaande.

Die mold kom saam met 'n "push through" sizer en 'n .375 flaring die. Die koeels weeg so 270 gr saam met 'n gas check en powdercoat lagie.

Alles wat jy nodig het om lekker goedkoop te kan "plink" met jou .375.
20190908_134021.jpg
20190908_134033.jpg
20190908_134056.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Sun Sep 15, 2019 8:31 pm

20190908_134117.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Sun Sep 15, 2019 8:32 pm

(Daar is 'n rubber bal oor die slot knop, niks permanent nie).
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4341
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by ruaanb » Mon Sep 16, 2019 6:22 am

waar kry jy daai bal?

F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 814
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Location: Kimberly

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by F.L.A.S.H » Mon Sep 16, 2019 7:06 am

ruaanb wrote:waar kry jy daai bal?
Stuur my n WhatsApp Ruaan, dink ek het een vir jou
0839509667

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Tue Sep 17, 2019 10:51 am

Manne, wat is fout hier, prys te styf?
Pieter van Deventer
Blok Engineering

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 1629
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by Supacow » Tue Sep 17, 2019 10:55 am

Ruim doppe vir die yster beskikbaar sien my brass en dies ad
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Thu Sep 19, 2019 8:59 am

R8500 vir geweer, basisse, patrone, doppe, koeels, en matrys stel.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2309
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by alecjohnson » Thu Sep 19, 2019 9:10 am

Ek dink nie daar is fout met jou prys nie, ek dink dis 'n absolute winskoop op 'n uitstekende paket, gewere verkoop moeilik die jaar weet nie waarom nie. As ek nou die geld gehad het het ek jou 'n offer gemaak op die Mold paket.

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Thu Sep 19, 2019 10:03 am

Sal maar vanaand begin adverteer op Gunsite en die ander plekke. Ek probeer maar eers altyd hier verkoop, Jaracallers is meestal 'n plesier om mee besigheid te doen.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by Ds J » Thu Sep 19, 2019 11:30 am

LoopSoosStroop wrote:Manne, wat is fout hier, prys te styf?
Nee, dis n baie goeie prys, maar die ekonomie knyp.

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1445
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Howa .375 Ruger te koop

Post by LoopSoosStroop » Wed Oct 23, 2019 3:04 pm

geweer verkoop, dankie manne.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

Ranger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: Howa .375 Ruger VERKOOP

Post by Ranger » Wed Oct 23, 2019 5:03 pm

So glad it was sold, it was tempting me...
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19

Post Reply

Return to “Klein Advertensies Argief”