Verkoop.

Post Reply
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4028
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Verkoop.

Post by BRNO (Pierre) » Mon Nov 04, 2019 9:25 am

Soos die opskrif se het ek die press te koop. Dit kom saam met alles in die fotos wat insluit extra matrys houers, en die primer holders vir klein en groot primers. Die grootste kaliber wat ek met die press nog moes laai is .375H&H.
Die press is 100% in orde, met bietjie verf hier en daar af. Ek het net n geleendheid gebruik om vir my die Big Boss ii aan te skaf.
Prys sluit Postnet na Postnet in of dit kan natuurlik in Moreletapark op eie stoom opgetel word.
Tek nommer: 0827897900

Manne gesels met my. As jy weet van iemand wat wil begin herlaai of so n press dalk nodig het laat hy my kontak. Ek sal veel eerder n ander herlaaier help op die been kom met die pres as wat hy in die kas le vir die volgende 10 jaar.

https://oi1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/IMG_3154.jpg
https://oi1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/IMG_3153.jpg
https://oi1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/IMG_3152.jpg
Last edited by BRNO (Pierre) on Wed Nov 13, 2019 8:49 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4028
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by BRNO (Pierre) » Mon Nov 11, 2019 2:30 pm

Manne gesels met my. As jy weet van iemand wat wil begin herlaai of so n press dalk nodig het laat hy my kontak. Ek sal veel eerder n ander herlaaier help op die been kom met die pres as wat hy in die kas le vir die volgende 10 jaar.
Veiligheid eerste manne!

bishop3006
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Location: Pretoria

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by bishop3006 » Tue Nov 12, 2019 11:19 am

Pierre, laat ek vanaand met my laaitie gesels asb? Hy maak nou klaar op 'varsity die jaar en sprei dan sy vlerke uit die huis uit so hy kan dalk belangstel. Weet net nie of hy dadelik gaan plek hê en of die ding by hom eers gaan lê en stof opgaar nie.

Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by Draegan » Tue Nov 12, 2019 1:34 pm

As bishop nie die pers gaan vat nie sal ek met jou gesels. Ek is op soek na so iets om te begin herlaai vir my Creed. Ek laai op die stadium by 'n vriend en sal daarvan hou om self op die been te kan kom.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4028
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by BRNO (Pierre) » Tue Nov 12, 2019 5:37 pm

Laat weet hoe loop julle sake.
Veiligheid eerste manne!

bishop3006
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Location: Pretoria

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by bishop3006 » Tue Nov 12, 2019 10:03 pm

Pierre, laat Draegan hom maar kry dankie. Laaitie weet nog nie wat sy setup gaan wees nie. Daar sal weer geleenthede vir ons wees.

Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Location: Harrismith

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by Wattlegrove » Wed Nov 13, 2019 8:03 am

Ek sal ook in die ry val agter Draegan.

User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4028
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Location: Moreleta Park; Pta

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by BRNO (Pierre) » Wed Nov 13, 2019 8:04 am

Draegan wrote:
Tue Nov 12, 2019 1:34 pm
As bishop nie die pers gaan vat nie sal ek met jou gesels. Ek is op soek na so iets om te begin herlaai vir my Creed. Ek laai op die stadium by 'n vriend en sal daarvan hou om self op die been te kan kom.
Yes Johan. Kontak my dan gerus op 0827897900. Lyk my jy is volgende in die lyn as jy nog belangstel.
Veiligheid eerste manne!

Draegan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Location: Centurion

Re: Lee breech lock challenger press met extras - Maak n aanbod

Post by Draegan » Wed Nov 13, 2019 8:31 am

BRNO (Pierre) wrote:
Wed Nov 13, 2019 8:04 am
Yes Johan. Kontak my dan gerus op 0827897900. Lyk my jy is volgende in die lyn as jy nog belangstel.
Dankie Pierre, ons gesels verder op WhatsApp.
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor

Post Reply

Return to “Klein Advertensies Argief”