Hallo almal.
Ek het 'n blik Norma MRP waaruit 50 skote gelaai is, daar is nog 2/3 van die blik oor. Ek het dit op my 6.5 Creed probeer maar kon net nie konstante ES kry nie. Ek is oop vir offers?
Ek is dan op soek na 'n RCBS model 505 of soortgelyke balkie skaal. Ek het 'n Lee balkie skaal maar die stel meganisme is vir my bietjie nukkerig. Ek soek iets wat soos die model 505 stel met die "notches" wat die verstellings eenvoudiger maak.
Dankie by voorbaat.
Groete,
Johan
MRP te ruil
-
- Full Member
- Posts: 215
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
- Location: Centurion
MRP te ruil
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Howa 6.5 Creedmoor
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4546
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: MRP te ruil
PM gestuur
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1828
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: MRP te ruil
Ek ook begin herlaai met Lee balkieskaal, vinnig daar weg na elektronies. Daar is net een balkieskaal, jy is oppad in die regte rigting!
Lee balkie is ok as jy vir een dalk twee wapens laai en jy skiet soveel soos wat die algemene gemiddelde jagter skiet. Andersins, nee.
Beste.
Lee balkie is ok as jy vir een dalk twee wapens laai en jy skiet soveel soos wat die algemene gemiddelde jagter skiet. Andersins, nee.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

-
- Hero Member
- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
- Location: Pretoria
Re: MRP te ruil
Highjack : Met die tekort aan drank en dus baie goeie pryse, kan ek n kwart bottel rum aanbied
Jammer vir die grappie.
