Goeie dag,
Ek het 2 geseelde blikke S341 plus 1 meer as 3/4 vol wat ek graag wil ruil vir 1 blik VV550 of IMR4350.
Ek van Wellington, maar is gereeld in Noordelike voorstede indien dit vervoer vergemaklik.
Groete
Shaun
O8vier 823 58I5
2.75 Blikke S341 te ruil vir 1 blik VV550 of IMR4350
-
- Newbie
- Posts: 43
- Joined: Mon Sep 25, 2017 2:27 pm
- Location: Wellington
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Wed Sep 01, 2021 8:23 pm
Re: 2.75 Blikke S341 te ruil vir 1 blik VV550 of IMR4350
Hi
Would you consider selling the tins of S341?
Would you consider selling the tins of S341?
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1828
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: 2.75 Blikke S341 te ruil vir 1 blik VV550 of IMR4350
Shaun, eerste plasing van mnr. Hollow, hy nooi jou om te verkoop?
See the rules for a newbie plse.
Beste.
See the rules for a newbie plse.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

-
- Newbie
- Posts: 43
- Joined: Mon Sep 25, 2017 2:27 pm
- Location: Wellington
Re: 2.75 Blikke S341 te ruil vir 1 blik VV550 of IMR4350
Hi Lategan.
Dankie vir uitwys.
Ongeag lid status, ongelukkig nie te koop nie, slegs ruil.
Groete.
Sent from my MAR-LX1A using Tapatalk
Dankie vir uitwys.
Ongeag lid status, ongelukkig nie te koop nie, slegs ruil.
Groete.
Sent from my MAR-LX1A using Tapatalk