Hoe gemaak om 'broadheads' skoon te maak?

Post Reply
Bushwack
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Location: Rustenburg, NW
Contact:

Hoe gemaak om 'broadheads' skoon te maak?

Post by Bushwack » Mon Jul 22, 2019 11:31 am

Dagsê,

soms is daar nie kans om 'Broadheads' dieselfde dag na die jag skoon te maak met die bloed daarop nie. Wat is die vinnigste en effektiefste maniere wat julle van weet? werk asyn, coke, gewone nat lap of dalk week hulle in gewone skottelwas seep...As bloed hard word op 'broadheads'(mechanicals of fixed) is dit maar 'n tydsame storie en vingers kry eina ook... ++>:
Last edited by Bushwack on Mon Jul 22, 2019 1:07 pm, edited 1 time in total.
Patrick Reynecke

Dream it...Discover it...Experience it...

Toxxyc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Location: Pretoria

Re: Hoe gemaak om 'broadheads' skoon te maak?

Post by Toxxyc » Mon Jul 22, 2019 12:28 pm

Skottelgoedwasser?

sPRINGHAAS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 257
Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Location: Secunda

Re: Hoe gemaak om 'broadheads' skoon te maak?

Post by sPRINGHAAS » Mon Jul 22, 2019 12:34 pm

Gooi dalk n stuk ou tandeborsel of so iets in saam met al jou ander boog tools. Ek week hulle maar in warm water met skottelgoed seep... as jy hulle dan vinnig borsel kom hulle skoon.

FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3001
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Hoe gemaak om 'broadheads' skoon te maak?

Post by FCLoretz » Mon Jul 22, 2019 12:38 pm

Sonic cleaner?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.

User avatar
Chris Roux
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Tue Apr 12, 2016 4:20 pm
Location: Piet Retief

Re: Hoe gemaak om 'broadheads' skoon te maak?

Post by Chris Roux » Mon Jul 22, 2019 2:51 pm

Waterstof Peroksied (Hydrogine Perokside), is net die ding wat jy nodig het.
Jy kan dit sommer by n apteek of Dis-Chem kry. Laat die BH in n verdunde oplossing le (10 Volume sal reg wees) vir n paar minute en jy sal sien hoe borrel en kook die bloed af. Skrop so n bietjie met n ou tande borsel en hy behoort weer mooi blink te wees.

Jammer, ek moet net byvoeg, wees versigtig. Daardie peroksied kan noggal jou vel irriteer. Spoel mooi af.
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor. - Appel

User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 2685
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: Hoe gemaak om 'broadheads' skoon te maak?

Post by Pappabeer » Mon Jul 22, 2019 6:47 pm

Wat Chris sê. Waterstof peroksied werk ook mooi om herwinde koeels skoon te maak. Ek het twee van daai bonsai vliegtuig tandeborsels in my jag rangebag wat daarvoor gebruik word.
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44

Post Reply

Return to “Bow Hunting/Boog jag”