2017 Oos-Kaap Proklamasie

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 4989
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos

2017 Oos-Kaap Proklamasie

Post by theedge » Mon Nov 21, 2016 11:54 pm

Naand aan almal. Ek het so week of 3 terug n whatsapp boodskap van iemand ontvang - dit is n uitreksel van die nuwe proklamasie dit egter net van kudu. Lyk nie mooi nie. Het iemand dalk al die volle proklamasie in die hande. Indien kan jy dit dalk vir my epoas asb. Baie dankie.

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1966
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 2017 Oos-Kaap Proklamasie

Post by andre007 » Tue Nov 22, 2016 8:46 am

Daarsy Blikkies, dis nog net die ''draft'' wat sovêr beskikbaar is. Dis maar net Koedoe en Ribbok wat n snaaksigheidjie op het

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=24&t=53294
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 4989
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos

Re: 2017 Oos-Kaap Proklamasie

Post by theedge » Tue Nov 22, 2016 2:14 pm

Baie dankie

Post Reply

Return to “Oos-Kaap/Eastern Cape”