2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1967
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by andre007 » Thu Mar 08, 2018 4:14 pm

Daarsy manne laatwaai!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 236
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Location: Kirkwood Oos Kaap

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by Kubus » Fri Mar 09, 2018 1:12 pm

Baie dankie Andre
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Forced to work
Reino Gerber

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1967
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by andre007 » Fri Mar 09, 2018 1:59 pm

Pilsier
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1141
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by Mellies » Sat Mar 24, 2018 6:04 pm

Dankie Andre.

User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 236
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Location: Kirkwood Oos Kaap

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by Kubus » Tue Apr 03, 2018 11:50 am

Weet iemand waar ek die 2018 Oos Kaap jagproklamasie kan aflaai, of kan iemand dit opsit.
Ek praat van die een klaar geproklameer, onderteken, die lot. Ek het een dringend nodig.

Die een hierbo laat n paar vrae ontstaan. Nog nie die finale produk, na my mening.
Miskien is ek wel verkeerd.
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Forced to work
Reino Gerber

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1967
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by andre007 » Tue Apr 03, 2018 11:56 am

Kubus
Hy's nognie uit nie. Gebruik die aangehegte 1. Niks gaan aan hom verander na hy geteken is nie. Ek sal weer deur die week navraag doen en hom plaas as hy uit is.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 236
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Location: Kirkwood Oos Kaap

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by Kubus » Wed Apr 04, 2018 2:42 pm

Dankie, hou ons Oos Kapenaars op hoogte, as jy kan.
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Forced to work
Reino Gerber

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1967
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by andre007 » Thu Apr 05, 2018 8:24 am

Vir die belangstellendes. Ek het n epos oor die bg epos aan ons hoof van DEDEA gestuur om te verneem wanneer ons die gefinaliseerde Prok gan kry, hy het my versoek aangestuur en dit was die antwoord terug aan hom.
Dear XXX
Dealing with Government Printers is a frustration. Please see attached the communication received from our enquiry. Documents were taken to the Government Printers by hand and they refused to take them stating that they work with electronic documents only.

We are doing our best from our side by calling and emailing them
Nouja... dan is dit maar hurry up and wait!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Location: Sunland

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by Basjan123 » Thu Apr 05, 2018 2:14 pm

andre007 wrote:Vir die belangstellendes. Ek het n epos oor die bg epos aan ons hoof van DEDEA gestuur om te verneem wanneer ons die gefinaliseerde Prok gan kry, hy het my versoek aangestuur en dit was die antwoord terug aan hom.
Dear XXX
Dealing with Government Printers is a frustration. Please see attached the communication received from our enquiry. Documents were taken to the Government Printers by hand and they refused to take them stating that they work with electronic documents only.

We are doing our best from our side by calling and emailing them
Nouja... dan is dit maar hurry up and wait!
Woorde faal my !! Dankie vir jou moeites!!

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1967
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by andre007 » Mon Apr 30, 2018 7:41 pm

Naand manne. Ek het die getekende proklamasie, kan hom nie in PDF aan my kant oplaai nie, dis te groot, kan ek hom dalk vir 1 van die mods epos om te laai?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16282
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by tripodmvr » Tue May 01, 2018 8:18 am

Geno?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1967
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by andre007 » Tue May 01, 2018 11:33 am

Gaaf. Vir Geno gemail
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
Johnnie_De_Wet
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Thu Oct 16, 2014 12:00 am
Contact:

Re: 2018 Proklamasie - Uiteindelik

Post by Johnnie_De_Wet » Sat May 05, 2018 11:01 pm

Verstaan ek reg dat jy nie in die Oos Kaap n jakkals of rooikat mag skiet met n 204 Ruger nie?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Post Reply

Return to “Oos-Kaap/Eastern Cape”