JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat May 25, 2019 3:45 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 
Author Message
 Post subject: PTZ kameras
PostPosted: Mon May 13, 2019 10:02 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Posts: 267
Location: Boston
More more.
Ek wil net graag hoor of hier nie iemamd in die bedryf is wat my dalk met n paar antwoorde kan help nie asb?

Lekker dag
Albe


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Mon May 13, 2019 10:35 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 276
Location: Sunland
Ek luister saam.......


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Mon May 13, 2019 11:58 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 276
Location: Sunland
Basjan123 wrote:
Ek luister saam.......


https://reolink.com/benefits-buying-usi ... p-cameras/

Ek het hierna gekyk..........prys is net bietjie wild vir my nog ?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Mon May 13, 2019 1:19 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Posts: 71
Jaktrap wrote:
iemamd in die bedryf is wat my dalk met n paar antwoorde kan help nie asb?



Wat is jou vraag en ons kan dalk antwoord


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Mon May 13, 2019 5:24 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Posts: 267
Location: Boston
Een van die vrae is hoe effektief kan hy met foon of laptop beheer word ?
Of is n joytick noodsaaklik?
Ek kyk tans na n Hikvision PTZ DS-2DF88251X AELW maar kry nie veel reviews nie.
Hoeveel werk is dit om hom op te stel en waar kan ek koop?

Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Mon May 13, 2019 7:55 pm 
Online
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Posts: 42
Location: Tom Burke, Limpopo
Naand Jaktrap.

As jy jou kamera netwerk met jou WiFi Koppel, dan kan hulle dit vir jou maak dat jy die PTZ kan werk sover jy data netwerk het op jou foon of laptop het. Jy kan dan fotos neem met hom op jou foon. En ek neem aan video ook. Maar ek is nie seker of jy na jou opneem geskiedenis sal kan kyk nie, daarvoor dink ek, gaan jy by jou "DVR" moet wees.

Oor die op stel, en Koppel weet ek nie. Ek het maar van iemand gebruik gemaak. My kennis is te min.



Sent from my EML-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Mon May 13, 2019 8:02 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Posts: 267
Location: Boston
Dankie vir antwoord.
Waarcek beoog om hom te genruik is geen sein. Ek sal n transmitter
receiver moet gebruik.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Tue May 14, 2019 6:59 am 
Online
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Posts: 42
Location: Tom Burke, Limpopo
As ek reg verstaan wil jy die PTZ opsit waar nie sein is nie. Hulle vir jou 'n "link" op wat dan die PTZ se data stuur na waar jy op neem(waar jou rekenaar is) en as jy daar wifi het kan jy dit kyk net waar jy wil. En jy kan die kamera beheer sonder' n "joystick" van jou foon.

Sent from my EML-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Tue May 14, 2019 3:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3006
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Ons het Hikvision PTZ en EZVIZ op iphone en kyk by drie persele. Orals is wel wifi. Die PTZ is duur, maar hy kyk kwaad!!

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Tue May 14, 2019 4:49 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Posts: 71
N PTZ kamera het n DVR box nodig wat die funkse van beweeg en zoom en record moontlik maak deur software. Afstand vanaf DVR na PTZ omtrent 150. Kan beheer met muis (sonder Joystick). DVR moet met internet gekonnekteer word om remote view en control te kan doen. Jou selfoon, PC of tablet sal werk. Prys is soos karre en gewere. Jy kry wat jy betaal. Cheap tot baie expensive.

Ek neem aan jy is in Kaapstad. Soek vir Hitek Security (Provision). Hulle verkoop nie direk aan publiek maar het n showroom wat al die modelle het in werkende toestand. As jy sukkel om in te kom pm my en ek sal kyk wat ek kan reel.

n DVR gaan so vanaf R 1 300 kos

n PTZ so vanaf R 2 000 x 4 zoom tot R 16 000 x 30 zoom (IR afstand en zoom bepaal prys)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: PTZ kameras
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Posts: 1375
Location: smithfield
ek het sommer vir my die securitymate by builders gekoop.dis baie maklik om hulle met jou foon op te stel,draai hom met jou foon 360grade en op en af.hulle was r600 elk.jy moet net goeie sein soos H+ of 4g he dan werk hy mooi.jy kan hom ook op guardscene sit as jy nie by die huis is nie tel hy beweging op en stuur n notification na jou foon

_________________
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group