Armtec Tactical Kolf

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1096
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by jankraay » Tue Apr 16, 2019 10:16 am

goldburg wrote:Ek wil ook net gou ten laaste sê dat die wangstuk wat op my Sniper Elite kolf is deur my alleen design is en die res deur McMillan want die kolf se vorm is gebaseer op die McMillan A5 en is nie Ben en Stompe se design nie.
Kou bietjie aan daardie een en ja ... dit maak die Sniper Elite my design.
As ek jy is los ek die gesprek nou eerder voor dit verder skade gaan aanrig.

Kyk voorentoe en los die verlede waar dit is.

Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
WSM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Location: Heidelberg Tvl

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by WSM » Tue Apr 16, 2019 10:19 am

Ek het 'n Armtec Thumbhole kolf op my .300WSM en skiet al etlike jare sonder 'n silencer en het nog geen probleme nie.
'n Tweede doen ook diens op my .270WSM, en daar ook dieselfde - Ek is baie tevrede met hulle.
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger

goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg » Tue Apr 16, 2019 1:23 pm

joe rocket wrote:More Martin ek sien dit so. Vir iemand wat op n openbare forum uitgevang is verduidelik jy nog al baie. As n mens een sent steel of een miljoen rand, steel is steel. Netso is n misverstand nie jok nie maar n misverstand. Sterkte met jou kolfmakery.

Middag Joe
After all het ek niemand se kolf gesteel of enige van so n aard nie my maat. My Mcmillan gecopyde kolf met my design wangstuk maak dit my kolf of jy nou daarvan hou of nie. Dit pla my regtig nie .
En o ja … niemand het my met enigiets uitgevang nie maar ken net nie die storie agter die storie nie maar lees nog bietjie dan figure jy dit dalk uit.
Sterkte vir jou ook waarmee jy jouself besig hou.

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2607
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by joe rocket » Tue Apr 16, 2019 1:34 pm

Ek het nie gesê jy het die kolf gesteel nie. Miskien moet jy aandagtig gaan lees waaroor die gesprek gaan. Ek gaan nou Jan se raad aan jou volg en my gesprek met jou los. Mag jy ongelooflike goeie kolwe bou en n kleinhuise vol gelde maak. Sterkte vir jou.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

goldburg
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Feb 07, 2019 8:51 pm

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by goldburg » Tue Apr 16, 2019 1:46 pm

Capt. Oblivious wrote:Snaaks ek het nog die sms op my foon van Jacques en Ben wat hulle my gestuur het toe hulle jou gevra het hoe hulle die kolf wil he. Hoe definieer ons ontwerp? Die eerste kolf was nog n thumbhole vir een of ander rede gewees so dit was seker V1 design gewees
Deur n prentjie of foto te stuur maak jou nie die designer van die kolf op foto nie of praat ek nou n klomp snert ???????
Ek het lank reeds die wangstuk op Jacques en Ben se kolwe ontwerp nog lank voordat hy die foto van die Mcmillan kolf vir my aangestuur het maar kom ons los dit maar.

groete
M

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8720
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Capt. Oblivious » Tue Apr 16, 2019 1:56 pm

Ag Martin, ek het regtig nou nie tyd om met jou oor stront te stry nie. Bou jou kolwe en gaan groot my gewere sal ongelukkig nie so gelukig wees om een van joune te dra nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1096
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Armtec Tactical Kolf

Post by jankraay » Tue Apr 16, 2019 2:06 pm

Martin

Kyk ek het nou probeer help om jou te kry om eerder die gesprek te los en aan te gaan met jou lewe maar duidelik is die volgende boodskap wat jy wil hoor:

Ek het jou na die gesprek(let wel ek se die gesprek) opgesom as n persoon wat net sy mening ag as die regte een. In besigheid en op n openbare forum is dit nie die plek om so te maak nie. As jy in die begin gese het die manne het die idee vir jou gegee en jy het hom verder gevat, was die boodskap nou nie vir jou gestuur nie. Ek bou n kluis vir G&G Varminting wat Geno eksklusief verkoop.Die kluis het met my sticker buite en sy besigheid se naam in ge laser op die hout. Die rede vir dit was dat ek die plan gehad het en hy het sy insette gegee en dus word die kluis as n G&G Varminting kluis gebou deur Safes for Africa verkoop.

Wat ek deur dit wil se is dat mens te minste die eer kan deel aangesien ons mense is van dieselfde kultuur. Na aanleiding van jou reaksie en skrywes hier bo glo ek nie jy sal my ooit sien of van my hoor vir n kolf nie. Jammer om dit so te stel maar dit is n goeie voorbeeld van hoe om nie op n openbare forum op te tree nie.

Ek hoop regtig die woorde sink in want jy is besig om vir jouself en jou besigheid n lat te pluk.

Tampie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Location: Centurion

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Tampie » Tue Apr 16, 2019 5:37 pm

Jy mors jou asem Mnr Kraay, smaak my die man is die verpersoonliking van ene Koos Du Rand van Radio Kalahari Orkes faam...

Op die draad se lyn kan ek net Armtec se diens en produk ten sterkste aanbeveel.

Groete,
Martiens

User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1200
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Armtec Tactical Kolf

Post by BeesBreet » Tue Apr 16, 2019 6:52 pm

...
Last edited by BeesBreet on Tue Apr 16, 2019 6:54 pm, edited 1 time in total.

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1096
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by jankraay » Tue Apr 16, 2019 6:53 pm

BeesBreet wrote:
jankraay wrote:Martin

Kyk ek het nou probeer help om jou te kry om eerder die gesprek te los en aan te gaan met jou lewe maar duidelik is die volgende boodskap wat jy wil hoor:

Ek het jou na die gesprek(let wel ek se die gesprek) opgesom as n persoon wat net sy mening ag as die regte een. In besigheid en op n openbare forum is dit nie die plek om so te maak nie. As jy in die begin gese het die manne het die idee vir jou gegee en jy het hom verder gevat, was die boodskap nou nie vir jou gestuur nie. Ek bou n kluis vir G&G Varminting wat Geno eksklusief verkoop.Die kluis het met my sticker buite en sy besigheid se naam in ge laser op die hout. Die rede vir dit was dat ek die plan gehad het en hy het sy insette gegee en dus word die kluis as n G&G Varminting kluis gebou deur Safes for Africa verkoop.

Wat ek deur dit wil se is dat mens te minste die eer kan deel aangesien ons mense is van dieselfde kultuur. Na aanleiding van jou reaksie en skrywes hier bo glo ek nie jy sal my ooit sien of van my hoor vir n kolf nie. Jammer om dit so te stel maar dit is n goeie voorbeeld van hoe om nie op n openbare forum op te tree nie.

Ek hoop regtig die woorde sink in want jy is besig om vir jouself en jou besigheid n lat te pluk.
Jou moer man, ek het daai hele kluis ontwerp en soek royalties! Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
Haha jis ek is skuldig jammer man. Erhard het al die 11.1.11 vir ons uitgesort met sy modelImageImageImage.

Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1200
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Location: Nottingham Road, KZN

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by BeesBreet » Tue Apr 16, 2019 6:55 pm

jankraay wrote:

Ek moes liewer op die hijack draad toe skuif... jammer almal

Sent from my iPhone using Tapatalk

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1119
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Mellies » Tue Apr 16, 2019 9:00 pm

Tampie wrote:Jy mors jou asem Mnr Kraay, smaak my die man is die verpersoonliking van ene Koos Du Rand van Radio Kalahari Orkes faam...

Op die draad se lyn kan ek net Armtec se diens en produk ten sterkste aanbeveel.

Groete,
Martiens
Hier kan ek 100% saamstem. Chris het al n paar roere vir my gebou. Almal skiet n snotskoot en die kolwe was nog altyd meer as waarvoor ek gehoop het. Ek kon ook nog nie een van Armtec se kolwe kraak/breek nie.

Met n vleisie...

Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 540
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Location: Durbanville

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Andre308 » Wed Apr 17, 2019 7:05 pm

Dit is baie jammer as dinge so uit draai op n forum...

Dit tussen 2 partye wat ek baie respekteer. Ek het al baie geleer op die forum vanaf die een groep (deur hulle skrywes te lees hier), en self n kolf (die einste Sniper Elite) gekoop by die ander.

Ek verstaan beide se kante van die storie.

Stompe het gesoek vir n kolf wat lyk soos Mc A5 en met Martin gesels.

Martin het n kolf gemaak soos wat Stompe gesoek het.

Nou net n 10c in die storie. Die Sniper Elite kolf wat hier bespreek word is 75% ( van voor tot net agter die grip) presies die selfde as Martin se Rhino Tactical kolf. n Klof wat al baie lank op die mark is. Agter die grip lyk die butt amper soos die van n Mc A5.

Die idee was Stompe sn, maar Maartin het darm die foto geneem en in die werkswinkel die dinge so gekry.

Is n Toyota tazz jou ontwerp oor jy n carbonfibre bonnet, n tow bar en mags op hom laat sit het?

Waarvan Maartin se kolwe gemaak word weet ek nie. Hoe hy dit maak, weet ek nie. As ek hom vra laat lyk dit so bietjie anders...ek weet nie hoe hy dit doen nie.

Dus neig ek na Maartin se kant op die een.

Groete
Andre

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1396
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by LoopSoosStroop » Thu Apr 18, 2019 9:30 am

Ek dink ook Martin (ken hom glad nie), kry bietjie min krediet hier. Dis een ding om 'n foto van 'n kolf te he, dis nog een om hom bekostigbaar te vervaardig en dat my mooi werk in die veld en duursaam is.

Dink nie enige partye kan die "ontwerp" op aanspraak maak nie. Al die goeie kolwe daar buite is op die oomblik maar op 'n manier copies van wat reeds werk.
Pieter van Deventer
Blok Engineering

junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1054
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Location: Bloemfontein

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by junglejulian » Thu Apr 18, 2019 9:39 am

Die moeilikheid kom nou dat daar oor n maand het almal vergeet wie nou eintlik, watse kolf ontwerp het.
Maar niemand gaan die bekgeveg vergeet nie en dit gaan elke keer pla as jy wil besigheid doen.die hele spul kon met n paar oproepe en nodige erkenning uitgesorteer gewees het

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2097
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Swede » Thu Apr 18, 2019 11:33 am

junglejulian wrote:Die moeilikheid kom nou dat daar oor n maand het almal vergeet wie nou eintlik, watse kolf ontwerp het.
Maar niemand gaan die bekgeveg vergeet nie en dit gaan elke keer pla as jy wil besigheid doen.die hele spul kon met n paar oproepe en nodige erkenning uitgesorteer gewees het
+1

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

Armtec
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 28, 2019 10:14 am

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Armtec » Fri Nov 08, 2019 2:48 pm

Ek is Chris Kruger,een van die eienaars van ARMTEC SYNTHETIC STOCKS. Ek is onlangs deur 'n vriend ingelig oor die draad, op die forum wat verwys na ARMTEC kolwe. Ek wil graag die volgende inligting deurgee sonder om verniet te adverteer. (Ek het reeds uitgevind omtrent advertensie kostes en sodra al die IT mense hulle werk afgehandel het sal ARMTEC se betaalde advertensie gereeld verskyn.)

Alle ARMTEC kolwe dra 'n waarborg en ek sal die fynere detail op die handelaars forum bespreek sodra ek toestemming het. Ek het dit egter goedgedink om intussen vir Apie te vra dat, hy sy vriende met die gekraakte kolwe, asseblief vra om ARMTEC te kontak. Ons wil graag die kolwe herstel of vervang soos ons waarborg, maar kan niks doen as ons nie details het nie. Ek het ook vir Apie 'n ruk gelede 'n persoonlike boodskap gestuur waarop ek nog geen reaksie ontvang het nie.

Sedert Mei 2002 het ARMTEC meer as 5000 kolwe vervaardig en het ons 63 op rekord wat 'n probleem gehad het, 7 daarvan is vervang en die res herstel. In 'n toenemend kompeterende bedryf is ons reeds vir 17 jaar verbind tot die beste kwaliteit,waarde en diens moontlik en is ons bekend vir sintetiese kolwe sterk genoeg vir Afrika, gebou in Afrika.

Albertdwk, Spekieries en WSM baie dankie vir julle positiewe bydrae en ondersteuning, dis julle wat die ARMTEC span motiveer en positief hou in 'n bedryf vol uitdagings.

Mooi dag.
Chris

User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Location: Cradock

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Frikkie Coetzee » Fri Nov 08, 2019 4:04 pm

Chris. Ek het al een van jou kolwe gehad. Nie seker oor model nie baie nice. Was op n Howa wat ek 2 de hands gekoop het.
Was regtig n lekker en mooi gemaakte kolf. Het hom ongelukkig verkoop later omdat ek links skiet en n linkerhandse kolf oor my pad gekom het.

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2002
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Apie » Fri Nov 08, 2019 4:49 pm

Hi Chris

Ek verstaan aan my vriende dat jy hulle kolwe uitgesort het!

Dankie!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Armtec
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 28, 2019 10:14 am

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Armtec » Fri Nov 08, 2019 8:41 pm

Frikkie Coetzee wrote:Chris. Ek het al een van jou kolwe gehad. Nie seker oor model nie baie nice. Was op n Howa wat ek 2 de hands gekoop het.
Was regtig n lekker en mooi gemaakte kolf. Het hom ongelukkig verkoop later omdat ek links skiet en n linkerhandse kolf oor my pad gekom het.
Hi Frikkie, dankie vir die terugvoer. Onthou gerus vir die toekoms, ons kan 'n regs kolf links maak asook anders om. Die koste is ongeveer 30% van 'n nuwe en jy kry 'n goed soos nuut kolf, met 'n nat nuwe waarborg. Dit is een van die beste voordele wat veselglas en koolstofvesel ons bied. Ons kan in meeste gevalle ook 'n kolf wat vir 'n spesifieke fabrikaat en model geweer gemaak, is oorbou vir 'n ander fabrikaat geweer.

Mooi bly.
Chris

Armtec
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 28, 2019 10:14 am

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Armtec » Fri Nov 08, 2019 8:49 pm

Apie wrote:Hi Chris

Ek verstaan aan my vriende dat jy hulle kolwe uitgesort het!

Dankie!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Apie, waardeer die terugvoer. As hulle tevrede is, is ons tevrede. ARMTEC doen relatief min bemarking en ons vertrou baie op gelukkige kliente vir verwysings.

Mooi bly.
Chris

Armtec
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 28, 2019 10:14 am

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Armtec » Sat Nov 09, 2019 9:03 pm

Mellies wrote:
Tampie wrote:Jy mors jou asem Mnr Kraay, smaak my die man is die verpersoonliking van ene Koos Du Rand van Radio Kalahari Orkes faam...

Op die draad se lyn kan ek net Armtec se diens en produk ten sterkste aanbeveel.

Groete,
Martiens
Hier kan ek 100% saamstem. Chris het al n paar roere vir my gebou. Almal skiet n snotskoot en die kolwe was nog altyd meer as waarvoor ek gehoop het. Ek kon ook nog nie een van Armtec se kolwe kraak/breek nie.

Met n vleisie...
Jammer Mellies en Martiens ek het julle kommentaar mis gelees. Baie dankie vir die gunstige verwysings en aanbevelings, dis 'n voorreg om manne soos julle op ARMTEC se "6 uur" te he.

Mooi bly.
Chris

Sekelbos
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Wed Jul 15, 2015 10:42 am
Location: Thabazimbi

Re: Armtec Tactical Kolf

Post by Sekelbos » Sun Nov 10, 2019 7:17 am

Ai tog, die kleinlikheid is vestommend maar die realiteid is lagwekkend, die twee brakke baklei dat die spoeg spat en dan draf die derde brakkie met die been 'in die hoog voor' weg! Ek vermoed die saak gaan net opgelos word as iemand afstig :laugh:
Elke dag is bef@k

Post Reply

Return to “Algemeen/General”