Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post Reply
Chuckie
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Mar 12, 2019 4:43 pm

Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by Chuckie » Tue Mar 12, 2019 4:56 pm

IS daar dalk enige iemand wat duif skiet geleentheid het op n plaas. Ek is van Gauteng maar sal n naweek Vrystaat toe geniet.

User avatar
finch
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by finch » Tue Mar 12, 2019 5:03 pm

Ek kry solank die popcorn uit...

User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 2747
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Location: Zululand

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by Pappabeer » Tue Mar 12, 2019 5:21 pm

Bel vir Dr Bool Smuts - 0833243344. Hy haat die goed en verwelkom jagters op enige plase waar hulle navorsing doen.

As julle oortollige duiwe het los gerus vir hom. Hulle gebruik dit om gif mee uit te sit vir probleem jakkalse.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x3) 9mm(x2) .44

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1377
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by jankraay » Tue Mar 12, 2019 10:28 pm

finch wrote:Ek kry solank die popcorn uit...
Is daar plek vir my? Ek sal my eie popcorn bringImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Location: Wellington (New Zealand)

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by Rem » Wed Mar 13, 2019 8:29 am

Chuckie wrote:IS daar dalk enige iemand wat duif skiet geleentheid het op n plaas. Ek is van Gauteng maar sal n naweek Vrystaat toe geniet.
Wil jy n jag daarvan maak. Soos soek jy n jagplaas wat net daarin spesialiseer (honde ens ingesluit) of wil jy net op enige persoon se plaas gaan duif skiet?

Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 17064
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by tripodmvr » Wed Mar 13, 2019 8:36 am

Kies liewers plase in die Vrystaat. In Gauteng is 'n jaglisensie nodig om kransduiwe te skiet.

Baie boere gee inligting aan geweerwinkels in die Vaal3hoek. Champions, Senwes (nou Hinterland) of Tugela Hardeware kan moontlik sulke inligting hê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 1688
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by Supacow » Wed Mar 13, 2019 1:08 pm

Google Beulah Wingshooting op Die Springbok Flats
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9248
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by Capt. Oblivious » Wed Mar 13, 2019 3:15 pm

Chuckie is kla weg hy het seker reg gekom by Bool safaris
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Chuckie
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Tue Mar 12, 2019 4:43 pm

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by Chuckie » Thu Mar 14, 2019 8:27 am

Nee ek is nog hier. Ek gaan vandag bietjie begin rondbel. Sal laat weet as ek regkom

Wattlegrove
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Location: Harrismith

Re: Ek soek plek naby Gauteng of Vrystaat om duif te skiet

Post by Wattlegrove » Thu Mar 14, 2019 8:40 am

Wynand Petersen nul82445715nul

Post Reply

Return to “Bird Hunting”