Indian Myna roep

User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Indian Myna roep

Post by C.J. » Sun Jan 23, 2011 8:18 pm

Dagse almal,

Ek en 'n paar vriende wil bietjie begin rondspeel met Myna's roep. Ons wil op die harde manier bietjie 'n Myna distress call opneem en kyk of ons die windbukse en Foxpro bietjie vir iets anders kan aanwend. Ek dink dit kan pret wees vir die jong jagters wat nie altyd die geleentheid het om in die veld hulle kuns te beoefen nie. En dit kan ook help met die Myna getalle in 'n spesifieke area. Hulle sal hopelik nuuskierig wees..

Laat weet maar of iemand al van so iets gehoor het of enige kennis het. Ek sal laat weet as ek sukses het daarmee.

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)

User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Indian Myna roep

Post by Francois Marais » Sun Jan 23, 2011 10:26 pm

CJ

Google bietjie Indian Myna Calls, lyk my daar is n paar klanke wat jy kan kry oppi net, dan hoef jy nie die moeilikke pad te vat nie......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447

Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Lamtjop » Mon Jan 24, 2011 8:06 am

CJ, probeer sommer "woodpecker" op gevorderde cd. Het jy al gesien hoe kom die voels bymekaar as n houtkapper of laksman man 'n slang gewaar en begin "klik". Die woodpecker geluid klik baie soos ons eie houtkappers se noodroep vir n slang of muishond. As jy nog verder wil gaan sit n rubber slang naby jou foxpro neer en kyk hoe kom die voels, weet net nie of myna ook gaan kom kyk nie. Groete Tjops

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12264
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Indian Myna roep

Post by Geno » Mon Jan 24, 2011 8:13 am

Daai Mynah distress sal verseker werk.
Ek het al 'n paar geskiet, as hulle gekwes is dan tackle al wat 'n mynah hulle dan kan jy sommer 'n klomp van hulle skiet.
Wat van 'n "decoy" mynah op 'n spring wat heen en weer swaai?

Groete,
Eugene
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3617
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)

Re: Indian Myna roep

Post by Stefan764 » Mon Jan 24, 2011 9:35 am

Boys is julle nou ernstig?? Mynah op n Foxpro??

Moet nou net nie die goed gan staan en SLIM maak nie, hulle is klaar n verpesting.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus

User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Indian Myna roep

Post by C.J. » Mon Jan 24, 2011 3:22 pm

Hi almal,

Ek sal dit probeer, het 'n paar geluide van die net af gekry, maar almal is voels wat sing, sal maar die distrees een of ander tyd kry, die eerste dooie Myna sal dan maar die decoy wees, miskien 'n rubberslang ook, dit behoort heel oortuigend te wees..

Groete.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4503
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: Indian Myna roep

Post by James Wilson » Mon Jan 24, 2011 8:45 pm

ek wens julle alle sterkte toe, maar versoek net dat julle mooi sal terugvoer gee julle sukses het sodat ons ook van die vuilgoed ontslae kan raak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1037
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Location: Secunda

Re: Indian Myna roep

Post by Spanner » Mon Jan 24, 2011 9:58 pm

Die Mynah distress ding kan werk.  ;) Ek het die naweek 'n jong enetjie uit my akkerboom geskiet en hom gekwes.  Teen die tyd dat ek die windbuks mooi staan gemaak het, het die bogger in my hoop vuurmaakhout langs die muur gaan skuil.  Terwyl my twee Jack Russels die hoop hout afbreek om hom in die hande te kry hou hy nie op skree nie.  Skielik is daar nog vier mynahs in die boom wat ook beledigings op Spanner en T-bone skreeu.  Toe skiet ek nog twee.  Daai mynah distress call werk soos 'n droom.  Ek weet muisvo?ls maak ook 'n helse geraas as jy hulle kwes en dan kom die res van die swernote om te kom kyk.  Maar ek het nog nooit gedink om die klanke op te neem nie.  Hoe sou 'n ou te werk gaan met die opnemery ?  Sal jy die vo?ls met opset kwes en dan een veer op 'n slag, baie stadig uit trek om hom te kry om in 'n mikrofoon te kree ...?? ???
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Indian Myna roep

Post by C.J. » Tue Jan 25, 2011 6:27 pm

Spanner,

Daai is bewys dat dit gaan werk. Ek dink omdat jy daai Myna naby jou gaan he om die disterss klank op te neem kan jy sommer jou selfoon gebruik, as hy 'n voice recorder het, die klank kwaliteit is nogal goed, van daar af rekenaar toe en van daar af roeper toe.. Dit kan ingewikkeld wees maar dit is doenbaar, ek beplan ook maar om een amper mis te skiet vir 'n klank (so tussen ons).

Sal kyk wat ek die naweek kan doen, die prinses voeltjie trek ook nogal die voels in die tuin se aandag, maar ons wil mos Myna's tik, so ek soek die Myna distress.

Groete
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3617
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)

Re: Indian Myna roep

Post by Stefan764 » Wed Jan 26, 2011 8:03 am

majubaketie wrote: ...... Ek was al lus en skiet hule met my 303 mar my buurman se perde sal i hartanval kry
Sit n Terminator op!!!  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus

Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Location: Roodepoort, JHB

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) » Wed Jan 26, 2011 8:05 am

Hi julle,

Ek het n Myna in n hokkie en hy/sy praat te oulik het die outjie by my moeder geerf.
Ek moet so nou en dan sy/haar toonnaeltjies bietjie knip anders kan hy/sy nie so lekker op die stokkie sit nie...
Wel as ek dit moet doen dan sit sy/hy n geweldige bekop en maak my mal, nie dat ek die ou Mynatjie seer maak nie maar ek moet hom/haar vang en dan vashou, so ek sal die naweek kyk of ek die geraas met my selfoon kan opneem, en weer probeer om dit op my spitfire te laai........as dit werk sal ek die klank met julle met graade deel. ;)

Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12264
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Indian Myna roep

Post by Geno » Wed Jan 26, 2011 8:19 am

Michiel, great stuff!
My ma het ook een gehad, maar hy't ongelukkig van loodvergiftiging omgekom....
As jy reg kom, deel asb met ons!
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Location: Roodepoort, JHB

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) » Wed Jan 26, 2011 9:00 am

Geno, ek sal so maak.. ;)
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3617
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)

Re: Indian Myna roep

Post by Stefan764 » Wed Jan 26, 2011 10:20 am

Manne terwyl ons op die onderwerp is, dai Myna roep sal dan seker n Rooikat of twee ook kan omdop??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus

User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Indian Myna roep

Post by WOLF » Wed Jan 26, 2011 11:54 am

Manne
Help gou hierdie dommetjie reg.Wat is n INDIAN MYNA?
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3617
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)

Re: Indian Myna roep

Post by Stefan764 » Wed Jan 26, 2011 12:27 pm

Wolf

Ireterende voel wat soos n spreeuerige ding lyk en vervuil. Vreet my Jack Russels se kos op as hulle le en slaap.

Image
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus

300Winmag

Re: Indian Myna roep

Post by 300Winmag » Wed Jan 26, 2011 12:29 pm

Nice foto.

User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Indian Myna roep

Post by WOLF » Wed Jan 26, 2011 1:34 pm

Stefan764 wrote: Wolf

Ireterende voel wat soos n spreeuerige ding lyk en vervuil. Vreet my Jack Russels se kos op as hulle le en slaap.

Image
Dankie Stefan 764.
Gelukkig nog nie by my gewaar nie.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL

User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Location: KZN Midlands

Re: Indian Myna roep

Post by Foxcreek » Wed Jan 26, 2011 9:05 pm

As daai outjies in jou huis se dak nesmaak gaan jy verseker na 'n tyd luise in jou huis kry. Skiet hulle gou-gou.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.

Ambessa

Re: Indian Myna roep

Post by Ambessa » Wed Jan 26, 2011 9:13 pm

Hallo Wolf
WOLF wrote:...Wat is n INDIAN MYNA?
Nog 'n bietjie leesstof - lewer ook groot probleme in Australia/New Zealand.

Ambessa

http://www.indianmyna.org/documents/Ind ... dbookl.pdf

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3430
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: Indian Myna roep

Post by JPS » Wed Jan 26, 2011 9:43 pm

Stefan764 wrote: Wolf

Ireterende voel wat soos n spreeuerige ding lyk en vervuil. Vreet my Jack Russels se kos op as hulle le en slaap.

Image
Stefaans,
Jack Russel wat slaap ??? kannie wees ie  ;D

JP

Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Location: Roodepoort, JHB

Re: Indian Myna roep

Post by Michiel(MCR) » Thu Jan 27, 2011 6:23 am

Hi julle,

Ek het gisteraand toe n Myna distress op geneem,ek kan hom e-pos of sms.
Miskien kan Geno of iemand dit net mooi edit en mooi vir almal opsit (ek het nog nie daai eksperties nie). ;)

Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.

User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7043
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Indian Myna roep

Post by Gerhard » Thu Jan 27, 2011 6:56 am

MCR wrote: Hi julle,

Ek het gisteraand toe n Myna distress op geneem,ek kan hom e-pos of sms.
Miskien kan Geno of iemand dit net mooi edit en mooi vir almal opsit (ek het nog nie daai eksperties nie). ;)

Michiel.
email hom vir my.

my email is op my profiel.

anders stuur vir my PM.

dan edit ek hom vanaand.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment

User avatar
Chrisjan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Wed Aug 11, 2010 8:33 am
Location: Roodepoort

Re: Indian Myna roep

Post by Chrisjan » Thu Jan 27, 2011 7:44 am

Hello Boetta,

Sal jy dit vir my ook mail? Jou ou yster!
RDS: Range - Dial - Shoot

Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Indian Myna roep

Post by Lamtjop » Thu Jan 27, 2011 8:01 am

Die afrikaans vir Indian Myna is die Indiese Spreeu.

Post Reply

Return to “Bird Hunting”