|
|
Page 1 of 1
|
[ 25 posts ] |
|
Author |
Message |
Finder20
|
Posted: Wed May 23, 2018 9:10 am |
|
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am Posts: 373 Location: Pretoria
|
More manne,
CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?
1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die. 2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler" 3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word. 4. Sit hulle net weer deur die sizing die 5. Laai of bere.
Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?
Luister graag....
_________________ Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner .22LR CZ 452 Lux - SUSTAC BW1032 6.5 Creedmoor Howa M1500 Varmint Multicam - FDE - SUSTAC BW3040TT-LNG .30-06 Tikka M695 SS 9mm Para Glock 17 GEN 5
|
|
Top |
|
 |
Eduard Venter
|
Posted: Wed May 23, 2018 9:44 am |
|
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm Posts: 669 Location: Pretoria
|
Finder20 wrote: More manne,
CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?
1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die. 2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler" 3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word. 4. Sit hulle net weer deur die sizing die 5. Laai of bere.
Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?
Luister graag.... Jou metode sal werk, maar hoekom wil jy 2 keer resize? Ek verkies om eers die doppies skoon te maak voor ek resize, ingeval daar sandkorrels of iets in die doppies is wat my dies kan krap. Nie nodig om enige ander stappe te doen as resize, prime en laai nie. Groete Sent from my LG-H735 using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
Finder20
|
Posted: Wed May 23, 2018 10:13 am |
|
Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am Posts: 373 Location: Pretoria
|
Eduard Venter wrote: Finder20 wrote: More manne,
CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?
1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die. 2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler" 3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word. 4. Sit hulle net weer deur die sizing die 5. Laai of bere.
Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?
Luister graag.... Jou metode sal werk, maar hoekom wil jy 2 keer resize? Ek verkies om eers die doppies skoon te maak voor ek resize, ingeval daar sandkorrels of iets in die doppies is wat my dies kan krap. Nie nodig om enige ander stappe te doen as resize, prime en laai nie. Groete Sent from my LG-H735 using Tapatalk Ek resize weer want ek sien van die doppe is gebuig as ek hulle uit die wet tumbler haaL....
_________________ Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner .22LR CZ 452 Lux - SUSTAC BW1032 6.5 Creedmoor Howa M1500 Varmint Multicam - FDE - SUSTAC BW3040TT-LNG .30-06 Tikka M695 SS 9mm Para Glock 17 GEN 5
Last edited by Finder20 on Wed May 23, 2018 10:18 am, edited 1 time in total.
|
|
Top |
|
 |
Eduard Venter
|
Posted: Wed May 23, 2018 10:16 am |
|
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm Posts: 669 Location: Pretoria
|
In daai geval sou ek voorstel om die doppies sommer net dadelik te tumble voor enige resizing. Dit behoort bietjie tyd en moeite te spaar. Ek gebruik 'n sonic cleaner en doen dit so. Vuil primer pockets was nog nooit 'n probleem nie.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
Boerboel
|
Posted: Wed May 23, 2018 11:00 am |
|
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm Posts: 122 Location: Alberton
|
Finder20 wrote: More manne,
CASE PREP/Cleaning vir 9mm is die voldoende?
1. Verwyder ou slagdoppie en Size die die. Ek het die gedoen, maar gebruik nou universal die 2. Gooi dit in die drom van die "wet tumbler" Doen dieselfde 3. Gooi in bak met assetone en sit in son om binne ook droog te word. Hier los ek of in son of gooi in materiaal sakke om later, week of maand later te laai. 4. Sit hulle net weer deur die sizing die, As ek begin laai dan resize ek nou 5. Laai of bere.
Is hierdie metode van my reg of moet mens 9mm ook Trim, Champher en deburr?
Luister graag.... Ek doen amper dieselfde, Gebruik Pro1000 vir die 1ste stap As ek laai laai ek op 'n Dillon 550, 1ste stasie is 'n decapping en sizing die, want soms glips doppies deur wat nie gesize was met die 1ste stap nie, maar nou omdat ek die universal decapping die gebruik moet ek resize. Ek het al eers gewas en dan gelaai, maar gevind die doppies vat langer om droog te word as die primer nog in is, ek is bang die doppie is nog nat en ek kry dalk 'n squib of so. Daar was iemand op Gunsite wat dit oor gekom het. Dink Ds Jaap. Verder doen ek niks,
_________________ IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS Mauser 22LR Musgrave 7x57 Howa 300 win mag Zastava 375HH Jacques van der Merwe
|
|
Top |
|
 |
Gbyleveldt
|
Posted: Wed May 23, 2018 12:54 pm |
|
 |
Full Member |
 |
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am Posts: 176 Location: Benoni
|
Boerboel wrote: Ek het al eers gewas en dan gelaai, maar gevind die doppies vat langer om droog te word as die primer nog in is, ek is bang die doppie is nog nat en ek kry dalk 'n squib of so. Daar was iemand op Gunsite wat dit oor gekom het. Dink Ds Jaap.
Rookie mistake wat met my Sondag gebeur het. Primers was nog in en ek het gewet tumble. Volgende dag deur die dillon gedruk en 20% van daai rondtes het nie afgegaan nie, of het gestovepipe. Ek het intussen 'n droeer gaan koop om die doppies te laat droog word, ek wou nie in die oond druk nie. So om hemelsnaam, maak seker jou doppies is droog voordat jy herlaai. Ek weet dit klink obvious maar ja  Nou jaag ek doppies deur die universal decapper, wet tumble, bak in die droeer en laat wiel deur die dillon.
|
|
Top |
|
 |
Eduard Venter
|
Posted: Wed May 23, 2018 1:49 pm |
|
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm Posts: 669 Location: Pretoria
|
Ek moes dit seker genoem het... Maak seker die doppies is droog voor hulle gelaai word.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
PetrusB
|
Posted: Thu Aug 02, 2018 8:05 pm |
|
 |
Newbie |
 |
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm Posts: 42 Location: Limpopo
|
Is dit nadelig om doppies in die oond teen 100 grade celcius droog te maak? Soms is n naweek net te kort om doppies te was en in die son te los tot dit droog is, veral in die winter. Deur die week is daar nie tyd om te laai nie en Vrydag middag wil mens mos op die baan wees!
_________________ ------------ Vektor Sp1 9mm Glock G26 gen4 Savage Mod12 VLP 22-250
|
|
Top |
|
 |
Fanta300
|
Posted: Thu Aug 02, 2018 9:23 pm |
|
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm Posts: 1779 Location: Vereeniging
|
Doppe kan niks oorkom by 100 grade in die oond nie. Dis hoe ek al my doppe droogmaak.
_________________ Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)
|
|
Top |
|
 |
Alwin
|
Posted: Thu Aug 02, 2018 10:57 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm Posts: 1234 Location: Noord-Transvaalse Bosveld
|
PetrusB wrote: Is dit nadelig om doppies in die oond teen 100 grade celcius droog te maak? Soms is n naweek net te kort om doppies te was en in die son te los tot dit droog is, veral in die winter. Deur die week is daar nie tyd om te laai nie en Vrydag middag wil mens mos op die baan wees! 100 grade is veilig. MAAR, daar is wel risikos. Ek het al verskeie persone raakgeloop wat dit reggekry het om hulle doppe te ruineer, al sweer hulle dit was teen slegs 100 grade. Daar kan dinge verkeerdloop, soos bv: Iemand stamp aan die draaiknop en die temperatuur klim. Die termostaat haak vas of is nie meer 100% gekalibreer nie. Die termostaat meet gemiddelde oondtemperatuur, maar 'n klompie doppe word warmer as 100 grade omdat hulle nader aan die element lê. Daar is nog moontlikhede... Sprei die doppies oornag uit voor 'n waaier en hulle is môre oggend droog sonder risiko. Handwapen doppies droog gewoonlik mooi uit in 30 minute in die son. In die winter sit jy hulle op die kar/bakkie se instrumentepaneel. Natuurlik enkellaag uitgesprei in iets soos 'n bier-karton.
|
|
Top |
|
 |
Carl
|
Posted: Fri Aug 03, 2018 8:22 am |
|
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm Posts: 4539 Location: Rustenburg
|
Ek volg die stappe: * Pers slagdoppe uit, "expand" of vergroot die bek * Maak chemies skoon (skottelgoedseep en sitroensuur) dan is die vlamgat ook skoon * Los in die son op 'n handdoek of tumble droog * Laai slagdop en bêre of volgende stap * Gooi kruit en druk koeël in Skiet en skiet en skiet  O ja en 'n 100C oond is nie 100% dieselfde temperatuur regdeur nie.
_________________ Groete, 9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22
|
|
Top |
|
 |
Alwin
|
Posted: Fri Aug 03, 2018 10:45 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm Posts: 1234 Location: Noord-Transvaalse Bosveld
|
Ds J wrote: Om te herlaai vir n handwapen - veral n handwapen met reguit / ongenekte dop - is baie makliker en vinniger as vir n jaggeweer. Die samestelling van die patroon en die dimensies van die kaliber is baie meer vergewensgesind as by geweerkalibers; die handwapenkalibers is uit die staanspoor nie bedoel om so akkuraat soos n jaggeweer te wees nie.
My prosedure - ek herlaai met n RCBS Rockchucker:
1. maak chemies skoon (skottelgoedseep en sitroensuur) 2. tumble droog 3. Bere indien nodig 4. Pers slagdoppe uit, krimp doppe en vervang slagdoppe 5. Laai kruit 6. Pers patroon in Ds.J Jou gekose prosedure is redelik algemeen. Daar is egter een item om voor uit te kyk: As jy chemies (nat) skoonmaak met die slagdoppie nog in, dan gaan die slagdoppie se binnekant moeilik uitwas en droog. Daar is dus 'n kans dat 'n bietjie van die sitroensuur (of wynsteensuur as jy dit sou gebruik) in die slagdopholte kan agterbly. Op die lang termyn kan dit korrosie veroorsaak wat moonlik die slagdop se wande in die slagdopholte kan laat vassit. Ek het al verskeie doppies se slagdoppe probeer uitdruk, dan skeur die agterkant af en die kante sit in de holte vas. Dit is 'n regte pyn in die slagdopholte. Erger nog as jy progressief probeer laai. Net my 2c. Groete!
|
|
Top |
|
 |
Alwin
|
Posted: Fri Aug 03, 2018 10:47 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm Posts: 1234 Location: Noord-Transvaalse Bosveld
|
Carl wrote: Ek volg die stappe: * Pers slagdoppe uit, "expand" of vergroot die bek * Maak chemies skoon (skottelgoedseep en sitroensuur) dan is die vlamgat ook skoon * Los in die son op 'n handdoek of tumble droog * Laai slagdop en bêre of volgende stap * Gooi kruit en druk koeël in Skiet en skiet en skiet  O ja en 'n 100C oond is nie 100% dieselfde temperatuur regdeur nie. Onthou net om te hervorm ("resize") ook!
|
|
Top |
|
 |
Harambe
|
Posted: Fri Aug 03, 2018 10:52 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm Posts: 568 Location: Kaapstad
|
PetrusB wrote: Is dit nadelig om doppies in die oond teen 100 grade celcius droog te maak? Soms is n naweek net te kort om doppies te was en in die son te los tot dit droog is, veral in die winter. Deur die week is daar nie tyd om te laai nie en Vrydag middag wil mens mos op die baan wees! Jerry Miculek doen dit, so nou doen ek dit ook.
_________________ Of so iets
|
|
Top |
|
 |
Carl
|
Posted: Fri Aug 03, 2018 10:53 am |
|
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm Posts: 4539 Location: Rustenburg
|
Alwin wrote: Onthou net om te hervorm ("resize") ook! Ek hervorm wanneer die slagdoppie uitgedruk word.
_________________ Groete, 9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22
|
|
Top |
|
 |
Ratel
|
Posted: Fri Aug 03, 2018 10:55 am |
|
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm Posts: 1145 Location: Rustenburg
|
Ek doen soos Carl. Sit in sonic cleaner. Slagdop gate kom baie skoon uit.
_________________ Maak 'n verskil
|
|
Top |
|
 |
Hein M.
|
Posted: Fri Aug 03, 2018 6:36 pm |
|
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm Posts: 3483 Location: Tulbagh
|
Ek maak maar ook daardie primer pockets skoon - lyk te veel na asgate Mooi aand - en naweek!
|
|
Top |
|
 |
Louis Kriel
|
Posted: Tue Nov 27, 2018 11:59 am |
|
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm Posts: 1815 Location: Durbanville, Wes-Kaap
|
 Ek het vir die eerste keer in 25 jaar my 9mm doppies getumble na ek ge-resize het. Wat n gemors. Elke liewe doppie het n stukkie corn cob in die flashole/primer pocket. Nooit weer nie. Ek was maar nou weer in citroensuur en sunlight. Spoel net deeglik af met skoon kookwater. Ek het doppe (Norinco en PMP) wat ek sedert 1994 laai. Hoe se my pel "mooier as my vrou se juwele".
|
|
Top |
|
 |
Swede
|
Posted: Wed Nov 28, 2018 7:02 am |
|
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am Posts: 1933 Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
|
Louis Kriel wrote:  Ek het vir die eerste keer in 25 jaar my 9mm doppies getumble na ek ge-resize het. Wat n gemors. Elke liewe doppie het n stukkie corn cob in die flashole/primer pocket. Nooit weer nie. Ek was maar nou weer in citroensuur en sunlight. Spoel net deeglik af met skoon kookwater. Ek het doppe (Norinco en PMP) wat ek sedert 1994 laai. Hoe se my pel "mooier as my vrou se juwele". Citroensuur en seep werk goed, jy wil net alle stof en grond uit die doppe kry. Primer pockets skoon maak is ook 'n mors van tyd. Sent from my SM-G950F using Tapatalk
_________________ And as thy days, so shall thy strength be
|
|
Top |
|
 |
JJV
|
Posted: Wed Nov 28, 2018 7:43 am |
|
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am Posts: 458 Location: Slurry
|
Ek tumble my 9mm doppe netso so gou as moontlik na die skietbaan sessie, dan gaan hul deur my progressive press sonder om primer pockets skoon te maak, nog nooit probleme opgetel nie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
dennisinpe
|
Posted: Wed Nov 28, 2018 8:04 am |
|
Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm Posts: 74 Location: Port Elizabeth
|
More, ek gaan hier in Des eerste keer laai vir Glock 19.
Wil graag weet of julle enige lube gebruik vir deprime en size. Ek het die Lee carbide sizing die gekoop maar bly lugtig vir zero lube.
|
|
Top |
|
 |
Swede
|
Posted: Wed Nov 28, 2018 8:25 am |
|
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am Posts: 1933 Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
|
dennisinpe wrote: More, ek gaan hier in Des eerste keer laai vir Glock 19.
Wil graag weet of julle enige lube gebruik vir deprime en size. Ek het die Lee carbide sizing die gekoop maar bly lugtig vir zero lube. Dit is nie nodig om te lube met die Lee carbide dies nie.
_________________ And as thy days, so shall thy strength be
|
|
Top |
|
 |
Alwin
|
Posted: Mon Dec 03, 2018 10:28 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm Posts: 1234 Location: Noord-Transvaalse Bosveld
|
dennisinpe wrote: More, ek gaan hier in Des eerste keer laai vir Glock 19.
Wil graag weet of julle enige lube gebruik vir deprime en size. Ek het die Lee carbide sizing die gekoop maar bly lugtig vir zero lube. Dit is nie noodsaaklik om te lube nie, MAAR: 'n Baie ligte lube help om die krag wat jy moet insit om te hervorm heelwat te verminder. Dit vermider dus jou moeite en vermoeidheid en verminder ook die slytasie op die gereedskap. Mens lube nie deeglik soos by gewere nie, maar sproei slegs enkele druppels op een kant van die doppies. As jy Lee se resizing lube gebruik, los 'n bietjie daarvan op in water of alkohol. Bloutrein (metielalkohol) werk goed. Sprei doppies uit in kartonhouer en laat hulle op hulle sye lê. Gooi lube/alkohol mengsel in klein pompbotteltjie en sproei liggies oor die doppe. Slegs 'n paar druppeltjies moet die meeste doppe tref. Laat droog en hervorm. As jy water gebruik vat dit net langer om te droog. Jy kan ook Dillon se Spray Lube of verskeie ander opsies gebruik. As jy spaarsamig aanwend is dit nie nodig om weer af te was nie. Dit help veral op 9mmP, omdat die doppe taps is en moeiliker hervorm. Lang rewolwer doppe (38 Spl, 357 en 44) vat ook meer krag en die bietjie smering help baie.
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 25 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|