JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon May 27, 2019 11:35 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 
Author Message
 Post subject: lood koeëls 9mm &.45
PostPosted: Sat Jan 12, 2019 9:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2125
Location: Upington
Ek wil graag hoor van die mense wat baie skiet, ek wil my cz weer goedkoop laat loop en terselfde tyd dan sommar vir 45ACP goedkoop(er) laai.

Nou ek het toe ek begin handwapen skiet met Josyd lood geskiet, ek het hulle so 'n week terug gekontak op besonderhede wat ek gehad het, maar hoor niks terug nie.

Bestaan hulle nog? Is daar 'n ander verskaffer van lood koeëls? of gaan ek maar die perdjie moet opsaal om self te maak?

Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 12, 2019 9:47 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Posts: 252
Ek hou nogal van die Frontier CMJ koeëls (lood wat koper platering op het) vir die .45ACP en 9mm.

Bullets & Brass adverteer beide die CMJ koeëls en die ouer en goedkoper 230 gr Frontier loodpunte. Ek weet nie of iemand al by hulle bestel het nie.

https://bulletsandbrass.co.za/product/f ... ad-1000pk/


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 12, 2019 10:08 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2125
Location: Upington
OosKaapJagter wrote:
Ek hou nogal van die Frontier CMJ koeëls (lood wat koper platering op het) vir die .45ACP en 9mm.

Bullets & Brass adverteer beide die CMJ koeëls en die ouer en goedkoper 230 gr Frontier loodpunte. Ek weet nie of iemand al by hulle bestel het nie.

https://bulletsandbrass.co.za/product/f ... ad-1000pk/



Dankie, ek gebruik Frontier se cmj nou al 'n geruime tyd al.( 10 000 deur cz gegooi) maar hulle raak gou duur as jy baie skiet op stywe begroting, ek soek goedkoper alternatief.

josyd was R250 vir 500, sa ek my som so maak behoort ek nou so R400 per 500 moet betaal.




Sal ook begin oplees oor giet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 12, 2019 11:04 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 441
Location: Stella
Lees ook na oor "powder coating". Dit vat n bietjie tyd en moeite maar die skuts wat dit doen is meestal baie gelukkig daarmee. Die een groot voordeel is natuurlik die koste, en verder smeer die loop nie so vuil nie. En "powder coating" het die vrolikste denkbare kleure!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 12, 2019 9:54 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Posts: 125
Location: Vaalpark
Ek is lankal ook op soek na 'n verskaffer van (goedkoper as Frontier CMJ) lood koeels vir 9 en 10 mm.

As die pryse te na aan mekaar is kan mens netsowel vir CMJ gaan. Vir my sal dit suiwer 'n ekonomiese besluit wees. Ek sien op die stadium nie kans om nog die giet van koeels ook op te neem nie.

Hou draad met belangstelling dop. Sal graag wil sien of van ons vriende vir ons 'n goeie kontak kan kry.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 12, 2019 11:40 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Posts: 29
Location: Gauteng
Ek giet self vir 9mm en .40S&W. Ek sit dan Hi-tek bullet lube daarop. Ek het genoeg vir ‘n paar honderd duisend koeëls.

Dit is verseker die moeite werd.

Dit gaan jou totale herlaai koste halveer.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 12, 2019 12:41 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Posts: 397
Location: Somerset-wes
Josyd was al die jare in Maintland. Die eienaar het ernstig siek geword, en die besigheid is oorgeneem deur Aspect Powder Coating in die Strand. Hulle maak steeds die lood punte, en steeds teen aanvaarbare pryse, ook onder die Josyd naam.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 12, 2019 3:20 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Posts: 1821
Location: Durbanville, Wes-Kaap
Jy kan ook vir Brian van B&J bullets in Claremont kontak. Ek skiet al 3 jaar lank se koele. Net so goed soos Josyd. R350 / 500
078964ses319


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 12, 2019 9:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1261
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Vir Josyd koeëls kontak vir William: william@aspectgroup.co.za

Die vorige eienaar, Arthur, is so 'n jaar of wat gelede oorlede.

William is het toe hy begin sukkel met sy gesondheid die besigheid en masjienerie oorgeneem.

Hy is self 'n entoesias en die kwaliteit van sy produk is hoogstaande.

As jy die koeëls wil powder coat, kan William dit vir jou skoon (sonder was in die groewe) lewer. Hy kan vir jou die poeier ook verskaf. Aangename man.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 12, 2019 10:41 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Posts: 397
Location: Somerset-wes
Vertel asb bietjie meer van die powder coating van die lood punte. As dit die skoonmaak vergemaklik sal ek graag wil weet!


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Feb 14, 2019 9:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Posts: 1261
Location: Noord-Transvaalse Bosveld
Jaco vdW wrote:
Vertel asb bietjie meer van die powder coating van die lood punte. As dit die skoonmaak vergemaklik sal ek graag wil weet!


As jy dit wil doen, moet jy verkieslik die hele koeël 'n lagie gee, nie net die punte nie. Die belangrikste plekke is die dravlakke en die basis. Die punt kan maar skoon lood bly, want dit raak nie regtig aan die loop nie.

As die proses reg gedoen is, dan werk die koeëls met "poeierjassies" net so goed soos gekoopte CMJ. Dit rook nie soos lood met was nie en daar is geen residu van die koeël in die loop nie.

Daar is heelwat inligting op you-tube en elders op die internet. Kyk ook na http://castboolits.gunloads.com/

Daar is basies 3 prosesse om die lagie oor die koeëls te kry:
1. Staties (benodig statiese "spraygun" en kompressor).
2. Droog.
3. Nat (Asetoon of verfverdunner). Hierdie is vir my die maklikste en vinnigste. Die ander gee beter afwerking.
Daarna word die koeëls vir 20 minute teen 200 grade C gebak.
Almal moet "gesize" word na aanwending.

Ek gebruik die proses al vir 3 jaar op al my handwapen-koeëls. My meisies kry sommer pienk koeëls vir hulle pistole en rewolwers. Geen klagtes tot dusver.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Feb 16, 2019 8:26 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Posts: 3187
Location: Koue Bokkeveld
OosKaapJagter wrote:
Ek hou nogal van die Frontier CMJ koeëls (lood wat koper platering op het) vir die .45ACP en 9mm.

Bullets & Brass adverteer beide die CMJ koeëls en die ouer en goedkoper 230 gr Frontier loodpunte. Ek weet nie of iemand al by hulle bestel het nie.

https://bulletsandbrass.co.za/product/f ... ad-1000pk/


Ek het na die post bestel. Baie flink diens. Wag net om te hoor hulle koerier het afgelewer in die dorp.

_________________
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Feb 16, 2019 10:30 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Posts: 388
Location: Pretoria
Christo wrote:
OosKaapJagter wrote:
Ek hou nogal van die Frontier CMJ koeëls (lood wat koper platering op het) vir die .45ACP en 9mm.

Bullets & Brass adverteer beide die CMJ koeëls en die ouer en goedkoper 230 gr Frontier loodpunte. Ek weet nie of iemand al by hulle bestel het nie.

https://bulletsandbrass.co.za/product/f ... ad-1000pk/


Ek het na die post bestel. Baie flink diens. Wag net om te hoor hulle koerier het afgelewer in die dorp.
Hi Christo,

Wat vra hulle vir delivery?

Groete,
Finder

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk

_________________
Ex - Corporal British Army - General Purpose Machine Gunner
.22LR CZ 452 Lux - SUSTAC BW1032
6.5 Creedmoor Howa M1500 Varmint GRS BiFrost - FDE - SUSTAC BW3040TT-LNG
.30-06 Tikka M695 SS
9mm Para Glock 17 GEN 5


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 13 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group