JohanvB wrote:
Is daar dalk iemand wat na 'n geweer vir my kan gaan kyk in Bryanston?
Ek koop nuut tweedehands, wil darem net vasstel dat die geweer wel in die man se kluis staan.
Dankie
PM my gerus, dalk kan ek help aangesien ek een keer per week in daardie omgewing is.