Howa 6.5x55 voorraad

Post Reply
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Howa 6.5x55 voorraad

Post by Conna Howa » Wed Aug 14, 2019 8:44 am

Ek wil net iets uitvind. Vervaardig Howa nog 6.5x55's? Want ek het nou al 'n paar geweer winkels wat nuwe Howa voorraad in gekry het se stock gaan kyk en het nie 1 6.5x55 gesien wat in gekom het nie.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16462
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by tripodmvr » Wed Aug 14, 2019 8:56 am

Die 6,5 Creed is nou seker die een wat lekker ruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8882
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by Capt. Oblivious » Wed Aug 14, 2019 9:07 am

Ja die 6.5x55 kan nie so ver skiet soos die Creed nie, dit gaan alles oor die primer pocket hoor ek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Albertdwk
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 99
Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by Albertdwk » Wed Aug 14, 2019 9:15 am

Gehoor Howa kamer hul nie meer nie, wat 'n jammerte. Gelukkig het ek klaar myne!

RevA
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Location: Boshof

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by RevA » Wed Aug 14, 2019 11:33 am

Daar is verskei plekke wat nog van hulle het. Wil my verbeel humansdorp co-op het, Zimbi se webblad dui aan dat hulle ook het.
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500

User avatar
Krobb
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 91
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by Krobb » Wed Aug 14, 2019 1:00 pm

Conna
Bel n paar NWK takke in die Noord Wes. Begin by Lichtenburg. Ek hulle het op n tyd baie 6.5x555's gehad.

Kleinaub
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sun Jul 28, 2019 6:04 pm

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by Kleinaub » Wed Aug 14, 2019 1:05 pm

Conna Howa wrote:Ek wil net iets uitvind. Vervaardig Howa nog 6.5x55's? Want ek het nou al 'n paar geweer winkels wat nuwe Howa voorraad in gekry het se stock gaan kyk en het nie 1 6.5x55 gesien wat in gekom het nie.
Hallo Conna.
VGK in Kaapstad het nog een gehad vanmore11h30. Probeer gerus

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by Conna Howa » Wed Aug 14, 2019 2:48 pm

Ek het darm ook een, ek het maar net onlangs begin oplet as daar specials en so is, toe sien ek nie rerig 6.5x55's nie. Ek sien talle 308's en 6.5 Creedmoors maar geen 6.5x55's nie.

RevA
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Location: Boshof

Re: Howa 6.5x55 voorraad

Post by RevA » Wed Aug 14, 2019 4:48 pm

Conna Howa wrote:Ek het darm ook een, ek het maar net onlangs begin oplet as daar specials en so is, toe sien ek nie rerig 6.5x55's nie. Ek sien talle 308's en 6.5 Creedmoors maar geen 6.5x55's nie.
6.5 Creedmoors en 308's het effe meer laai opsies (somchem het mos net s365 getoets vir x55 terwyl beide CM en 308 3 kruite het) en hulle doppe is ook effe meer beskikbaar. Seker ook kwessie dat die x55 nog nooit n bohaai oor gehad het nie, dis net normale effektiewe kaliber wat al meer as 100 jaar gebruik word, dit help ook nie dat die kaliber nie 'n kort of lang aksie is nie, maar iets tussen in.
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500

Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”