Big bore pryse

Post Reply
RevA
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Location: Boshof

Big bore pryse

Post by RevA » Sat Aug 17, 2019 7:23 pm

Goeie dag,

Ek wil uitvind of iemand dalk onlangs 'n 9.3x62 of 375H&H nuut gekoop het en toepaslike scope opgesit het, om uit te vind om en by wat dit sal kos?
Anders het iemand 'n idee wat 'n tweede handse een sou kos?
Groete Andreas
  • 6.5x55 Howa M1500
    Rossi 357 mag
    Bsa Sportsman ten .22
    22lr Burgo revolver
    6.5 Creedmoor Howa
    12 Boor Mossberg 500

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6010
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Big bore pryse

Post by DWB » Sat Aug 17, 2019 7:27 pm

Nuut kan jy regmaak vir R25k met ñ lekker scope.

Hang als af van wat jy koop.

2dehands behoort jy vir R15k ñ mooi 2dehandse roer alleen te kry
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2235
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: Big bore pryse

Post by alecjohnson » Sat Aug 17, 2019 7:39 pm

Geweer om en by 17k vir CZ550
Teleskoop 3-15k (ek het 'n wildgame op wat baie mooi werk wat goedkoop is 2.5-10x50)
Teleskoop montering normaal R1-3k
Monterings wat zero 100% behou met afhaal en opsit R8k (myne was +-8 jaar terug R7.5k so raai 8k)

Tweedehands is moeilik om te se kan baie meer wees as nuut omdat geld en tyd in geweer ingegaan het.

Ek het 375H&H en is baie gelukkig met haar!

Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”