115gr Sierra Match King in .270

Post Reply
User avatar
Raakskiet
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Tue Sep 24, 2019 7:08 pm

115gr Sierra Match King in .270

Post by Raakskiet » Tue Oct 01, 2019 9:34 pm

Ek wil graag weet of iemand al sukses behaal het met bogenoemde punte in ñ 270 geweer.

Ek het 4 boksies vir n goeie prys gekoop en lees dis eintlik bedoel vir n 6.8mm SPC kaliber wat ek nie ken nie.

Ek sal graag herlaaidata wil bekom om dit in my nuwe Tikka T3 geweer te skiet wat se lisensie om die draai behoort te wees.

Ek hoop die T3 se 1:10 groefdraai sal die ligte punt stabiliseer.

Ek wil natuurlik nie bokke met dit jag nie.......

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

cobusvh
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon May 20, 2019 11:28 am

Re: 115gr Sierra Match King in .270

Post by cobusvh » Sun Nov 03, 2019 7:20 am

Sierra 110gr Pro-hunters loop baie mooi in my Musgrave 270 met S365.

Fanie Nel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 407
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Location: Excelsior, Vrystaat

Re: 115gr Sierra Match King in .270

Post by Fanie Nel » Sun Nov 03, 2019 8:44 am

Goeie more
Ek het my my 270. 115gr noslers customs geskiet. Skiet baie mooi. My lading was 55.6gr 365. Lotte 69 en 72. Die warmer Lotte wou glad nie werk nie.
Groete

Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”