Hausken JD224 - silencer

Post Reply
Appel
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Apr 21, 2019 6:37 am

Hausken JD224 - silencer

Post by Appel » Mon May 20, 2019 9:07 pm

Manne

Enige ervaring met die KD of sal aanbeveel?

Groete
Appel

User avatar
Theunodb
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Location: Pretoria
Contact:

Re: Hausken JD224 - silencer

Post by Theunodb » Mon May 20, 2019 9:58 pm

Ek het een vir 6.5mm, is baie gelukkig sover. Hys lig, vat die recoil weg, en is heelwat stiller. Die dat jy hom kan oopmaak en skoonmaak werk baie baie lekker. Ek sal nie sommer weer n silencer koop wat nie kan oopskroef om skoon gemaak te word nie


Sent from my iPad using Tapatalk
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m

Post Reply

Return to “Geweer Jag/Rifle Hunting”