JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Mar 27, 2019 4:10 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
PostPosted: Sun Mar 25, 2018 8:40 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 152
Location: Brackenfell
Goeie môre almal

Ek is in proses om my 243 te wysig met 'n nuwe loop om 105greiners te kan skiet.
Ek verstaan van iemand wat meer weet as ek, dat my bestaande loop wel nog waarde het en dat ek hom sal kan verkoop.

Kan iemand dalk vir my 'n aanduiding gee of dit wel die geval is, en indien wel.....wat is die +- waarde?
Ek besef dat so 'n moontlike transaksie onderhewig sal wees aan 'n bore scope inspeksie.

Die loop se besonderhede is soos volg:
-Savage VLP,
- Lengte: 26"
- Twist: 1:9.25
- reeds gethread en cap vir silencer/mb
- Skote: 680

Die geweer skiet tans 80 gr BalTips teen 3270 konstant onder 0.5MOA.

Groetnis
W

_________________
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Mar 25, 2018 8:53 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8037
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Is moeilik want die loop het al n end gewerk, ek weet van n paar van daai lope wat nuut af gehaal is en verkoop is vir R3000

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Mar 25, 2018 11:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Posts: 839
Location: Witbank MP
Wicus jy het 'n PM opad.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Mar 25, 2018 2:58 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Posts: 477
Location: Harrismith,FS
Ek het R2500 (as ek reg onthou) 2jaar terug vir 'n LRP loop betaal wat slegs 200 skote deur het. Hys dadelik geAckley sonder om geskiet te word en daai was net FF skote. As mens GS koste teen rofweg 1500 insluit vir die kamer sny dink ek dis nogal 'n bargain gewees.

Ek reken ek gaan die loop binne kort opsit omdat my huidige loop al op rofweg 1450 skote staan waarvan 500 Ackley skote was.. Hyt bietjie snaaks gemaak in my laaste kompetisie so ek sal ondersoek gaan instel as ek weer tuis is...

Vir die bogenoemde loop sou ek sê max 2000 maar dis moeilik om te sê wat daar binne aangaan...

_________________
Sako 30-06, Sako 222, Savage LRP 243Ackley, P.Beretta A300 12ga

Groete
Frans


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Mar 25, 2018 3:41 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Posts: 106
Location: Stellenbosch en Bradasdorp
Sal die loop op 'n P14 aksie pas?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Feb 10, 2019 5:57 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 152
Location: Brackenfell
Goeie naand almal

Ek het effens vergeet van die loop....hy is steeds te koop.
Ek gaan hom nie gebruik nie....so maak my gerus 'n offer.
Soos genoem is hy reeds gethread en cap wat 'n effense kostebesparing is vir die koper.

Ek kan fotos stuur van groeperings wat ek met die loop geskiet het indien iemand belangstel. Hy het regtig mooi geskiet.

Groete,
W

_________________
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Feb 10, 2019 6:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15029
Location: Vereeniging
BenJacobs wrote:
Sal die loop op 'n P14 aksie pas?


Om 'n bestaande loop met 'n P14 aksie te gebruik gaan nie werk nie. Die aksie het 'n vierkantige skroefdraad en 'n nuwe loop sal gekamer en daarvoor gesny moet word. Verder sal 7mm Rem of 300WM pas met die dopgrootte. Onthou dat die 303 'n groter deursnee het as 'n 243 of 308 dop.

My 7x64 het sweiswerk op die slotpunt vereis om die doppe te kan vashou.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Feb 10, 2019 8:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1854
Location: Vereeniging
Ek weet van iemand wat dalk sal belangstel. Laat weet jou

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Feb 11, 2019 6:32 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Posts: 152
Location: Brackenfell
Fanta300 wrote:
Ek weet van iemand wat dalk sal belangstel. Laat weet jou


Dankie Fanta

Julle kan my sommer kontak op whatsapp indien hy belangstel.
082 325 nul9nul9

_________________
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 AI Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint RC


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 12, 2019 10:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Posts: 1854
Location: Vereeniging
Jammer Wicus, hy wil nie byt nie.

_________________
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























cron
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group