Volmaan jakke

Post Reply
Eland
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Location: Cullinan, Oos van PTA.

Volmaan jakke

Post by Eland » Thu Jul 18, 2019 10:47 am

Dit lyk of die jakke daar in ons omgewing vreeslik bedrywig is die afgelope week.

Is dit nou maar n bedrywige tyd vd jaar of speel die volmaan wel n rol in die jakke se aktiwiteite?
375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...

Post Reply

Return to “Algemeen/General”