JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Mar 20, 2019 5:03 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 30 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Tue Feb 19, 2019 2:04 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Posts: 26
Na ek deur daardie artikel gelees het, het ek nou sommer nuwe respek gekry vir snipers wat targets op 2 kilos omklits.

Hulle moet darem n ongelooflike kennis van ballistiek he!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 19, 2019 2:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8036
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
JBS wrote:
Hi Arnold
Die wind verander die rigting van die vlug pad en druk nie net die punt ewewydig aan die siglyn na 'n seker kant toe nie. Wanneer die wind ophou waai (of nie meer n effek op die punt in vlug het nie) is die punt reeds op 'n nuwe vlug pad wat met 'n hoek afwyk van die oorspronklike vlug lyn.
Omdat die hoek verander het en die oorblywende vlug pad 'n reguit lyn is ( a.g.v. geen verdere wind) kan die posisie van impak reglynig voorspel word.

Sodra die wind op die hele vlug pad op die punt inwerk lyk die vlug pad soos 'n eksponensiele kurwe (a.g.v. die punt/ projektiel snelheid wat verminder en die wind bly konstant).
Die vergelyking vir konstante wind oor die hele afstand is die een wat geprogrammeer word in die "APPS" op telefone.

Die voorspelling van die punt wat onderworpe is aan verskeie sterktes winde en rigtings is egter moeilik en dit is diè vergelyking van Brian Litz (Applied Ballistics) wat erg lank vat.
Ek bereken die effek van elke segment wind en sommeer dan die lot.

groetnis!


Daai is soos ek hom ook het

Nou gooi ons nog die rigting van jou loop se twist ook in saam met die rigting wat die wind waai, lekker

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 19, 2019 3:22 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Posts: 42
Location: Bethlehem
Gian_dP wrote:
Arnold wrote:
Wouter Roets wrote:
Arnold

Is dit nie presies wat JBS se nie? Wind wat verder in die koeel se vlugbaan is het n groter invloed op die koeel as wind nader aan die skietpunt is?

Groetnis
Wout


Soos ek sy skrywe lees is dit nie die kruks van die verduideliking nie en as dit was sou ek ook daarmee verskil. Wat ek sien is dat as die teiken op 1000m staan en daar is sleg wind tot 100m dan is die effek op 1000m 10x groter as op 100m. Die defleksie op 500m-600m word 2x groter op 1000m en die defleksie op 1000m bly dieselfde.

As die wind ophou waai na 100m, moet die defleksie op 1000m dan nie dieselfde absolute afstand wees as wat dit op 100m was nie?
Windskuif vs. rigting verandering


Ek het op hierdie artikel afgekom op Applied Ballsitics se webwerf wat beweer die eerste gedeelte het die grootste effek op windskuif juis agv die verandering soos JBS geskryf het.


Stem nie heeltemal saam met die argument nie. (Veral Figuur 4 nie) Ek verduidelik aan die hand van n eenvoudige voorbeeld:

308 Win 155gr VLD teen 2941fps
Wind waai 15MPH (6.71m/s) @ 9uur op die volgende posisie:
Teiken is op 1000m

1) Wind waai vanaf 0m tot 100m - Daarna stil
Wind defleksie is 26mm op 100m
Wind defleksie op 1000m is 260mm ( 26mm X 10/1)

2) Wind waai vanaf 900m tot 1000m
Wind defleksie vir konstante wind van 0m tot900m is 2747mm
Die effek by 1000m is 3052mm (2747mm X 10/9) (Wind waai dus nie tussen 900m en 1000m nie)

'n Konstante wind van 15 MPH oor 1000m is 3543mm
Die wind komponent oor die laaste 100m is dus 490mm wat meer is as die 260mm in (1)

Figuur 4 in die skrywe is vir 'n projektiel wat teen konstante snelheid trek. (Sien die defleksie lyne is ewewydig)
Ek sal later na die vergelykings kyk en vergelyk met notas toe ek dit klompie jare terug uiteen getrek het.

Praat maar as julle verskil

_________________
JBS

308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
9mm Sig 226
40 S&W Vektor


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 19, 2019 4:36 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 5836
Location: Brackenfell
Dankie JBS

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Mar 15, 2019 1:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8036
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
https://youtu.be/fkjkeKo7ucs

As julle tyd het luiser/kyk die hele ding dit is baie goed anders luister so van 30min af wat hulle oor wind se

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 30 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group