Geno se jag album

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3710
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Frederik » Mon Nov 04, 2019 10:47 am

Alweer mooi gedoen!

User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Eduard Venter » Mon Nov 04, 2019 11:28 am

Geno wrote:Hierdie varksog het 00h30 uitgedop op my jakkalsroep staanplek. Sy het 41kg uitgeslag en is spekvet.
Dis darem maar mooi as so n varkie oortrek met rugvet in die koelkamer hang... Besonderse gewig vir die tyd van die jaar. Het hulle vroeg reën gekry of eet sy op lande?



Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12233
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Geno se jag album

Post by Geno » Mon Nov 04, 2019 12:03 pm

Ek vermoed sy het op koring en beesvoer gewei. Dit het nognie hier gereen nie.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Geno se jag album

Post by Eduard Venter » Mon Nov 04, 2019 12:06 pm

Ja die peste kan nie voerbakke uitlos nie. Nietemin dis baie lekker vleis daai.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

Post Reply

Return to “Trofee Kamer/Trophy Room”