Trofee "Papier-bokke"

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1304
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by jdpretorius » Sat Nov 17, 2018 1:48 pm

'n mal hoender kry ook 'n kaans
20181117_133927.jpeg
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 754
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Location: Heidelberg, Tvl

Re: Trofee

Post by Philip J » Sat Nov 17, 2018 2:22 pm

Lekkerrrrrrrrr Johan!!!!!!!!
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 1608
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Trofee

Post by Supacow » Sat Nov 17, 2018 2:25 pm

Dis al daai opleiding deur die 270 ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1304
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by jdpretorius » Sat Nov 17, 2018 2:39 pm

dankie,
ek dink dis ook te danke aan al die manne wat my hier al gehelp het

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6384
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Trofee

Post by PWV » Sat Nov 17, 2018 3:40 pm

jd, maak daai geweer skoon en gaan bêre hom in die kluis. Gebruik hom vir jag en kompetisies. Daar is niks meer te stel aan hom nie!!!
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1304
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by jdpretorius » Sat Nov 17, 2018 3:48 pm

PWV wrote:jd, maak daai geweer skoon en gaan bêre hom in die kluis. Gebruik hom vir jag en kompetisies. Daar is niks meer te stel aan hom nie!!!
jy is reg oom PWV, en dalk kry ek in Desember nog so laat kaansie vir 'n vleisie. Ek is ongelukkig reeds heeltemal verslaaf aan die skiet storie... so nou moet ek nog net die 225 gr Acc. kry om ook so mooi te doen

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6222
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trofee

Post by Arnold » Wed Jan 09, 2019 6:26 pm

Tikka Sporter in 30-06 met 20" loop
Wildgame 2.5-10x50
178gr ELDX
100m

Eerste lading wat ek gelaai het so hopelik bly hy so mooi skiet. Ek sit nie lading of spoed by nie want julle sal julle dood sukkel om QL te kalibreer op die :)

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190109/997f48740c62aeef782b358afbfcd2b5.jpg
Last edited by Arnold on Thu Jan 10, 2019 7:59 pm, edited 1 time in total.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8768
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Trofee

Post by Capt. Oblivious » Wed Jan 09, 2019 6:53 pm

Lekker ou 30.06
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1304
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by jdpretorius » Wed Jan 09, 2019 7:15 pm

Arnold, shou dit is sommer baie mooi, en nog meer so vir 'n rak geweer.

Wat sou jy sê het daardie flyer veroorsaak ?

Wil eerlik waar nie jou plek in die son steel nie.....maar het die selfde gehaat met hierdie lading wat baie mooi werk, en kan nie verstaan hoekom nie. Die spoed lesing is heel moontlik nie akuraat nie want die weer wou nie saam speel nie en ES is gewoonlik 18 fps
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201901 ... 0628ef.jpg[/IMG]

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6222
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trofee

Post by Arnold » Wed Jan 09, 2019 8:39 pm

jdpretorius wrote:Arnold, shou dit is sommer baie mooi, en nog meer so vir 'n rak geweer.

Wat sou jy sê het daardie flyer veroorsaak ?

Wil eerlik waar nie jou plek in die son steel nie.....maar het die selfde gehaat met hierdie lading wat baie mooi werk, en kan nie verstaan hoekom nie. Die spoed lesing is heel moontlik nie akuraat nie want die weer wou nie saam speel nie en ES is gewoonlik 18 fps
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190109/a3eab5af371919571f4e2155800628ef.jpg

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Die flyer was my heel eerste skoot vir die dag so daar is seker baie redes hoekom hy gevlieg het. Die ander 4 kan ook net luck wees, wie sal weet :)
Ek is ook besig om 'n ander bipod te leer skiet so ek was eintlik verbaas toe ek die groep sien. Met die maksimum vergroting van 10X en erg mirage moes ek vorentoe stap om hierdie te sien want van agter kon ek nie mooi sien waar die skote oral val nie.
Hierdie was ook uit Virgin doppe so die ES (32 fps) was nie great nie.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1304
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by jdpretorius » Wed Jan 09, 2019 8:48 pm

Arnold wrote:
jdpretorius wrote:Arnold, shou dit is sommer baie mooi, en nog meer so vir 'n rak geweer.

Wat sou jy sê het daardie flyer veroorsaak ?

Wil eerlik waar nie jou plek in die son steel nie.....maar het die selfde gehaat met hierdie lading wat baie mooi werk, en kan nie verstaan hoekom nie. Die spoed lesing is heel moontlik nie akuraat nie want die weer wou nie saam speel nie en ES is gewoonlik 18 fps
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190109/a3eab5af371919571f4e2155800628ef.jpg

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Die flyer was my heel eerste skoot vir die dag so daar is seker baie redes hoekom hy gevlieg het. Die ander 4 kan ook net luck wees, wie sal weet :)
Ek is ook besig om 'n ander bipod te leer skiet so ek was eintlik verbaas toe ek die groep sien. Met die maksimum vergroting van 10X en erg mirage moes ek vorentoe stap om hierdie te sien want van agter kon ek nie mooi sien waar die skote oral val nie.
Hierdie was ook uit Virgin doppe so die ES (32 fps) was nie great nie.
Arnold met julle manne se skiet vernuf glo ek nie vir n oomblik dat dit net luck was nie Image.
Ek't my flaterkie maar vir nou af geskryf aan stingel stres en ontrekking simtome van te min rum

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Swede » Wed Jan 16, 2019 9:55 am

Arnold wrote:Tikka Sporter in 30-06 met 20" loop
Wildgame 2.5-10x50
178gr ELDX
100m

Eerste lading wat ek gelaai het so hopelik bly hy so mooi skiet. Ek sit nie lading of spoed by nie want julle sal julle dood sukkel om QL te kalibreer op die :)

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190109/997f48740c62aeef782b358afbfcd2b5.jpg
Baie mooi! Wat het van die SWF geword?

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6222
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trofee

Post by Arnold » Wed Jan 16, 2019 10:08 am

SWF?

User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2098
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Swede » Wed Jan 16, 2019 2:28 pm

Lol SWFA

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6222
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trofee

Post by Arnold » Wed Jan 16, 2019 2:34 pm

Swede wrote:Lol SWFA

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Hy was nooit op die geweer nie. Ek het my groot Vortex op die geweer gehad vir fotos maar ek wil die geweer gebruik vir jag so die kleiner en eenvoudige Wildgame met sy lae vergroting gaan mooi werk daarvoor.

Ysterkat
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Location: Kathu

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Ysterkat » Tue Feb 26, 2019 1:37 pm

Howa 308, Nosler 155gr CC. 215m
IMG_20190223_101110.jpeg
Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.300 Win Mag Vektor
243 Howa
308 Howa

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4297
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Trofee

Post by ruaanb » Tue Feb 26, 2019 1:43 pm

Ysterkat wrote:Howa 308, Nosler 155gr CC. 215m
IMG_20190223_101110.jpeg
Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
3clicks links LOL netjies man

User avatar
Ammion
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: Queenstown

Re: Trofee

Post by Ammion » Tue Feb 26, 2019 2:17 pm

Baie goed gedoen!

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6222
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Arnold » Mon May 06, 2019 12:53 pm

So bietjie real life groepe en nie net die een groepie waar al my sterre oplyn nie :)

Die met die rooi sirkel was die laaste groep na ek gezero het.

Geskiet op 100m van n bank af met n bipod. Nie die beste nie en ons hou nie altyd daarvan om die vir ander te wys nie. Die geweertjie skiet ok en ek het nognie baie gesukkel om dit beter te probeer kry nie.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190506/77681a2cbd5d9a7421e9a2d25670a523.jpg

Dit wys ook mooi van links bo kloksgewys om hoe die skoon loop settle na n klompie skote. Hier en daar verstellings op die scope gemaak.

User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee

Post by Joe13 » Mon May 06, 2019 1:44 pm

Arnold wrote:Tikka Sporter in 30-06 met 20" loop
Wildgame 2.5-10x50
178gr ELDX
100m

Eerste lading wat ek gelaai het so hopelik bly hy so mooi skiet. Ek sit nie lading of spoed by nie want julle sal julle dood sukkel om QL te kalibreer op die :)

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190109/997f48740c62aeef782b358afbfcd2b5.jpg
Nee wat los daai lading netso.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee

Post by Joe13 » Mon May 06, 2019 1:46 pm

jdpretorius wrote:'n mal hoender kry ook 'n kaans
20181117_133927.jpeg
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Johan sal jy omgee om die teiken met my te deel? 'n Blanko een verkieslik :)
Last edited by Joe13 on Mon May 06, 2019 1:46 pm, edited 1 time in total.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6222
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Arnold » Mon May 06, 2019 1:46 pm

Joe, daai lading is ongelukkig so bietjie warm.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190506/d789b2eea789c0aee4f6fc59f1db1cc4.jpg

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee

Post by Joe13 » Mon May 06, 2019 1:47 pm

Arnold wrote:Joe, daai lading is ongelukkig so bietjie warm.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190506/d789b2eea789c0aee4f6fc59f1db1cc4.jpg

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Is jy oor of naby maks druk?
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6222
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Trofee "Papier-bokke"

Post by Arnold » Mon May 06, 2019 1:48 pm

Definitief oor

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Trofee

Post by Joe13 » Mon May 06, 2019 1:49 pm

Arnold wrote:Definitief oor

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Skies sien nou eers, die foto wou eers nie wys nie.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

Post Reply

Return to “Trofee Kamer/Trophy Room”