JARACAL
https://www.jaracal.com/

Trofee "Papier-bokke"
https://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=61&t=2275
Page 56 of 56

Author:  Joe13 [ Wed May 15, 2019 5:18 pm ]
Post subject:  Re: Trofee

Daarsy bulle. My 3 skoot groep op 100m. Ek sukkel net om dit op n volgende keer reg te kry. Hou ek dalk die geweer te styf vas of wat? Kan sekerlik baie faktore wees wat daartoe bydra.

Ek weet nou die geweer kan ek moet net my kant bring.

30-06 met VV N550 TTSX Teen 3010FPS.

Image

Edit: IMG na IMAGE

Author:  jdpretorius [ Wed May 15, 2019 6:27 pm ]
Post subject:  Re: Trofee "Papier-bokke"

Baie mooi Joe, lyk my hy is nou gesort

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Author:  ChristoK [ Wed May 15, 2019 6:52 pm ]
Post subject:  Re: Trofee

Joe13 wrote:
Daarsy bulle. My 3 skoot groep op 100m. Ek sukkel net om dit op n volgende keer reg te kry. Hou ek dalk die geweer te styf vas of wat? Kan sekerlik baie faktore wees wat daartoe bydra.

Ek weet nou die geweer kan ek moet net my kant bring.

30-06 met VV N550 TTSX Teen 3010FPS.

Image

Edit: IMG na IMAGE



Watse gewig punte is daai Joe?

Author:  Joe13 [ Wed May 15, 2019 7:12 pm ]
Post subject:  Re: Trofee "Papier-bokke"

jdpretorius wrote:
Baie mooi Joe, lyk my hy is nou gesort

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Uiteindelik ja. Hoop maar ek kan hulle so mooi hou.

ChristoK wrote:
Joe13 wrote:
Daarsy bulle. My 3 skoot groep op 100m. Ek sukkel net om dit op n volgende keer reg te kry. Hou ek dalk die geweer te styf vas of wat? Kan sekerlik baie faktore wees wat daartoe bydra.

Ek weet nou die geweer kan ek moet net my kant bring.

30-06 met VV N550 TTSX Teen 3010FPS.

Snip*

Edit: IMG na IMAGE



Watse gewig punte is daai Joe?


Hulle is 150gr

Author:  Glocked [ Wed May 15, 2019 7:20 pm ]
Post subject:  Re: Trofee

Joe13 wrote:
Daarsy bulle. My 3 skoot groep op 100m. Ek sukkel net om dit op n volgende keer reg te kry. Hou ek dalk die geweer te styf vas of wat? Kan sekerlik baie faktore wees wat daartoe bydra.

Ek weet nou die geweer kan ek moet net my kant bring.

30-06 met VV N550 TTSX Teen 3010FPS.

Image

Edit: IMG na IMAGE


Baie netjies gedoen daar ! Ek is besig met huiswerk oor die regte kruit vir my 30-06 en die 150gr Barnes....lyk my die N550 is 'n goeie keuse !

Author:  ChristoK [ Wed May 15, 2019 8:53 pm ]
Post subject:  Re: Trofee

Joe13 wrote:
jdpretorius wrote:
Baie mooi Joe, lyk my hy is nou gesort

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Uiteindelik ja. Hoop maar ek kan hulle so mooi hou.

ChristoK wrote:
Joe13 wrote:
Daarsy bulle. My 3 skoot groep op 100m. Ek sukkel net om dit op n volgende keer reg te kry. Hou ek dalk die geweer te styf vas of wat? Kan sekerlik baie faktore wees wat daartoe bydra.

Ek weet nou die geweer kan ek moet net my kant bring.

30-06 met VV N550 TTSX Teen 3010FPS.

Snip*

Edit: IMG na IMAGE



Watse gewig punte is daai Joe?


Hulle is 150gr


Baie netjies.

Author:  Geno [ Fri Jun 14, 2019 4:48 pm ]
Post subject:  Re: Trofee

My een .243AI toe ek hom so maand of wat terug op n jag gou gecheck het:

Image

En vandag op 200m na hy uit sy kolf was en die scope afgehaal en teruggesit is:

Image

Asook 'n vriend van my se langloop .22-250 met 55gr Berger FB Varmint teen so raps oor 3800fps wat ek die lading voor gedoen het en geskiet het vandag. Daar het n dwarswind gevat en los:

Image

Author:  jdpretorius [ Fri Jun 14, 2019 5:28 pm ]
Post subject:  Re: Trofee "Papier-bokke"

Baie netjies Geno
Julle manne maak dat ek lus raak vir lekker medium kaliber speelding

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Author:  Geno [ Fri Aug 16, 2019 3:08 pm ]
Post subject:  Re: Trofee

Ek het gou 'n lading gaan toets op my AR-15.

S&W M&P Sport 16" 1:9" twist.
Black Moose 1-6x24 teleskoop.
Handguard: Trueworx
Adjustable Gas Block: Trueworx
Demper: Aimzonic wat in die kas gelê het.
Sneller: Factory (Spaar vir Triggertech)
Buttstock: Factory (Spaar vir RRA Operator stock)

Image

Author:  Arnold [ Fri Aug 16, 2019 3:12 pm ]
Post subject:  Re: Trofee "Papier-bokke"

Geno wrote:
Ek het gou 'n lading gaan toets op my AR-15.

S&W M&P Sport 16" 1:9" twist.
Black Moose 1-6x24 teleskoop.
Handguard: Trueworx
Adjustable Gas Block: Trueworx
Demper: Aimzonic wat in die kas gelê het.
Sneller: Factory (Spaar vir Triggertech)
Buttstock: Factory (Spaar vir RRA Operator stock)

Image
Baie mooi! Koeëls en spoed?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Author:  Geno [ Fri Aug 16, 2019 3:15 pm ]
Post subject:  Re: Trofee "Papier-bokke"

50gr Nosler Ballistic Tip.
Attachment:
20190816_131337.jpg


Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Author:  Arnold [ Fri Aug 16, 2019 3:28 pm ]
Post subject:  Re: Trofee "Papier-bokke"

Giftig :)

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Author:  Capt. Oblivious [ Sat Aug 17, 2019 11:21 am ]
Post subject:  Re: Trofee

Kookwater daai

Page 56 of 56 All times are UTC + 2 hours
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
https://www.phpbb.com/