JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Feb 19, 2019 8:18 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 79 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next
Author Message
PostPosted: Wed Oct 03, 2018 8:36 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am
Posts: 168
Location: Ashlea Gardens, Pretoria
Wouter,
ek sal 100 sakke vat asb.
My nommer is 082 781 0458.
Ek sal kom haal wanneer dit beskikbaar is.

_________________
2015 CZ 550 Lux 7x64 Br
2018 Remington 700 ADL 6.5Cr Tac


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 03, 2018 10:04 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 568
Location: Kaapstad
Mense, die regte antwoord is "DIE HOUT WAT JY VERNIET BY DIE KAMPTERREIN KRY"

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 03, 2018 2:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 4843
Location: Paarl
Harambe wrote:
Mense, die regte antwoord is "DIE HOUT WAT JY VERNIET BY DIE KAMPTERREIN KRY"

So jy is ook een van daai donders wat 'n man se drank uitdrink en sy vleis van die rooster af eet en dan kla oor die speserye op die vleis. >:D

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 03, 2018 2:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Posts: 1145
Location: Rustenburg
Tambotie vir die ongenooide gaste. :angel:

_________________
Maak 'n verskil


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 03, 2018 3:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7970
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Woolies het n special op daai "select grade" charcoal van hulle gehad, ek gaan darem nou n ruk lank braai voor ek weer nat hout hoef te koop

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Oct 03, 2018 3:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 568
Location: Kaapstad
Gawie(13mm) wrote:
Harambe wrote:
Mense, die regte antwoord is "DIE HOUT WAT JY VERNIET BY DIE KAMPTERREIN KRY"

So jy is ook een van daai donders wat 'n man se drank uitdrink en sy vleis van die rooster af eet en dan kla oor die speserye op die vleis. >:D


;D

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 05, 2018 7:53 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3483
Location: Tulbagh
THOMAST wrote:
Ek dink enige hout wat stadig gegroei het sal lekker braaihout maak.
Suid van Nieuwoudsville op 'n veepos het ons altyd die ou, dooie Protea bome opgesaag en dit het die lekkerste kole gemaak,


My pa het in die omgewing daar grootgeword. My verwysing na waboom.

Groetnis!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 6:35 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Posts: 381
Capt. Oblivious wrote:
Woolies het n special op daai "select grade" charcoal van hulle gehad, ek gaan darem nou n ruk lank braai voor ek weer nat hout hoef te koop

Houtskool by Woolies?
Nou het ek alles gehoor. ::)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:14 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 7970
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
308Win wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Woolies het n special op daai "select grade" charcoal van hulle gehad, ek gaan darem nou n ruk lank braai voor ek weer nat hout hoef te koop

Houtskool by Woolies?
Nou het ek alles gehoor. ::)



Eks klaar met JHB hout gebraai, manne het n lekker special gehad op daai charcoal nou braai ek mooi

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Oct 11, 2018 8:57 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Posts: 1365
Location: Welgelegen
Vandag Bredasdorp se Rooikrans gekry..nie te bad nie..R1400 vir 1000..dis maar die prys hier in die Kaapse Skiereiland..


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 12, 2018 3:04 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Posts: 381
Capt. Oblivious wrote:
308Win wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Woolies het n special op daai "select grade" charcoal van hulle gehad, ek gaan darem nou n ruk lank braai voor ek weer nat hout hoef te koop

Houtskool by Woolies?
Nou het ek alles gehoor. ::)



Eks klaar met JHB hout gebraai, manne het n lekker special gehad op daai charcoal nou braai ek mooi

Ek het 'n vriend met 'n plaas naby Machado. Wattel is vervuil daar. Ek kan soveel gaan laai as wat ek kan brand.
Die ouer bome is glad nie sleg nie. Jong lote is nutteloos.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 11:27 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6061
Location: Waterkloof, Pretoria
More Manne

Ons vorige besending hout is nou totaal as. Ons kan ongelukkig nie weer van die lekkerruik peul en sekelbos mengsel kry nie, vanwee die verskaffer nou huidiglik net swarthaak sny, wat ek geensins in belang stel nie.

Ons het n nuwe kontak vir kameeldoring en die sakke is in die orde van so 8-9kg. Wie van julle sal daarin belang stel vir R25 n sakkie? Ek be-oog om n link te laat kom van so 4400 sakke. Sal eintlik hierdie op bestelling wil doen aangesien die sakke ewe skielik voete ontwikkel en dan spoorloos verdwyn hier by die werk. Laat weet maar dan kyk ons of daar genoeg is vir n bestelling.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 11:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 1005
Location: Pietermaritzburg
Hi Wouter

Ek sal so 200 sakke neem, maar dit hang net af van vervoer koste tot in pietermaritzburg.

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 11:45 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 187
Wouter,

My kennis is maar swak, hoekom hou jy nie van swarthaak nie?

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 12:28 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6061
Location: Waterkloof, Pretoria
Steyr

Swarthaak het maar n lae digdheid so hy maak n vinnige kool wat nie baie lank hou nie. Ek en my broer verwys na hom sommer as pampoenhout. Verder het hy nie vir my persoonlik n baie lekker reuk wat hy afgee nie so hy rate vir my nie baie hoog op die beste braai hout skaal nie. Malan ons het n tak op Hammersdale, maar ons stuur nie baie links af soon toe nie. Ek sal wel laat weet as daar iets is.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 12:39 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 1005
Location: Pietermaritzburg
Thanks Wouter. Dis naby genoeg vir my om te gaan oplaai

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Howa 243 Win
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 1:13 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Posts: 1281
brand kameeldorig nie vinnig uit nie
daai vorige hout was puik


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 1:22 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6061
Location: Waterkloof, Pretoria
blaser wrote:
brand kameeldorig nie vinnig uit nie
daai vorige hout was puik


Nope, sy digdheid is van die hoogste so hy brand van die langste.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 1:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3800
Location: Durbanville, WesKaap
het jy lorries wat Kaap se kant toe kom?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 2:06 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am
Posts: 187
Ek wou nounet vra, ons manne lek ons lippe af hier in die kaap, ek sal koop indien daar hout kaap se kant toe staan.

_________________
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 3:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 940
Location: Middelburg, Mp
Wouter, ek sal belangstel in 100 sakke.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 14, 2019 8:24 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Posts: 33
Location: Pretoria
Wouter Roets wrote:
blaser wrote:
ek sal graag 66 sakke wil he
ek bly omtrend binne julle yard in irene so ek kan dit daar optel

dankie


Reg so Frans.

Boys die eerste 4000 sakke is al amper klaar. Julle moet skree as julle belang stel om deel te wees van die volgende order. Julle kan maar gaan lees by die kenners se skrywes. Snuifpeul/Lekkerruikpeul word deur die meeste mense as van die beste braaihout aangeskryf.

Groetnis
Wouter
Hi. Ek soek asb 30 sakke.
Ek kan ook kom oplaai.



Sent from my SM-N960F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 15, 2019 7:22 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6061
Location: Waterkloof, Pretoria
More Manne

Ek het trokke wat Kaap toe gaan, maar hulle is altyd vol gelaai. Ek kan n vol link vir julle stuur as julle n vol bestelling bymekaar kan maak. Koukus maar onder mekaar. Ek sal ook n transport rate moet kry af na julle toe vanwaar die hout vandaan kom.

KX250 sal dit dan nou van die kameeldoring sakke wees?

Schalk ek sit jou op vir 100 sakke.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 15, 2019 7:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3800
Location: Durbanville, WesKaap
Dankie Wouter, kry vir ons 'n rate dan kyk ons of ons 'n link kan volmaak hier uit die Kaap uit.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 15, 2019 12:35 pm 
Online
Newbie
Newbie

Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Posts: 33
Location: Pretoria
Ja, as jy vir ons 'n finale prys het sal ek seker wees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 79 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Herman Huyser, VictorG and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group