JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat May 25, 2019 3:10 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue May 14, 2019 7:37 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 741
Location: Kimberley
Naand almal

Ek skryc hier iut my lieflike bed in medi clinic waar ek le na my heupvervanging.

Ek het saterdag besluit voor my jagseisoen verby is moet ek darem n bok skiet. Gou n oproep na n klient van en die jag is aan. My beste pel gan saam.

Vroeg op die plaas gekom koffie gedrink en ons is veld toe. Soos gewoonlik skiet ek nie 1ste nie. Nie lank nie en die blesbokke staan op so 150m mooi en kyk vir ons. Calvin le aan en die skoot klap mooi nekskoot. Bok val ek draai om en vra sy broer het hy dit op vid toe ek tergkyk is blesbok se kind orrend en weg.

Na n gesoek besluit ons kom ons kry vir my 1 dan soek ons die gekweste 1 verder. Bokko so 120m ek skiet vir die blad want ek nie wereld se beste nie. Skoot klap mooi bok spring boggerug in die lug goeie hartsoot volgens my.

Ons het n reel as ons saamjag. Al2 mik na die bok as die skoot sleg is skiet die ander man plat. Toe my skoot loop 2 sekondes na dit skiet calvin ek vra nou my bok loop dan swaai swaai en en dop toe net om. Hy se nee hy sy bok geskiet. In n trop van maklik 150 bokke kry ons die geskweste 1en skiet ons bokke sekondes uitmekaar

Het n mooi springbok ram ook later die dag geskiet en Calvin se jonger broer sy 1ste bok. Maar dit was n storier en half want die man tel 1 2 voor hy skiet dan hardloop die bokke. Gelukkig het n springbok genoeg gehad en toe bly staan tot 3 toe.
Attachment:
20190511_104004.jpg
Attachment:
20190511_112239.jpg
Attachment:
20190511_125442.jpg


Sent from my SM-G950F using Tapatalk


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 14, 2019 8:11 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Posts: 740
Location: Heidelberg, Tvl
Lekker man! Die hospitaal deel is vir seker minder lekker, maar ek hoop die heup is sommer gou weer 100%! Sterkte met die herstel proses.

_________________
Groetnis
Philip

____________________
CZUSAGERRSAGBR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 8:03 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Posts: 1860
Location: Queenstown (Oos Kaap)
Yes meneer, sterkte met die herstel, doen net wat die Dr en die Fisio voorskryf, albei myne was daar gedoen. Wies jou 'slagmeester'?

_________________
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 10:10 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Posts: 179
Sterkte met die herstel. Hierna gaan jy lekker kan jag


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 10:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 3980
Location: Durbanville, WesKaap
Lekker man en sterkte met die herstel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 11:27 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 699
Location: Brackenfell, Kaapstad
Ten minste kon jy 'n jaggie inwerk. Mooi gemaak. Sterkte met die herstel, ek word ook weer einde volgende maand geslag, by daai tyd is jy al letterlik en figuurlik op die been

_________________
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 12:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3006
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Geluk!

Sterkte met die operasie en herstel.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:43 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Feb 05, 2015 7:50 pm
Posts: 180
Baie geluk! Sterkte met die fisio.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 16, 2019 8:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1811
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Broadbandboer wrote:
Baie geluk! Sterkte met die fisio.


Sent from my iPhone using Tapatalk


Ek wil jou sterkte toewens met die fisio
Ek is getroud met een....


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:06 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Posts: 741
Location: Kimberley
Baie dankie almal. Dit het baie goed gegan Dr Van Niekerk is baie gelukkig hoe alles afgeloop het. Ek gan more huistoe. Loop al darem met krukke het nog bietjie seer maar beter as voor die operasie.

Waardeur elke 1 se seunwense te sterkste

Groete.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Rampie and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group