JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Jul 20, 2019 12:52 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 6:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3644
Location: Pretoria
Voorspoed vir 2018 en mag die jaar baie jag drome laat waar word.

Wat doen jy as jagter om voor te berei vir die jag seisoen later die jaar. Wat doen jy ten opsigte van jou toerusting, oefening skiet of fisies.

Laastens wat is jou droom/doel van die jaar se seisoen?

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 10:19 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 423
Location: Pietersburg Limpopo
Ek Spaar. 8)

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 10:28 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15605
Location: Vereeniging
J le Roux wrote:
Ek Spaar. 8)

Baie kripties. Die droom waarvoor jy spaar?

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 2:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2566
Location: Paarl
60 prostitute en 300l brandewyn ++>:

_________________
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 2:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15605
Location: Vereeniging
Joe, ek dink nie Frederik het in sy jagveld iewers 'n "s" ingesluit nie.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 3:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3644
Location: Pretoria
Kom ek begin.

Eerstens is om seker minimum 50 rondtes met .22 te gaan speel tussen die kere wat ek met jaggeweer waarmee ek gaan skiet op die jag. Deesdae skiet en jag ek alles met die 6.5x55 met 140gr koeels teen lekker matige 2500ps. Koeel breek nie op nie en die diere val om.
Skiet uit die vuis, sit, prone en oor die stokke op teiken diere met hulle vitals.

Tussen in skiet ek op meeste Basa skietdae en dit help met die vinnig skiet onder druk 99% alles uit die vuis. Basa skiet ek natuurlik met die 375.

Droom vir die jaar is dat my jong man wat nou 13 is 'n koedoe koei of wildebees kan jag. Ek vir myself paar vleisbokke en die keuse van waterbok bul of sebra vir eerste een van hulle wat ek nog nie gejag het nie.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 4:35 pm 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 471
Location: Stella
Oefen, oefen, oefen.

Ek wil graag n lemoen/ tennisbal met gemak op 200 m kan raakskiet met 222 en 308.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 4:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2566
Location: Paarl
tripodmvr wrote:
Joe, ek dink nie Frederik het in sy jagveld iewers 'n "s" ingesluit nie.

Ek weet oom. Dit is sodat jy daardie dinge los in die jagveld. :laugh:

_________________
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 5:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1421
Location: Kuilsrivier
Ek wag net vir die dag om te pak en ry. Alles is al bespreek, blyplek en bokke.
My gewere is reg en ek KAN skiet.
My droom; dat ek gesond bly om te kan gaan jag.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 6:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2653
Location: Zululand
Ek jag maar ter voorbereiding van nog jag

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 7:13 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Posts: 423
Location: Pietersburg Limpopo
Sjoe, vandag her ons uitgebraai hier in Pietersburg, my seun 0/13 Limpopo hokkie proewe.

Ek spot maar oor die spaar want die pryslyste wat ek al onder oe gekry het is so 16 tot 20 persent duurder. Ek gun dit darem vir die boere hier, want meeste moet voer uitsit.

Ek wil hierdie jaar so vier jagte meemaak, en wil graag ook n waterbok bul skiet.

_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 7:14 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Posts: 243
Location: Roodepoort
Ds J wrote:
Oefen, oefen, oefen.

Ek wil graag n lemoen/ tennisbal met gemak op 200 m kan raakskiet met 222 en 308.

Vegetarian hunter? Ds waar sit n lemoen se vitals [emoji12]

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 7:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1421
Location: Kuilsrivier
JDKey wrote:
Ds J wrote:
Oefen, oefen, oefen.

Ek wil graag n lemoen/ tennisbal met gemak op 200 m kan raakskiet met 222 en 308.

Vegetarian hunter? Ds waar sit n lemoen se vitals [emoji12]

++>: ++>:

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 7:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5918
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Ek jag maar Bosvarke oor die honde en skiet BASA.

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 7:56 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6292
Location: Paarl
Heinz Petersen wrote:
Ek wag net vir die dag om te pak en ry. Alles is al bespreek, blyplek en bokke.
My gewere is reg en ek KAN skiet.
My droom; dat ek gesond bly om te kan gaan jag.

Sal jou glo as jy Saterdag kom en my 100 mm ghong op 300 meter klokslag laat lui! :P

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 8:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2566
Location: Paarl
Ken jou koeel se trajek. Gaan toets hoeveel duim of cm dit val op 500m. Ek neem n kaartjie saam wat aandui hoeveel mills ek moet stel vanaf 300m na 500m. Ek toets dit op die baan maak n plakker wat afstande op verstelknop van teleskoop aandui. Probeer so veel as moontlik sneller tyd te kry, op die baan en by die huis, al is dit net droogvuur of met n windbuks. Oefen verskeie skiet posisies op gonge, skiet soos jy in die jagveld skiet, nie van n bank af nie. Bank skiet is vir lading ontwikkeling. Sorg dat.daar n lysie is met alle benodighede van toerusting wat saam jagveld toe gaan, kontroleer die lysie.

My droom is dat ek.my klong en my pelle veilig by die plaas aankom en veilig terug keer huitoe.

Oja en dat ek en oom Pieter miskien hierdie jaar saam kan jag.

_________________
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jan 20, 2018 10:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Posts: 1089
Location: Potchefstroom
joe rocket wrote:
Ken jou koeel se trajek. Gaan toets hoeveel duim of cm dit val op 500m. Ek neem n kaartjie saam wat aandui hoeveel mills ek moet stel vanaf 300m na 500m. Ek toets dit op die baan maak n plakker wat afstande op verstelknop van teleskoop aandui. Probeer so veel as moontlik sneller tyd te kry, op die baan en by die huis, al is dit net droogvuur of met n windbuks. Oefen verskeie skiet posisies op gonge, skiet soos jy in die jagveld skiet, nie van n bank af nie. Bank skiet is vir lading ontwikkeling. Sorg dat.daar n lysie is met alle benodighede van toerusting wat saam jagveld toe gaan, kontroleer die lysie.

My droom is dat ek.my klong en my pelle veilig by die plaas aankom en veilig terug keer huitoe.

Oja en dat ek en oom Pieter miskien hierdie jaar saam kan jag.

Jy bedoel seker skiet? Heeldag agterop n bakkie is mos nie jag nie! ;D

Met n vleisie...

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 5:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6292
Location: Paarl
Mellies wrote:

Whatever!!

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 7:32 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1348
Location: Weskus
Ek is besig om n bipod vir my jag bakkie te bou vir die manne wat nie kan stilstaan as n man wil skiet nie!

Image

DD :laugh: :laugh:

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 21, 2018 8:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4115
Location: Durbanville, WesKaap
bwahaha

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 22, 2018 2:16 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6292
Location: Paarl
Diesel Dog wrote:
Ek is besig om n bipod vir my jag bakkie te bou vir die manne wat nie kan stilstaan as n man wil skiet nie!

Image

DD :laugh: :laugh:

DD
Ek stel voor jy loop 'n kursus in "hydraulics", want jou patent gaan te stadig werk! ++>:

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 22, 2018 2:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3644
Location: Pretoria
Dit is die tipe bul wat ek graag sal wil jag die jaar as dit moontlik is.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 22, 2018 2:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Posts: 1348
Location: Weskus
PWV wrote:
Diesel Dog wrote:
Ek is besig om n bipod vir my jag bakkie te bou vir die manne wat nie kan stilstaan as n man wil skiet nie!

Image

DD :laugh: :laugh:

DD
Ek stel voor jy loop 'n kursus in "hydraulics", want jou patent gaan te stadig werk! ++>:

Daai slingers is net vir as die krag af is ,verder werk hy met 12v stepper motors wat beheer word deur n ARDINIO kart,wat sy verstellings oplossing van n toepassing op my slim foon kry na gelang van die afstand en plaaslike atmosferiese toestande.
Daar is nie nog plek op die bakkie vir n" hydraulic power-pack " nie. >:D

DD

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 22, 2018 2:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1887
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Ek eet nou 2 maal n week McDonalds sodat die sebra wat ek die jaar gaan skiet nie vir my vreemd smaak nie.....

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Jan 22, 2018 5:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Posts: 6292
Location: Paarl
Diesel Dog wrote:
PWV wrote:
Diesel Dog wrote:
Ek is besig om n bipod vir my jag bakkie te bou vir die manne wat nie kan stilstaan as n man wil skiet nie!

Image

DD :laugh: :laugh:

DD
Ek stel voor jy loop 'n kursus in "hydraulics", want jou patent gaan te stadig werk! ++>:

Daai slingers is net vir as die krag af is ,verder werk hy met 12v stepper motors wat beheer word deur n ARDINIO kart,wat sy verstellings oplossing van n toepassing op my slim foon kry na gelang van die afstand en plaaslike atmosferiese toestande.
Daar is nie nog plek op die bakkie vir n" hydraulic power-pack " nie. >:D

DD

Hoop jy het hom patenteer!! Sal gewild wees onder ons bakkie(jagters)skieters!

_________________
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 32 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  

Advertisement

Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group