JARACAL
https://www.jaracal.com/

Iemand al by Inkonka safaris gejag?
https://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=62759
Page 1 of 1

Author:  Frederik [ Wed Jan 24, 2018 7:11 pm ]
Post subject:  Iemand al by Inkonka safaris gejag?

Het enige iemand al van die forum dalk by Inkonka Safaris gejag naby Mokeetsi in Limpopo?

Author:  Swede [ Thu Jan 25, 2018 6:20 am ]
Post subject:  Re: Iemand al by Inkonka safaris gejag?

Miskien sal Kallie404 iets weet

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Author:  Alwin [ Thu Jan 25, 2018 4:10 pm ]
Post subject:  Re: Iemand al by Inkonka safaris gejag?

Ek het al 'n paar keer die plaas besoek, maar nie self daar gejag nie. (Ek betaal nie om te jag nie, ek word betaal. ;) )

Dis 'n baie mooi plek met heelwat wild. Ek dink jy sal jou jag daar geniet. Die fasiliteite is ook baie netjies. Die eienaars lyk ook vir my na eerlike mense. Ek kan Inkonka aanbeveel.

Author:  Frederik [ Thu Jan 25, 2018 5:45 pm ]
Post subject:  Re: Iemand al by Inkonka safaris gejag?

Dankie Alwin.

Author:  Kallie404 [ Thu Jan 25, 2018 7:32 pm ]
Post subject:  Re: Iemand al by Inkonka safaris gejag?

Ek ken die plaas goed. Wat Alwin se is alles waar. Al wat in my opinie teen die plaas tel is dat dit in n kloof gelee is en daar relatief min "plat" oppervlak is om te jag. Pragtige plaas en fasiliteite maar bitter droog op die oomblik soos die res van Limpopo se laeveld...............Ek glo jy sal lekker jag daar. As jy dalk daar draai laat weet , ek is so 20Km van daar af.

Author:  Frederik [ Fri Jan 26, 2018 5:33 am ]
Post subject:  Re: Iemand al by Inkonka safaris gejag?

Kallie sal jou lui gee later deur die dag dankie.

Page 1 of 1 All times are UTC + 2 hours
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
https://www.phpbb.com/