Nikkon turrets gesoek

Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1959
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Nikkon turrets gesoek

Post by andre007 » Fri Jan 26, 2018 1:16 pm

Manne ek het n Nikon Fieldmaster, 4-16x50. Flippen lekker scope. Hy het die turrets met turret caps op. Ek soek graag n taksiese tipe turret vir hoogteverstelling, sal mens so iets kry?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4288
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Nikkon turrets gesoek

Post by ruaanb » Fri Jan 26, 2018 1:23 pm

kyk hier kentonindustries.com/category/custom-turrets

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1959
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: Nikkon turrets gesoek

Post by andre007 » Fri Jan 26, 2018 1:24 pm

Ek sien nou mens kan direk van Nikon bestel maar die prys is maar grof!!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 1604
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Nikkon turrets gesoek

Post by Supacow » Fri Jan 26, 2018 1:36 pm

safari het vir monarch. Weet nie of hul uitruilbaar is met Fieldmaster
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum

Post Reply

Return to “Algemeen/General”