Jagadverteerders

Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 943
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Location: Pietermaritzburg

Jagadverteerders

Post by 6.5/284Norma » Thu Aug 22, 2019 4:39 pm

Hallo almal,

Ek nou, met alle respek, goed keelvol vir sommige jagplase en safari dienste adverteerders.
'n Mens lees die wonderlike advertensies in jagtydskrifte en aanlyn tot jou mond water.
Dan stuur ek 'n hele klomp eposse en vra vir pryslyste. 'n Groot aantal van die plekke stuur dan die antwoord: Ons doen net jagte met oorseese mense en vat geen lokale jagters nie.
Ons is nie goed genoeg vir hulle nie, duidelik omdat ons nie daai dollar pryse sal betaal nie.
Kan ons nie 'n databasis skep met net die jagplase wat lokale jagters akkommodeer nie?
Dan kan ons ophou om tyd te mors op soek na jagplek.
Wat reken julle?
I'd rather be hunting!

Ruger No.1 Varmint 6.5 Creedmoor
Howa 22-250 Rem
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Anshutz .22LR

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3728
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Jagadverteerders

Post by FHM » Fri Aug 23, 2019 7:03 am

Pel jy moet dan maar eerder hier op die werf rondsnuffel
viewforum.php?f=81
Nog 'n opsie is om jou keuse van jagplek net te 'sif' hier deur die manne op die werf, jy sal terugvoer ontvang van manne wat reeds met jou jagplek te doen gehaad / daar gejag het. ;)
Francois

Post Reply

Return to “Algemeen/General”