7 mm Berger 180gr VLD benodig

Post Reply
Dawidjvr
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Aug 19, 2019 12:25 pm
Location: Jeffreys bay

7 mm Berger 180gr VLD benodig

Post by Dawidjvr » Fri Aug 23, 2019 1:46 pm

Goeie middag mede jagters.

Ek is opsoek na 7mm 180gr VLD punte vir herlaai.

Het al verskeie handelaars gekontak sonder sukses.

Dankie vir julle hulp en lekker jag

User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 879
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Location: Witbank MP

Re: 7 mm Berger 180gr VLD benodig

Post by Rudie » Fri Aug 23, 2019 5:02 pm

Middag. Kan jou dalk help.

Stuur vir my Whatsapp nul agt twee 338 1746

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Post Reply

Return to “Algemeen/General”