Meateater - Netflix

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1551
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Meateater - Netflix

Post by sako 30-06 » Tue Oct 01, 2019 1:42 pm

Ek het so ruk terug die reeks begin kyk op Netflix, ek kyk nie baie TV nie maar ek moet erken ek geniet die reeks baie.
Dit gaan oor jag, visvang en dan wys hy ook hoe hy die wild ens gaarmaak met verskillende resepte.
Wat opvallend is is hoe lief hulle vir die dier se hart en lewer is.

Al probleem is ek gaan die reeks te gou klaar kyk. ;D

Ek weet Cassie het ook genoem dat hy dit kyk.

wynis
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Meateater - Netflix

Post by wynis » Tue Oct 01, 2019 1:49 pm

Ek het self deur die huidige 3 reekse gevlieg op Netflix. Uitstekende verskeidenheid van materiaal!


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4357
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Location: Calvinia

Re: Meateater - Netflix

Post by cassie_calvinia » Tue Oct 01, 2019 2:04 pm

meer opvallend is, hul eet als.
van eekhoring, kraai, hase, duiwe. laaik noggals daai klong se show
HOU HOM DAAI DIKTE

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1551
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Location: Boksburg

Re: Meateater - Netflix

Post by sako 30-06 » Tue Oct 01, 2019 2:12 pm

cassie_calvinia wrote:meer opvallend is, hul eet als.
van eekhoring, kraai, hase, duiwe. laaik noggals daai klong se show
Ja gisteraand het ek gekyk hoe hulle "Sanhill Crane" jag met die haelgeweer.
Hulle noem die outjie die "ribeye of the sky" :laugh:

User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Location: Port Elizabeth
Contact:

Re: Meateater - Netflix

Post by Jakkie07 » Tue Oct 01, 2019 2:22 pm

Volg hom op YouTube, Ek geniet sy kanaal, ek kyk Das Boat, en dan die nuuste is Back 40.
https://www.youtube.com/channel/UCAaa0m ... Ad5iM1RFIg

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: Meateater - Netflix

Post by tau » Tue Oct 01, 2019 4:28 pm

Die manne wat hou van visvang en visskiet kyk ook youngbloods op youtube. Die man is so gewild en maak soveel geld uit sy patreon dat hy sy werk gelos het en net videos maak. Oja hy het 'n skaaphond vir die Karoo boere :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Location: Port Elizabeth
Contact:

Re: Meateater - Netflix

Post by Jakkie07 » Tue Oct 01, 2019 4:45 pm

tau wrote:Die manne wat hou van visvang en visskiet kyk ook youngbloods op youtube. Die man is so gewild en maak soveel geld uit sy patreon dat hy sy werk gelos het en net videos maak. Oja hy het 'n skaaphond vir die Karoo boere :)
O ja, YBS, Brodie Moss, dink meer ouens kyk vir die girl as vir hom.
Dis vir my eintlik snaaks hoe ander mense jou betaal vir 15min se video en jy lewe n droom.
Daar n ou en girl Sailing la vegabond hulle seil om die wereld ook op patreon geld.

User avatar
Methos
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Meateater - Netflix

Post by Methos » Tue Oct 01, 2019 4:55 pm

Ek het Steve Rinella ook baie geniet op Joe Rogan se podcasts. Die ou is baie duidelik lief vir die natuur en verseker lewe hy die droom!

Jakkie - Daar is ouens wat net games speel vir 'n lewe en derduisende mense kyk na hulle. Die ou wat die meeste betaal word deur YouTube is PewdiePie - Hy maak miljoene elke jaar deur kommentar te lewer op die games wat gespeel word.

Dan is daar ook 'n ek dink 8 jarige kind wat ook miljoene maak deur speelgoed te toets...

Jammerte wat die goed wat ek like om te doen nie duisende mense gaan lok om te kyk nie ;)

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: Meateater - Netflix

Post by tau » Tue Oct 01, 2019 5:16 pm

Jakkie07 wrote:
tau wrote:Die manne wat hou van visvang en visskiet kyk ook youngbloods op youtube. Die man is so gewild en maak soveel geld uit sy patreon dat hy sy werk gelos het en net videos maak. Oja hy het 'n skaaphond vir die Karoo boere :)
O ja, YBS, Brodie Moss, dink meer ouens kyk vir die girl as vir hom.
Dis vir my eintlik snaaks hoe ander mense jou betaal vir 15min se video en jy lewe n droom.
Daar n ou en girl Sailing la vegabond hulle seil om die wereld ook op patreon geld.
Jip Riley en Elana :laugh: :laugh: en as jy nog tyd oor het in die aand, SV Delos.

Ek dink nie dit is so maklik om 15 min te maak wat almal wil kyk nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Theunodb
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Location: Pretoria
Contact:

Re: Meateater - Netflix

Post by Theunodb » Tue Oct 01, 2019 5:39 pm

Season 8 van meat eater kom blykbaar hierdie maand uit op netflix

User avatar
Theunodb
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Location: Pretoria
Contact:

Re: Meateater - Netflix

Post by Theunodb » Tue Oct 01, 2019 5:40 pm

Season 8 van meat eater kom blykbaar hierdie maand uit op netflix

wynis
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: Meateater - Netflix

Post by wynis » Tue Oct 01, 2019 5:43 pm

Theunodb wrote:Season 8 van meat eater kom blykbaar hierdie maand uit op netflix
Goeie nuus Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 4617
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: Meateater - Netflix

Post by Pvdw » Tue Oct 01, 2019 6:52 pm

wat my opval is sy slag kennis en vermoeë. Hoeveel van ons hier sal koedoe in die kloof skiet, net daar slag, in sakke pak en uitdra kamp toe?? Ek vir 1 het nie daai kennis van slag en opsny nie.

User avatar
Methos
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Meateater - Netflix

Post by Methos » Tue Oct 01, 2019 7:10 pm

Oom Pvw. Gaan kyk gerus op YouTube video's van Scott Rae. Hy wys hoe om diere in "primals" op te sny en ook dan verder te verwerk.

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: Meateater - Netflix

Post by tau » Tue Oct 01, 2019 7:57 pm

Pvdw wrote:wat my opval is sy slag kennis en vermoeë. Hoeveel van ons hier sal koedoe in die kloof skiet, net daar slag, in sakke pak en uitdra kamp toe?? Ek vir 1 het nie daai kennis van slag en opsny nie.
Ek het al, jy leer om hom eerder teen pad te skiet Image
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Location: Port Elizabeth
Contact:

Re: Meateater - Netflix

Post by Jakkie07 » Wed Oct 02, 2019 8:29 am

tau wrote:
Jakkie07 wrote:
tau wrote:Die manne wat hou van visvang en visskiet kyk ook youngbloods op youtube. Die man is so gewild en maak soveel geld uit sy patreon dat hy sy werk gelos het en net videos maak. Oja hy het 'n skaaphond vir die Karoo boere :)
O ja, YBS, Brodie Moss, dink meer ouens kyk vir die girl as vir hom.
Dis vir my eintlik snaaks hoe ander mense jou betaal vir 15min se video en jy lewe n droom.
Daar n ou en girl Sailing la vegabond hulle seil om die wereld ook op patreon geld.
Jip Riley en Elana :laugh: :laugh: en as jy nog tyd oor het in die aand, SV Delos.

Ek dink nie dit is so maklik om 15 min te maak wat almal wil kyk nie.
Dis net hulle, ja kyk die edit werk is baie, wat ek wel sien is almal van hulle het produkte wat hulle verkoop.

Yeti Coolers het ook n paar lekker 15min videos vir die manne wat hou van Fly Fishing.

koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Location: Witfield Boksburg

Re: Meateater - Netflix

Post by koos 2 » Wed Oct 02, 2019 4:29 pm

cassie_calvinia wrote:meer opvallend is, hul eet als.
van eekhoring, kraai, hase, duiwe. laaik noggals daai klong se show
Ja , kon nie glo dat hulle Mountion lion eet nie ;D

User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Location: Paarl
Contact:

Re: Meateater - Netflix

Post by Boesman10 » Thu Oct 03, 2019 9:19 am

Ek het nie Netflix nie en gaan doen to 'n Search op DSTV vir "Meateater" maar al wat opkom is die TV reeks "Cheaters". Mmmm - wonder hoekom.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble

User avatar
Blitzzz
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 270
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Location: Mossel Bay

Re: Meateater - Netflix

Post by Blitzzz » Sat Oct 05, 2019 7:20 pm

Ek geniet ook die Meateater.

Het julle al opgelet dat hulle sulke wit doppies (dalk lappies) op die loop sit. Wat sal julle sê is die doel daarvan?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Sako 308 Win
Winchester 30-06 Spr

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1254
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Meateater - Netflix

Post by Malan123 » Sat Oct 05, 2019 8:12 pm

Blitzzz wrote:Ek geniet ook die Meateater.

Het julle al opgelet dat hulle sulke wit doppies (dalk lappies) op die loop sit. Wat sal julle sê is die doel daarvan?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het ook nogal gewonder. Moontlik om vogtigheid uit die loop te hpu wanneer dit reen?
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Tikka 243 Ackley
Rem 243 Win

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8738
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Meateater - Netflix

Post by Capt. Oblivious » Sun Oct 06, 2019 5:13 pm

Is somer tape wat hulle oor die kroon draai, is vir sneeu en reen en self modder om nie in jou loop op te eindig nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1804
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

Re: Meateater - Netflix

Post by Smitstertjies » Sun Oct 06, 2019 5:57 pm

koos 2 wrote:
cassie_calvinia wrote:meer opvallend is, hul eet als.
van eekhoring, kraai, hase, duiwe. laaik noggals daai klong se show
Ja , kon nie glo dat hulle Mountion lion eet nie ;D
Blikkies maar hulle is hongor :o :o
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1254
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Meateater - Netflix

Post by Malan123 » Sun Oct 06, 2019 6:12 pm

Daai manne het al 'n coyote op 'n spit gaar gemaak...
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Tikka 243 Ackley
Rem 243 Win

User avatar
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 541
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Location: Pretoria Oos

Re: Meateater - Netflix

Post by Joe13 » Sun Oct 13, 2019 3:30 pm

Fantastiese show. Trek nou by die 3de seisoen.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2

User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2295
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Location: Limpopo

Re: Meateater - Netflix

Post by Jake1 » Mon Oct 14, 2019 5:33 am

Dis baie nice, het dit gister begin kyk, hulle dra 'n goeie beeld van jag uit na die publiek.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

Post Reply

Return to “Algemeen/General”