|
|
Page 1 of 1
|
[ 23 posts ] |
|
Author |
Message |
Philip J
|
Posted: Thu May 31, 2018 7:14 pm |
|
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm Posts: 731 Location: Heidelberg, Tvl
|
Ek moet einde Julie my lidmaatskap by my huidige vereniging hernu, maar ek oorweeg dit om van vereniging te verander. My werksure is redelik vas en taamlik lank so ek kom net nie by die vergaderings en georganiseerde skietdae uit nie.
Sal die manne wat tans by NHSA geregistreer is, asb hulle ervaring deel sodat ek n ingeligde besluit kan maak?
_________________ Groetnis Philip
____________________ CZUSAGERRSAGBR
|
|
Top |
|
 |
HennieC
|
Posted: Thu May 31, 2018 7:19 pm |
|
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am Posts: 597 Location: Sasolburg
|
Ek het laas jaar Augustus oor gegaan na NHSA toe moes dit al lankal gedoen het..
|
|
Top |
|
 |
jdpretorius
|
Posted: Thu May 31, 2018 7:25 pm |
|
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am Posts: 925 Location: Pretoria Oos
|
Geen issues nie en maklik om te onderhou, sonder enige foeffies Sal nie maklik skuif nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
_________________ 338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350 Groete, Johan
Last edited by jdpretorius on Thu May 31, 2018 7:27 pm, edited 1 time in total.
|
|
Top |
|
 |
Eduard Venter
|
Posted: Thu May 31, 2018 7:26 pm |
|
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm Posts: 669 Location: Pretoria
|
Dit is nie jou tradisionele jagters vereniging nie, maar hulle is baie professioneel en effektief in die manier hoe hulle dinge doen. Ek is self 'n lid en sal dit aanbeveel. Om my toegewyde status te behou moet ek 3 aktiwiteite per jaar op my eie tyd voltooi en elektronies instuur. Baie maklik en eenvoudig.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
JPS
|
Posted: Thu May 31, 2018 7:28 pm |
|
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm Posts: 3253 Location: Kempton Park
|
Ek is al Baie lank lid by NHSA en Nog baie gelukkig daar.
Soos genoem veral as jy nie baie tyd op hande het nie.
|
|
Top |
|
 |
Dumbluck
|
Posted: Thu May 31, 2018 7:47 pm |
|
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm Posts: 243 Location: St Helenabaai
|
Ek is 200 dae van die jaar uit die land uit, dit werk vir my perfek. Ek het dedicated hunting en sport shooting status deur hulle. Om dit te behou elke jaar is so maklik soos 3 keer in die jaar skietbaan toe gaan en een van hul teikens skiet wat jy uitprint van die website af. Jy laat jou pel ook op hom teken, scan hom in en laai hom op die website, so neem jy basies aan hul posliga deel en hy wys automaties as 'n actvity. Ek was lui die laaste tyd, maar wil nou 'n punt daarvan om elke keer as ek by 'n skietbaan kom ten minste een van hul teikens te skiet en op te laai, dis 'n maklike manier om te bewys jy is aktief by jou volgende lisensie aansoek.
Ek gaan nou aansoek doen vir 'n Howa 223 onder Sec 16 dedicated sport shooting en Legally Armed het net gevra vir my login details om al my activity reports en sertifikate te download en het 'n endorsement ook gekry.
Alles doen jy op hul website, baie professioneel en baie maklik.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_________________ Adri Barkhuizen facebook instagram youtube
|
|
Top |
|
 |
joe rocket
|
Posted: Thu May 31, 2018 7:47 pm |
|
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm Posts: 2448 Location: Paarl
|
Oom Pieter het verlede jaar aangesluit, na my aanbeveling, en nou is hy n 105 dus betaal hy nie meer lede geld nie, maar is nou lewenslank n lid. Hulle voorsien jou van n gratis endorsement by elke vuurwapen lisensie aansoek. Kaapjag vra R140 vir n endorsement.
_________________ GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
|
|
Top |
|
 |
Arnold
|
Posted: Thu May 31, 2018 8:22 pm |
|
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm Posts: 5813 Location: Brackenfell
|
|
Top |
|
 |
musgrave270
|
Posted: Thu May 31, 2018 9:16 pm |
|
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am Posts: 658 Location: Bloemfontein/Ladysmith KZN
|
As jy reeds sportskiet status het by SAJWV, kan dit oorgedra word ba NHSA of moet jy weer deur toetse gaan?
Groete Ruan
Sent from my iPhone using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
Eduard Venter
|
Posted: Thu May 31, 2018 9:31 pm |
|
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm Posts: 669 Location: Pretoria
|
musgrave270 wrote: As jy reeds sportskiet status het by SAJWV, kan dit oorgedra word ba NHSA of moet jy weer deur toetse gaan?
Groete Ruan
Sent from my iPhone using Tapatalk Sover ek weet kan jy dit oordra. Beste sal wees om hulle 'n email te stuur en self te vra. Sent from my LG-H735 using Tapatalk
|
|
Top |
|
 |
Swede
|
Posted: Fri Jun 01, 2018 8:48 am |
|
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am Posts: 1933 Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
|
Wat is hulle lidmaatskap fooie?
_________________ And as thy days, so shall thy strength be
|
|
Top |
|
 |
Philip J
|
Posted: Fri Jun 01, 2018 8:56 am |
|
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm Posts: 731 Location: Heidelberg, Tvl
|
|
Top |
|
 |
Philip J
|
Posted: Fri Jun 01, 2018 8:57 am |
|
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm Posts: 731 Location: Heidelberg, Tvl
|
Dankie manne. Dit lyk my dan tog soos die roete wat ek gaan volg.
_________________ Groetnis Philip
____________________ CZUSAGERRSAGBR
|
|
Top |
|
 |
Harambe
|
Posted: Fri Jun 01, 2018 8:59 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm Posts: 568 Location: Kaapstad
|
Ek skiet basies net Steel Challenge en kleiduif en dis nie 'n ding waarvoor jy kan toegewyde status ontvang nie. Jy kan dit wel as 'n sportskiet aktiwiteit lys in NHSA as deel van jou verpligte 3 aktiwiteite per jaar. Selfde met kleiduif skiet of gongs of pin shooting, ens. Solank as wat dit 'n amptelike kompetisie is en jou naam kom op in die uitslae. Sodoende kan jy jouself blootstel aan 'n hele paar disiplines sonder om aan elke liggaam ledegeld te moet betaal voordat jy finaal 'n besluit geneem het. En dan skiet ek natuurlik NHSA se postals met die 9mm en van nou af met 'n windbuks (ek "skiet hom in vir die kleintjie wat oppad is" as iemand my vra).
_________________ Of so iets
|
|
Top |
|
 |
Philip J
|
Posted: Mon Jun 11, 2018 8:38 am |
|
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm Posts: 731 Location: Heidelberg, Tvl
|
Net so bietjie terugvoering
Ek het Vrydag my aansoek deurgestuur en betaal. Dis binne 15 minute aanvaar en e-posse met tersaaklike inligting het terselfdertyd arriveer.
Ek het ook sommer dadelik aansoek gedoen om my eie skietbaan te gebruik vir amptelike skiete en het gisteraand die e-pos ter bevestiging ontvang. Regtig n baie aangename ervaring tot dus vêr.
_________________ Groetnis Philip
____________________ CZUSAGERRSAGBR
|
|
Top |
|
 |
Harambe
|
Posted: Mon Jun 11, 2018 9:37 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm Posts: 568 Location: Kaapstad
|
Philip J wrote: Net so bietjie terugvoering
Ek het Vrydag my aansoek deurgestuur en betaal. Dis binne 15 minute aanvaar en e-posse met tersaaklike inligting het terselfdertyd arriveer.
Ek het ook sommer dadelik aansoek gedoen om my eie skietbaan te gebruik vir amptelike skiete en het gisteraand die e-pos ter bevestiging ontvang. Regtig n baie aangename ervaring tot dus vêr. Hulle spring nogal. Dis so verfrissend om vinnige diens te kry in Suid-Afrika. Kan jy jouself indink as Telkom en SAPD so flink was.
_________________ Of so iets
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Mon Jun 11, 2018 9:55 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
So hoe maak mens met toegewyde status by hulle? Skryf jy in en betaal as normale jagter of skieter en doen jy dan aansoek vir jou toegwyde sportskiet status?
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
JacquesT (Stompe)
|
Posted: Mon Jun 11, 2018 10:02 am |
|
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm Posts: 882 Location: Springs
|
Capt. Oblivious wrote: So hoe maak mens met toegewyde status by hulle? Skryf jy in en betaal as normale jagter of skieter en doen jy dan aansoek vir jou toegwyde sportskiet status? Jy sluit by hulle aan, betaal en wag vir jou lede portal. Dan op jou login page doen jy aansoek vir toegewyde status en maak die betaling, hulle stuur dan vir jou CD's met studiemateriaal op. Wanneer jy dan hard geswot het log jy in op jou portal en skryf die aanlyn toets. Dan stuur jy vir hulle 'n amptlikke teiken wat jy geskiet het en binne 'n dag of wat is jou status goed gekeur.
_________________ The easiest part of long range hunting, is pulling the trigger.
|
|
Top |
|
 |
Philip J
|
Posted: Mon Jun 11, 2018 10:02 am |
|
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm Posts: 731 Location: Heidelberg, Tvl
|
Cappie, ek het nog nie daardeur gelees nie. Ek het nog nie toegewyde statusse nie. Al die inligting oor hulle vereistes is goed uiteen gesit op hulle webtuiste. https://natshoot.co.za
_________________ Groetnis Philip
____________________ CZUSAGERRSAGBR
|
|
Top |
|
 |
Smitstertjies
|
Posted: Mon Jun 11, 2018 10:19 am |
|
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am Posts: 1606 Location: Bronkhorstspruit
|
Presies soos Jacques dit noem. Baie eenvoudig.
Om jou status te behou moet jy 3 geverifieerde aktiwiteite n jaar doen, soos postal shoots, jagte etc.
_________________ 416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Mon Jun 11, 2018 10:28 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
JacquesT (Stompe) wrote: Capt. Oblivious wrote: So hoe maak mens met toegewyde status by hulle? Skryf jy in en betaal as normale jagter of skieter en doen jy dan aansoek vir jou toegwyde sportskiet status? Jy sluit by hulle aan, betaal en wag vir jou lede portal. Dan op jou login page doen jy aansoek vir toegewyde status en maak die betaling, hulle stuur dan vir jou CD's met studiemateriaal op. Wanneer jy dan hard geswot het log jy in op jou portal en skryf die aanlyn toets. Dan stuur jy vir hulle 'n amptlikke teiken wat jy geskiet het en binne 'n dag of wat is jou status goed gekeur. Kan jy nie maar langs my kom sit met die eksamen nie? Dankie manne, ek het vrydag al die nodige goed op hul site gedoen en sien hull het vir my n email gestuur, ek sal dan maar maar maak soos Jacques se en die res doen vir toegewyde status
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 23 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|