7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3145
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by tau » Wed May 15, 2019 3:36 pm

Baie geluk Morne.

Ek is 'n huge 7mm fanboy so hierdie maak my bly :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 677
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Morne Van Der Merwe » Thu May 16, 2019 8:11 am

Dankie almal, kan nie glo die lang gewag is verby. Dis lekker dit die geweer niks recoil het.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 677
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Morne Van Der Merwe » Fri May 17, 2019 9:45 am

Hier n vergelyking met 6.5CM en die 284 Shehane
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

User avatar
Bighero6.5
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Sun Nov 04, 2018 10:34 pm

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Bighero6.5 » Fri May 17, 2019 8:18 pm

Ek ken daai lekker. Ek het gedink ek wil ñ parfuum maak wat ruik soos geweerolie of gebrande buskruit. Dink dit sal beter doen as baardolie.

Geniet hom Moré en dankie dat jy met ons deel


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 677
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Morne Van Der Merwe » Thu Jun 20, 2019 9:58 am

Dink het nou op lading gekom wat die geweer van hom.
Dis nou met Berger 184gr. Op 100m 4 skote waar ek besig was om doppe te fire form.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 677
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Morne Van Der Merwe » Thu Jun 20, 2019 10:03 am

Toe ek die die doppe gevat wat ge-fireform weer gelaai en op 200m getoets, ek by forum lid/ skiet partner geleer eerder op 200m te zero.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 649
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Location: Mafikeng

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Pinkes » Thu Jun 20, 2019 10:34 am

Morne Van Der Merwe wrote:Toe ek die die doppe gevat wat ge-fireform weer gelaai en op 200m getoets, ek by forum lid/ skiet partner geleer eerder op 200m te zero.

Wat is die rede?

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 677
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Morne Van Der Merwe » Thu Jun 20, 2019 10:56 am

Pinkes wrote:
Morne Van Der Merwe wrote:Toe ek die die doppe gevat wat ge-fireform weer gelaai en op 200m getoets, ek by forum lid/ skiet partner geleer eerder op 200m te zero.

Wat is die rede?
Op 100m sal dit sommer horisontale fout uitwys, ek dit gesien, my geweer dood center op 100m geskiet, skuif terug na 200m selfe kondisies, het heelwat links of regs gegroep. Daar reg gestel, weer op 100m geskiet, dan skiet weer na aan die bull.
Dalk my skiet styl.
Maar 200m werk goed vir my.

Groete
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8773
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Capt. Oblivious » Thu Jun 20, 2019 1:30 pm

Morne Van Der Merwe wrote:
Pinkes wrote:
Morne Van Der Merwe wrote:Toe ek die die doppe gevat wat ge-fireform weer gelaai en op 200m getoets, ek by forum lid/ skiet partner geleer eerder op 200m te zero.

Wat is die rede?
Op 100m sal dit sommer horisontale fout uitwys, ek dit gesien, my geweer dood center op 100m geskiet, skuif terug na 200m selfe kondisies, het heelwat links of regs gegroep. Daar reg gestel, weer op 100m geskiet, dan skiet weer na aan die bull.
Dalk my skiet styl.
Maar 200m werk goed vir my.

Groete

Dink jy moet daai NF smous en n Vortex of Kahles kry Morne.
Bring jy die 7mm saam Saterdag?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6372
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Wouter Roets » Thu Jun 20, 2019 1:47 pm

Morne

Het die groep wat regs gesit het, het die wind van links gewaai? ;D

Groetnis
Wouter

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2611
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by joe rocket » Thu Jun 20, 2019 1:51 pm

Morne is jou parallax reg?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 649
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Location: Mafikeng

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Pinkes » Thu Jun 20, 2019 2:12 pm

[quote="Capt. Oblivious

Wat is die rede?[/quote]
Op 100m sal dit sommer horisontale fout uitwys, ek dit gesien, my geweer dood center op 100m geskiet, skuif terug na 200m selfe kondisies, het heelwat links of regs gegroep. Daar reg gestel, weer op 100m geskiet, dan skiet weer na aan die bull.
Dalk my skiet styl.
Maar 200m werk goed vir my.

Groete[/quote]


Dink jy moet daai NF smous en n Vortex of Kahles kry Morne.
Bring jy die 7mm saam Saterdag?[/quote]

Me ponders the same... :o

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 677
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Morne Van Der Merwe » Thu Jun 20, 2019 2:27 pm

Nee niks fout met scopes nie.
Ja dis plan met 7mm te skiet Saterdag
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 677
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Morne Van Der Merwe » Thu Jun 20, 2019 2:28 pm

Wouter Roets wrote:Morne

Het die groep wat regs gesit het, het die wind van links gewaai? ;D

Groetnis
Wouter
Nee flich daai kant toe ;D
Dalk nog rede hoekom, ek op 200m bevestig hoe groot my flich is.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3430
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by JPS » Thu Jun 20, 2019 5:11 pm

Morne,

Maak maar ook net seker oor dit op ‘n mooi dag op langer afstand. Want dit kan ook wees, en ek twyfel of dit die geval is met jou geweer, dat scope effe skeef oplyn met loop of dat die scope effe gekantel is.

Soos ek noem kanse is goed dat niks van bogenoemde ‘n probleem is vir jou nie en dat dit net skiet styl is soos jy noem. Ek sou toets en net bevestig.

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by jankraay » Thu Jun 20, 2019 9:43 pm

JPS wrote:Morne,

Maak maar ook net seker oor dit op ‘n mooi dag op langer afstand. Want dit kan ook wees, en ek twyfel of dit die geval is met jou geweer, dat scope effe skeef oplyn met loop of dat die scope effe gekantel is.

Soos ek noem kanse is goed dat niks van bogenoemde ‘n probleem is vir jou nie en dat dit net skiet styl is soos jy noem. Ek sou toets en net bevestig.
6” agter die roer. Morne se OCD sal oorvat as sy geweer nie reg is nie so ek sal se dit is die drywer want ek het daai probleem as ek lank terug so gele en skiet het. Doen dan baie goed verkeerd.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8773
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 7mm Shehane bou- My pad na F-ope skiet

Post by Capt. Oblivious » Fri Jun 21, 2019 8:30 am

Dink die aksie is skeef
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Post Reply

Return to “Rifles/Gewere”