JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon May 27, 2019 1:08 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 11:24 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 59
Location: Pretoria
Middag,

Het iemand onlangs 'n Art 13 (vuurwapen vir selfverdediging) aansoek gedoen wat suksesvol was?

Ek wil graag weet wat alles moet ingedien word, wat is die kanse vir sukses deesdae en tyd vanaf indien to goedkeuring?

Dankie,


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 12:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4557
Location: Rustenburg
Ek het hernuwing gedoen en dit was redelik pynloos. Lisensies word soos normaal uitgereik. Jy moet die regte motivering doen en inligting gee. Aangeheg die riglyn an ons kantoor.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 16, 2018 4:16 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 59
Location: Pretoria
Baie dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 20, 2019 3:59 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 59
Location: Pretoria
Goeie middag - Ek wil graag navraag doen of iemand dalk beter weet?

Ek het 4 lisensies onder A 15, en het ook onder A16 as Dedicated. Ek wil nou 'n pistool kry vir selfverdediging. (Let wel ek weet ek kan baie maklik die lisensie kry onder A 16 as dedicated sportsperson en as jy gebruik vir wettige doel ens. ens. )

- Die wet se jy mag slegs 4 wapens he onder A13/A15.
- Dit beteken ek sal een van my lisensies onder A15 moet verander na A16.

Maar toe hoor ek by 2 polisiekantore se wapen afdelings en 'n groot handelaar dat as jy reeds 4 lisensies het onder A15 en geen A13 het nie, en jy is Dedicated dan kan jy 'n A 13 lisensie aansoek doen ten spyte van die 4 geweer beperking soos per die wet.

So my vraag is daar iemand wat dit kan bevestig - wat dalk 4 A 15 lisensies het, 1 A13 en ook dedicated is? Die wet maak geen melding hiervan nie. Ek wil nie op staat maak op die polisiekantoor en 'n iemand wat net goed wil verkoop en dan keur hul die lisensie af nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Feb 21, 2019 12:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1186
Location: Durbanville
Die polisiekantoor en wapenhandelaar is verkeerd(volgens die wet). Voorwaardes vir A 15 lisensie sĂȘ duidelik slegs vier wapens, of drie as jy 'n wapen onder A13/14 het, en proporsioneel minder as jy gedeelde lisensies het onder A 12. Die maksimum is dus 4 lisensies onder A 12/13/14/15, ongeag toegewyde status.

Ek is seker daarvan dat sulke gevale al deur CFR geglip het, maar ek sou nie daarop staatmaak as ek my aansoek ingee nie.

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Feb 22, 2019 8:32 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 59
Location: Pretoria
Baie dankie Gian. Ek verstaan dit ook so rakende die 4 beperking. Ek het diT spesifiek uitgewys vir die DFO by elke polisiekantoor maar beide het by hul opinies gebly dat as jy dedicated is - kan jy A13 kry met 4 ander lisensies onder 15. Ek het daarom gewonder of hul dalk iets verander het?

Ek dink maar die beste is om net A16 te doen of net een van my A15 omswaai na 16 en dan 'n A13 te doen


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Feb 22, 2019 12:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Posts: 1663
Location: Kathu
Gian is reg.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Feb 22, 2019 12:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1186
Location: Durbanville
saswart wrote:
Baie dankie Gian. Ek verstaan dit ook so rakende die 4 beperking. Ek het diT spesifiek uitgewys vir die DFO by elke polisiekantoor maar beide het by hul opinies gebly dat as jy dedicated is - kan jy A13 kry met 4 ander lisensies onder 15. Ek het daarom gewonder of hul dalk iets verander het?

Ek dink maar die beste is om net A16 te doen of net een van my A15 omswaai na 16 en dan 'n A13 te doen


As jy toegewyde status het, sou ek die pistool daaronder motiveer. CFR is reeds moeilik genoeg om tevrede te stel, ek wil nie vir hulle enige rede gee om my aansoek af te keur nie.

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa .243 Varminter
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Feb 22, 2019 2:27 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 59
Location: Pretoria
Dankie ja ek stem saam :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group