|
|
Page 1 of 1
|
[ 13 posts ] |
|
Author |
Message |
Jay Jay
|
Posted: Fri Jun 24, 2016 8:43 am |
|
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm Posts: 167 Location: Klerksdorp
|
More, Hoop dit gaan goed.
Ek het n haelgeweer ge-erf. Harrington & Richards 12BR SN: 35L89 Die geweer skiet nog.
Die vraag is, kry Lisensie en werk bietjie aan die geweer of maak onskadelik.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_________________ Johan
.22 CZ Varmint Evolution .357 Mag Ruger .308 Win Howa 6.5 Creedmoor Howa
The best thing about memories is making them.
|
|
Top |
|
 |
marco
|
Posted: Fri Jun 24, 2016 2:31 pm |
|
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:01 pm Posts: 565 Location: Lutzville Weskus
|
My buurman het een en hy skiet n barshou met hom... skiet hom...
_________________ Die enigste skoot wat maklik is,IS GEWOONLIK DIE EEN WAT JY MIS SKIET...
300 Win mag 243 Ackley imp 204 Ruger 303 Lee enfield .22 Bruno .38 Special 200 Air arms
|
|
Top |
|
 |
Dirkonius
|
Posted: Fri Jun 24, 2016 2:39 pm |
|
 |
Full Member |
 |
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm Posts: 153 Location: Alberton
|
Dit lyk heel gaaf. Laat 'n geweersmid wat jy vertrou kyk of alles nog veilig is, indien wel, doen aansoek vir lisensie en begin dadelik met hom skiet. As jy baie van hom hou (vir skiet), kan jy hom selfs as 'n projek mooi restoureer en nog oorspronklik hou.
_________________ .223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
|
|
Top |
|
 |
JTM
|
Posted: Fri Jun 24, 2016 2:44 pm |
|
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am Posts: 1692 Location: Brackenfell, CT
|
Lyk ssos my pa se H&R Topper. Hulle is eenvouidig en kannie dood gewere.
_________________ Jannie Welman
|
|
Top |
|
 |
Jurgen Visser
|
Posted: Fri Jun 24, 2016 5:16 pm |
|
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm Posts: 700 Location: Kuils Rivier Kaapstad
|
Ek net so een , hom laat oorblou en kolf mooi gemaak , lekker geweer , jy moet hom net uitmekaar haal om in kluis te pas , LLAAANNK !
_________________ So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE Die lewe is te kort om nors te wees 
|
|
Top |
|
 |
Hein M.
|
Posted: Fri Jun 24, 2016 7:08 pm |
|
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm Posts: 3483 Location: Tulbagh
|
Ek gaan ook so een erf - binnekort. Hy werk en doen die ding bitter goed. Hou hom beslis!
|
|
Top |
|
 |
Cz_apie
|
Posted: Fri Jun 24, 2016 11:26 pm |
|
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am Posts: 494 Location: Thabazimbi
|
Jay Jay wrote: Harrington & Richards 12BR SN: 35L89
Is die SN reg ? Hoekom ek vra, hulle het gewoontlik met n letter begin Ek het een van die A reeks, sal nie van hom ontsla raak nie, daai langloop gooi ver 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_________________ Brno .22 Brno .32 Brno 243 MK4 - 2 303 Atis semi Auto 12Br Harrington & Richardson 12Br Standard Star .22 Target Pistol Tanfoglio 9mm Uberti Mod 1875 Army 357 Mag Hart soos n E20 - Altyd plek vir nog n kaliber
Nog op soek na 22-243
|
|
Top |
|
 |
Jay Jay
|
Posted: Sun Jun 26, 2016 7:14 pm |
|
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm Posts: 167 Location: Klerksdorp
|
HI cz Kan nie die nommer op die geweer lekker lees nie - die nommer op lisensie gekry.
groete
_________________ Johan
.22 CZ Varmint Evolution .357 Mag Ruger .308 Win Howa 6.5 Creedmoor Howa
The best thing about memories is making them.
|
|
Top |
|
 |
Nickvn
|
Posted: Mon Jun 27, 2016 9:32 am |
|
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am Posts: 1554 Location: Between Belfast and Machadodorp
|
Ek het ook so een en skiet baie lekker met hom. Hy pas my soos n handskoen. Sal lekker gewees het as ek gou n tweede skoot kon afvuur, maar moet nou maar net seker maak van die eerste skoot. Ek sal hom hou.
_________________ _______________________________ 7.65 CZ Sig Sauer P250 12 br shotgun Magtech 12 br Harrington and Richardson .22 LR Marlln .223 Steyr Mannlicher .270 CZ 550 .308 Tikka T3 Sporter .30-06 AI BSA Royal (1957) , 9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
|
|
Top |
|
 |
Nickvn
|
Posted: Mon Jun 27, 2016 9:39 am |
|
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am Posts: 1554 Location: Between Belfast and Machadodorp
|
Ek sien my geweer is ook n A model van 1940.
_________________ _______________________________ 7.65 CZ Sig Sauer P250 12 br shotgun Magtech 12 br Harrington and Richardson .22 LR Marlln .223 Steyr Mannlicher .270 CZ 550 .308 Tikka T3 Sporter .30-06 AI BSA Royal (1957) , 9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
|
|
Top |
|
 |
Cz_apie
|
Posted: Mon Jun 27, 2016 11:08 am |
|
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am Posts: 494 Location: Thabazimbi
|
Nickvn wrote: Ek sien my geweer is ook n A model van 1940.  Min mense van 76 jaar oud is nog so vol lewe soos hierdie model, geniet myne net so, kom van my oupa af 
_________________ Brno .22 Brno .32 Brno 243 MK4 - 2 303 Atis semi Auto 12Br Harrington & Richardson 12Br Standard Star .22 Target Pistol Tanfoglio 9mm Uberti Mod 1875 Army 357 Mag Hart soos n E20 - Altyd plek vir nog n kaliber
Nog op soek na 22-243
|
|
Top |
|
 |
Cz_apie
|
Posted: Mon Jun 27, 2016 11:21 am |
|
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am Posts: 494 Location: Thabazimbi
|
Jay Jay wrote: HI cz Kan nie die nommer op die geweer lekker lees nie - die nommer op lisensie gekry.
groete Op myne kom die nommer twee plekke voor, een is op die gedeelte agter die sneller beul wat in die kolf ingaan en die tweede sien jy net as jy die geweer knak en met die naamplaat gedeelte na jou gewys, net soos in die foto wat jy opgesit het, dan is die nommer op die kant van die dik gedeelte onder die loop waar die "ejector rod" in is
_________________ Brno .22 Brno .32 Brno 243 MK4 - 2 303 Atis semi Auto 12Br Harrington & Richardson 12Br Standard Star .22 Target Pistol Tanfoglio 9mm Uberti Mod 1875 Army 357 Mag Hart soos n E20 - Altyd plek vir nog n kaliber
Nog op soek na 22-243
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 13 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|