Goeie middag,
Ek het vandag by 'n wapen winkel se kluis ingeloop en so meneer raakgesien en was dadelik mal daaroor. Ek kon nie anders as om dit te koop nie.
Ek wil graag hoor by enige iemand wat so een het of gehad het, watter kwessies het hulle, enige iets waarvoor hul sensitief is of mee sukkel?
Nie buyersremorse nie, maar poging om te leer en aan te pas.
Mossberg 500AT
Moderator: Global Moderator
-
- Full Member
- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
- Location: Boshof
Mossberg 500AT
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
- Full Member
- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Mossberg 500AT
Ek het met so Mossberg groot geword en het baie duiwe, eende, tarentale en fisante met hom geskiet oor 'n tydperk van 20 jaar. Die geweer het egter heelwat tyd by geweersmede deurgebring agv probleme met die uittrek van doppe, 'n probleem wat nooit 100% opgelos is nie. Ons het maar altyd 'n .410 patroon saamgedra om voor by die loop in te gooi indien 'n dop vasgesteek het.
-
- Full Member
- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
- Location: Boshof
Re: Mossberg 500AT
Ek sal seker maak om een byderhand te hou. DankieThinusS wrote:Ek het met so Mossberg groot geword en het baie duiwe, eende, tarentale en fisante met hom geskiet oor 'n tydperk van 20 jaar. Die geweer het egter heelwat tyd by geweersmede deurgebring agv probleme met die uittrek van doppe, 'n probleem wat nooit 100% opgelos is nie. Ons het maar altyd 'n .410 patroon saamgedra om voor by die loop in te gooi indien 'n dop vasgesteek het.
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Tue Aug 06, 2019 6:31 pm
Re: Mossberg 500AT
Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
- Full Member
- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
- Location: Boshof
Re: Mossberg 500AT
Baie dankie!Benna7 wrote:Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
- Full Member
- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
- Location: Boshof
Re: Mossberg 500AT
Jy was reg, die ander patrone sit nie sover ek kan agterom vas nie. Baie dankie vir die raadBenna7 wrote: ↑Tue Nov 05, 2019 1:51 pm Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Tue Aug 06, 2019 6:31 pm
Re: Mossberg 500AT
Plesier. Bly ek kon jou die frustrasie/geld spaarRevA wrote:Jy was reg, die ander patrone sit nie sover ek kan agterom vas nie. Baie dankie vir die raadBenna7 wrote: ↑Tue Nov 05, 2019 1:51 pm Middag Rev. Dis nou al amper i jaar na die oorspronklike post. Jy het al seker ook die geweer in jou besit. Ekt ook so een(net met i opvou kolf). Die probleem met extraction het ek agter gekom le by die patrone. Eers gedink daar is groot vout. Op die ou einde agtergekom dis i sekere maak patrone wat hy nie wil uittrek. Wil niks/niemand slegmaak nie so gaan net se dis i oranje doppie. Verder niks voute
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk