JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Aug 25, 2019 10:18 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 17 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue May 14, 2019 9:55 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Posts: 11
Hier is my groot kopseer. Het vernier camparitor gekry vir 308.

Nou volg my vraag. Word quickloads se data bepaal van TPL of van tpl tot en met die lande. Die extra 7 tot 8 mm maak vanselfsprekend n masiewe verskil.

Help asb

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 14, 2019 9:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1217
Location: Durbanville
ettiene.xtremetr wrote:
Hier is my groot kopseer. Het vernier camparitor gekry vir 308.

Nou volg my vraag. Word quickloads se data bepaal van TPL of van tpl tot en met die lande. Die extra 7 tot 8 mm maak vanselfsprekend n masiewe verskil.

Help asb

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Quickload werk met TPL-basis van dop tot punt van koeel

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 14, 2019 10:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Posts: 872
Location: Witbank MP
Tpl word gemeet tot op die punt . Die comparitor gee jou 'n akkurate manier om tpl te meet as verwysing aangesien jou punt meer uniform is op die ogief as op die punt

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 14, 2019 10:14 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Posts: 11
Dus sal dit sin maak as ek my quickloads opstel met n bullet length wat gemeet is in my comparitor. Op so manier kan ek mos my TPL bepaal met die comparitor as n reel en basis om akurate ladings te ontwikkel?? ImageImage

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 14, 2019 10:21 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Posts: 11
Ek het nou ql getoets. As jy bullet length verander dan moet jy net onthou wat die seating depth ook was om dit reg te stel. Dan werk die verhouding korrek uit

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 14, 2019 10:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Posts: 4094
Location: JHB
Net 'n vraag dan.....as jy die seating depth aanpas on die comparator lesing te balanseer, sal dit nie die useable case capacity weer aanpas wat jou vol vir verbranding sal affekteer nie??

_________________
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243
HOWA 308, MAB 7.65
Stormers/WP


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 14, 2019 10:52 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Posts: 11
Nee. Jy moet die seating depth aanpas sodra jy die bullet length verander het

Ek het nou my 180 pmp getoets asook 155 palma sierra op ql.

Albei is dieselfde. Sodra jy net die bullet length verander na die comparitor se lengte dan se ql jy mal maar hul sal voorgaan met berekening. Sodra jy die seating depth aanpas (na wat dit was voor die verandering van bullet length) dan verander als terug na vorige berekening.

Die burnrate etc etc etc bly dieselfde.

Net ter informasie. Ek het my 155 sierra palma nou individieel gemeet. Met en sonder comparitor. Die totale lengte van die projektiel verander op my sierra met amper 1.2 mm. En die standaard lengte wat ql gee is ook uit met oor 1mm van dit wat ek gemeet het.



Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 6:46 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15756
Location: Vereeniging
Etienne, ek het die idee wat jy doen, maar kan jy nie 2 skermbeelde (screen shots) plaas van die berekeninge nie. Dit sal dit baie duideliker toon.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 6:58 am 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Posts: 11
Hier is 2 ladings. 180 pmp proMm. Ander is 155 sierra palma.

Indien wel sal ek waardeur as iemand dit kan verify. Soos aangedui is alle afmetings met comparitor. Dus kan ek nie per ongeluk n verkeerde berekening maak nie. ImageImage

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 8:13 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1749
Location: Bronkhorstspruit
Hou dit eenvoudig. Gebruik n comparator om jou ammunisie te meet tot op die ogief sodat hulle dieselfde is. Daarna kies jy 3 patrone en meet tot op die punt die TPL. Gebruik die gemiddelde en voer dit in QL in.

Dan. Maak seker as jy in die lande of naby die lande laai om jou shot start pressure aan te pas. Jy gaan heeltemal verkeerde voorspellings kry as jy dit nie doen nie.

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 8:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15756
Location: Vereeniging
Hierdie metode is ook van so aard dat jy nie sommer fout maak nie. Gestel jou comparator meet die werklike TPL 5mm korter as tot by die punt. Netso sal hy die koeëllengte korter meet. Beide lesings is op die ogief.

Vat enige QL berekening en kyk watter spoed jy kry. Verminder beide TPL en koeëllengte met dieselfde mate. Die volume gebruik vir beide berekeninge bly dieselfde en daarom is druk en spoed identies.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 15, 2019 8:24 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Posts: 11
Ek aanvaar die laaste logika. Dus juis om die akuraatheid verskil van die punt te verwyder en net suiwer op die ogief te werk.

Ek het n hele boks 155 sierra punte se totale lengte gecheck. Almal varieer. Tog is die ogief dieselfde. My herlaai basis moet gebaseer wees om een geleiktheid en dis om konstant te wees met alles van kruit tot mates tot die hoeveelheid krag wat ek gebruik om die neck size te doen.

My groot versoek is net om die metode te toets en te hoor hoe ander mede herlaaiers dit sien. Weereens dankie vir inligting sover

Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 16, 2019 9:23 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8479
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Wat is die druk/spoed verskil in dieselfde 308 patroon in QL as die OAL met 0.5mm meer of minder word?

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:43 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1749
Location: Bronkhorstspruit
Capt. Oblivious wrote:
Wat is die druk/spoed verskil in dieselfde 308 patroon in QL as die OAL met 0.5mm meer of minder word?


Seker so 8 fps. Niks noemenswaardig nie

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 17, 2019 10:06 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8479
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Smitstertjies wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Wat is die druk/spoed verskil in dieselfde 308 patroon in QL as die OAL met 0.5mm meer of minder word?


Seker so 8 fps. Niks noemenswaardig nie



Net so, n oplossing vir n probleem wat nie bestaan

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat May 18, 2019 10:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 5067
Location: Paarl
Capt. Oblivious wrote:
Smitstertjies wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Wat is die druk/spoed verskil in dieselfde 308 patroon in QL as die OAL met 0.5mm meer of minder word?


Seker so 8 fps. Niks noemenswaardig nie



Net so, n oplossing vir n probleem wat nie bestaan

Nee maat, daar bestaan nie 'n oplossing vir "OCD" nie.
Wanneer ek die wasgoed op die draad hang moet elke sokkie saam met sy maat hang. :)
Niks fout met ettiene se logika nie. Hy moet net kop hou en sy data neerskryf met die nodige notas mbt tot hoe hy die TPL bepaal het.

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat May 18, 2019 9:28 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Posts: 246
Location: Benoni
Gawie(13mm) wrote:
Wanneer ek die wasgoed op die draad hang moet elke sokkie saam met sy maat hang. :) .


Vroulief weer siek Gawie?


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 17 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Smitstertjies and 6 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group