JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Oct 14, 2019 5:43 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 24 posts ] 
Author Message
 Post subject: 120gr barnes tsx in 7x57
PostPosted: Tue Jan 15, 2013 1:53 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Posts: 144
Location: Windhoek
Dag manne.

Wou graag die met julle deel. Ek laai 120gr barnes tsx in my 7x57 mauser teen 2900vps met 44gr S365. Ek kry mooi groepe soos die foto aandui.

Image

Die naweek se mooi koedoe bul het ek toe met die 7x57 geskiet. Sien toe iets vreemds toe ons by die bul kom. Die ingangs wond is groot maar is mooi agter die blad. Toe ons die bul slag en die koeel herwin kom ons agter dat die koeel die bul met die stert moes tref. Ek heg ook fotos hier

Image

_________________
Shoot more, shoot more often!


Last edited by Ralph on Tue Feb 05, 2013 6:30 pm, edited 2 times in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 15, 2013 1:55 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Posts: 2321
Location: Otavi, Namibia
Het die koeel nie dalk 'n takkie getref en getuimel nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 15, 2013 1:58 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 16037
Location: Vereeniging
Flip nel wrote:
Het die koeel nie dalk 'n takkie getref en getuimel nie


+1

Ek het 'n klein takkie van 'n sekelbos getref in die somer, so takkie was sag. 'n Mooi bladskoot het toe slegs hare van die die rooibok se bors afgeskeer.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 15, 2013 2:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3046
Location: Citrusdal
Ek laai 56g S65 vir 3050v/s agter 120g TSSX. Êrens is daar 'n choke in my geweer se loop wat hom so min vinniger as die 7x57 maak.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jan 15, 2013 3:00 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Posts: 144
Location: Windhoek
Flip en Tripod, ek hoop julle is reg want ek kan dit self nie anders verklaar nie.
Ek sal op 'n stadium moet baan toe gaan en gaan seker maak.
Sal laat weet as ek dit gedoen het.

_________________
Shoot more, shoot more often!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Feb 05, 2013 6:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Posts: 144
Location: Windhoek
Jammer vir die laat terugvoer maar dit moes 'n takkie gewees het. Geweer skiet reg op 300m. Ongelukkig geen fotos en ek het ook nie groepe probeer skiet nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2013 6:58 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Posts: 144
Location: Windhoek
Barnes tsx 120gr uit my 7x57

Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2013 7:20 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 16037
Location: Vereeniging
Nou het hy met die regte kant by die bok uitgekom en gewerk soos ons hom ken.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2013 7:30 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Posts: 5119
Location: Paarl
Chevvy SS wrote:
Ek laai 56g S65 vir 3050v/s agter 120g TSSX. Êrens is daar 'n choke in my geweer se loop wat hom so min vinniger as die 7x57 maak.

Die punt van die koeël moet voorentoe wys. 8)
Jammer maat, ek kon dit net nie weerstaan nie.
Verfris my geheue. Watter kaliber stook jy met die 120 en S365?

_________________
Dont make expensive noise! Make the first shot count!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2013 8:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3046
Location: Citrusdal
7x64.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 28, 2013 8:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3046
Location: Citrusdal
Ek laai 120gr barnes tsx in my 7x57 mauser teen 2900vps met 44gr S365.
24" S365 PMP 130gr 45.1 2559[/b]

Dan is jou geweer nog 'n virgin wat 'n tight fit is!
;D ;D ;D ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jan 07, 2018 7:52 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
Chevvy SS wrote:
Ek laai 56g S65 vir 3050v/s agter 120g TSSX. Êrens is daar 'n choke in my geweer se loop wat hom so min vinniger as die 7x57 maak.


Hi Chevvy, is daai in jou 7x57?

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 6:42 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
Hulle het toe mooi in my geweer gewerk.

Toets volgende naweek op n bok of twee...


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 7:04 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 16037
Location: Vereeniging
Hennie, as jy die dopvolume bysit dan kan ek beter data gee. Lyk egter baie goed. Het jy gewone chrony gebruik?

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 7:16 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
tripodmvr wrote:
Hennie, as jy die dopvolume bysit dan kan ek beter data gee. Lyk egter baie goed. Het jy gewone chrony gebruik?


Ek het n gewone crony gebruik ja. Ek sal bietjie kyk wat is die dop volume. Ek is egter baie naby aan die maks lading.

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 7:16 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Posts: 144
Location: Windhoek
Hennie Oelofse wrote:
Hulle het toe mooi in my geweer gewerk.

Toets volgende naweek op n bok of twee...
Mooi groepie daar Hennie

Sent from my CLT-L29 using Tapatalk

_________________
Shoot more, shoot more often!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 7:26 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
Ralph wrote:
Hennie Oelofse wrote:
Hulle het toe mooi in my geweer gewerk.

Toets volgende naweek op n bok of twee...
Mooi groepie daar Hennie

Sent from my CLT-L29 using Tapatalk


Dankie Ralph,

Hoe bevind jy nog die 120gr ttsx'e? Jag jy nog met hulle?

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 7:30 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Posts: 144
Location: Windhoek
Hennie Oelofse wrote:
Ralph wrote:
Hennie Oelofse wrote:
Hulle het toe mooi in my geweer gewerk.

Toets volgende naweek op n bok of twee...
Mooi groepie daar Hennie

Sent from my CLT-L29 using Tapatalk


Dankie Ralph,

Hoe bevind jy nog die 120gr ttsx'e? Jag jy nog met hulle?
Ek't my 7x57 laat ackley en jig nie weer met met die Barnes tsx geskiet nie. Gebruik nou nog net eers die 120gr Nosler BT's.

Sent from my CLT-L29 using Tapatalk

_________________
Shoot more, shoot more often!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 8:05 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
Hoe werk daai Nosler BT's vir jou?

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Jun 30, 2019 8:21 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Posts: 144
Location: Windhoek
Hennie Oelofse wrote:
Hoe werk daai Nosler BT's vir jou?
Heel goed Hennie. As mens jag met hulle is skootplasing natuurlik net belangrik.

Sent from my CLT-L29 using Tapatalk

_________________
Shoot more, shoot more often!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 12, 2019 1:12 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
My vrou het eerste bloed met die 120gr TTSX getrek. Hy het sy werk puik gedoen. Voor op die skouer in, skouer been gebreek. Agter op die pens uit. Happy!


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 12, 2019 1:42 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Posts: 299
Location: Sunland
Hennie Oelofse wrote:
My vrou het eerste bloed met die 120gr TTSX getrek. Hy het sy werk puik gedoen. Voor op die skouer in, skouer been gebreek. Agter op die pens uit. Happy!


Sal graag die fotos van die karkas wil sien indien dit moontlik is asb?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jul 12, 2019 1:45 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
Basjan123 wrote:
Hennie Oelofse wrote:
My vrou het eerste bloed met die 120gr TTSX getrek. Hy het sy werk puik gedoen. Voor op die skouer in, skouer been gebreek. Agter op die pens uit. Happy!


Sal graag die fotos van die karkas wil sien indien dit moontlik is asb?


Geen probleem, ek is self nuuskierig. Ek sal vanmiddag gou gaan kyk en n foto opsit.

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Jul 13, 2019 6:51 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Posts: 308
Lyk my die barnes punt het mooi oopgemaak as mens kyk na die tonnel wat die punt deur die rooibok se hart gemaak is. Daar is maar bietjie skade agv die been wat getref is.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CZ 200s PCP
.22 CZ
.357 Magnum
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 24 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Bern, JohanvB and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group