JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Sep 22, 2019 10:17 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 26 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 10:21 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Posts: 245
Location: Kimberley
Goeie more,

Ek wil graag my 303 begin herlaai en weetie waar om te begin nie :

Koeels - 150gr (Kriek, Claw of Stewart) Dit sal wees vir jag en min baan skiet.
Kruit - ??? (Glo dit sal ander kruit wees as Somchem)
Primer - LR standard
Wil graag gemsbok en koedoe skiet met hom.

Dankie
Henk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 11:10 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Posts: 141
Location: Pretoria
Hi Henk, ek stel voor jy gaan effens swaarder as jy lood/koper koeëls wil skiet. Die ou .303s is gestandariseer op 174gr koeëls, en dis waar meeste van hulle "shine". Kriek is 'n mono en dus effens langer, so hulle behoort beter te werk in 150gr.

In terme van kruit - jy kan laai presies wat jy in .308Win sal laai - insluitend ingevoerde kruite. Watter doppe het jy?

Verder, is die geweer se headspace gecheck? As die headspace nie lekker is nie en dis te lank, gaan jy doppe breek of split. Myne breek die doppe af presies waar die FL sizing die stop, omtrent 10mm van die rim af. Ek laai 'n nuwe dop een keer, en dan breek hy op skoot 2 as hy gesize is. Dis die groot rede hoekom ek 'n ander skietyster aangeskaf het. Die headspace is 'n baie algemene probleem op die gewere en ek sal regtig voorstel jy kyk daarna. Jy kan neck sizing probeer, maar dit los nie eintlik die probleem op nie.

Dis 'n baie lekker geweer en 'n oulike kaliber. Baie capable, en so te sê identies aan die .308 as jy bosveldjag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 11:21 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 1099
Location: Middelburg, Mp
Henk, lees bietjie hierdie, daar is goeie inligting en herlaai tegnieke vir manne met die Majuba-ketties.
Attachment:
DIE 303, van SKIETBAAN tot JAGVELD.pdf


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 11:44 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15914
Location: Vereeniging
Met moderne teleskope wat maklik verstel en zero verstellings het sal ek goedkoop koeëls op die baan uitskiet en 'n sterker mono of gebonde gebruik vir jag. Kyk na Lovex en Norma se potensiaal met 'n 24 duim loop.

Attachment:
HJA 303 Lovex 062 150 Prvi.jpg


Attachment:
HJA 303 Norma 203B 150 Prvi.jpg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 12:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Posts: 1834
Location: Paarl, Wes-Kaap
Toxxyc wrote:
Hi Henk, ek stel voor jy gaan effens swaarder as jy lood/koper koeëls wil skiet. Die ou .303s is gestandariseer op 174gr koeëls, en dis waar meeste van hulle "shine". Kriek is 'n mono en dus effens langer, so hulle behoort beter te werk in 150gr.

In terme van kruit - jy kan laai presies wat jy in .308Win sal laai - insluitend ingevoerde kruite. Watter doppe het jy?

Verder, is die geweer se headspace gecheck? As die headspace nie lekker is nie en dis te lank, gaan jy doppe breek of split. Myne breek die doppe af presies waar die FL sizing die stop, omtrent 10mm van die rim af. Ek laai 'n nuwe dop een keer, en dan breek hy op skoot 2 as hy gesize is. Dis die groot rede hoekom ek 'n ander skietyster aangeskaf het. Die headspace is 'n baie algemene probleem op die gewere en ek sal regtig voorstel jy kyk daarna. Jy kan neck sizing probeer, maar dit los nie eintlik die probleem op nie.

Dis 'n baie lekker geweer en 'n oulike kaliber. Baie capable, en so te sê identies aan die .308 as jy bosveldjag.



Klink vir my jy het n nuwe Bolt head nodig. Hulle is genommer van 0-3. Ek laai my doppe ten minste 7 keer voor die doppe net bo die web "seperate"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 12:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15914
Location: Vereeniging
Dit help ook om te verseker dat die matrys nie die skouers terugdruk nie. Nou rek die dop nie meer nie.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 12:42 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Posts: 141
Location: Pretoria
Louis Kriel wrote:
Toxxyc wrote:
Klink vir my jy het n nuwe Bolt head nodig. Hulle is genommer van 0-3. Ek laai my doppe ten minste 7 keer voor die doppe net bo die web "seperate"

Dis presies wat ek nodig het, ja. Myne is te kort. Ek het net geen idee waar om 'n langer bolt head te kry nie. Ek het al rondgevra maar meeste gunshops kyk vir my asof ek domonnosel is.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 12:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 2011
Location: Williston
Jy los die probleem op deur nie met elke herlaai jou dop se skouer terug te druk nie. Jou dop "fire-form" dus met die eerste keer se skiet. Dit los die kopspaie probleem op.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 12:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 1099
Location: Middelburg, Mp
wlm wrote:
Jy los die probleem op deur nie met elke herlaai jou dop se skouer terug te druk nie. Jou dop "fire-form" dus met die eerste keer se skiet. Dit los die kopspaie probleem op.


+1

Hierdie artikel illustreer dit mooi.
Attachment:
303 Headspace.pdf


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 12:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4239
Location: Durbanville, WesKaap
Ek sit maar met dieselfde probleem met my 6mm Musgrave. Ek gebruik 'n rubber o-ring vir daai 1ste keer se skiet en daarna neksize ek net. Probleem opgelos.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 1:29 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Posts: 245
Location: Kimberley
Hallo Ruan,

Wou juis vra sal o-ring ook werk in soldeer draad se plek.
Soldeer draad maak moeilik met laai slag.

Dankie
Henk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 1:32 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Posts: 141
Location: Pretoria
wlm wrote:
Jy los die probleem op deur nie met elke herlaai jou dop se skouer terug te druk nie. Jou dop "fire-form" dus met die eerste keer se skiet. Dit los die kopspaie probleem op.

Ek sal dit bietjie moet probeer, dankie. Ek het nog nie sover met die goedjies begin speel nie!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 1:51 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4239
Location: Durbanville, WesKaap
HJA wrote:
Hallo Ruan,

Wou juis vra sal o-ring ook werk in soldeer draad se plek.
Soldeer draad maak moeilik met laai slag.

Dankie
Henk


Ek het ook eers die soldeerdraad probeer maar die rubber o-ring werk vir my beter.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 2:03 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Posts: 245
Location: Kimberley
Baie dankie vir almal se instte.

Waardeer altyd julle hulp.

Henk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 2:24 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15914
Location: Vereeniging
Ruaan, ek het nog altyd gewonder wat van die soldeersel word wat platgedruk word - kom dit saam met die dop uit? Dieselfde geld ook vir die O-ring?

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 2:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4239
Location: Durbanville, WesKaap
Die soldeersel moet jy soms aanhelp maar die o-ring bly mooi op die dop. Die rede daarvoor is dat die o-ring onder die extractor knip inglip. Ek het een o-ring seker 25 keer gebruik voor hy geskeur het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 3:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Posts: 1099
Location: Middelburg, Mp
Die soldeersel of o-ring gebruik is net nodig vir die 1ste fireforming van nuwe doppe.
Dit werk op die beginsel om die kop/rim van die dop teen die grendelgesig vas te druk, sodat enige "spasie" aan die voorkant van die dop by die skouers is. Wanneer die skoot so gevuur word, sit die dun gedeelte van die nek en skouers uit om enige spasie op te neem (net soos Ackley's). Doppe wat so gevorm is se skouermates moet nie terug gedruk word tydens resizing nie, anders ontstaan daar weer dop-kopspasie probleme.

Op die aangehegte skets toon die rooi pyle hoe die o-ring tussen die kamer en rim van die dop sit, om die dop styf teen die grendelgesig vas te druk.
Die geel pyl wys waar daar spasie aan die voorkant by die nek en skouers is, wat sogenaamde fireforming gee.
Attachment:
o-ring_fireforming_LI.jpg


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 3:19 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Posts: 251
Location: Secunda
Ek het baie 150gr punte probeer maar kon hulle glad nie kry om te groepeer nie.. later agter gekom ek het n ander probleem maar toe het ek reeds swaarder gegaan om te kyk of ek iets kry wat werk.
Huidiglik loop myne baie mooi met 180gr Hornady interlock. Gedink ek sal later weer die 150gr probeer nou dat als mooi saamwerk, maar dink nie ek gaan krap waar dit nie jeuk nie. Soos reeds genoem doen hulle oor die algemeen goed met swaarder koeëls. Kry my nr1 mk3 se groepe met die 180gr so 1-1.25" op 100m. Reg vir wat hy moet doen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 4:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Posts: 2750
Location: Port Elizabeth
Baie 303's wat mooi skiet met n 150gr Interlock. Hulle is .312 en nie .311 soos ander fabrikate. Dit help vir daardie lope wat nie so tight was.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 7:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 518
Location: Stella
Jy kan oorweeg om die kamer tot 303 Epps te laat sny. Dis basies n Ackley-voem vir die 303. Dit behoort ook te help.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 7:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15914
Location: Vereeniging
As dit 'n P14 is sal ek dit oorweeg, maar die Enfield aksie wen min. Sekerlik net 'n beter kamer wat goed met die boor behoort op te lyn.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 8:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 2011
Location: Williston
Ds J wrote:
Jy kan oorweeg om die kamer tot 303 Epps te laat sny. Dis basies n Ackley-voem vir die 303. Dit behoort ook te help.

Die 303 se groot pluspunt is dat hy baie soos n "anus" is, elke man het een! Gewoonlik is dit n geweer wat nie die wereld se geld gekos het nie of wat maar so saam met die familie gekom het. Ek persoonlik sal nie te veel geld spandeer op n 303 nie. Daar is genoeg maniere om die ou staatmaker akkuraat genoeg te kry om hom te geniet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 8:54 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Posts: 2011
Location: Williston
LUAN wrote:
Baie 303's wat mooi skiet met n 150gr Interlock. Hulle is .312 en nie .311 soos ander fabrikate. Dit help vir daardie lope wat nie so tight was.

Hornady maak ook n 174 gr. wat mooi loop.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 11, 2019 9:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Posts: 518
Location: Stella
Soek n geweerwinkel at PPU 180gr ammunisie het en koop alles op.

Ek weet nie van n 303 wat swak skiet daarmee nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 12, 2019 6:52 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Posts: 141
Location: Pretoria
My 303 het eenvoudig geweier om te groep met Hornadys. Hy doen nou sy werk mooi met Sierra 174gr Game Kings.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 26 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Landcruiser and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group