|
Author |
Message |
Sangoma (IAN)
|
Posted: Mon Feb 05, 2018 10:10 am |
|
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am Posts: 1209 Location: Roodepoort
|
Daai is net my opinie. Eks seker daar is n paar ander scopes wat ook goeie waarde vir geld bied.
_________________ Official distributor of SIGHTRON Optics in SA. Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O
|
|
Top |
|
 |
Supacow
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 9:44 am |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm Posts: 1484
|
Agentkoos wrote: As jy hom kan bekostig Swarovski se nuwe Z8i 2.3-18x56 Glas is ongelooflik en die 8x optise zoom maak dat die 18 vergroting gelykstaande is aan ander scopes se 25 vergroting Hoe werk dit? 
_________________ Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit 6x51 Europese Magnum
|
|
Top |
|
 |
Arnold
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 10:18 am |
|
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm Posts: 5813 Location: Brackenfell
|
Agentkoos wrote: Weet nie die tegniese sy van hoe dit werk nie maar in praktiese terme, as jy die Swarovski op n 5x vergroting sit en jy vergelyk hom met meeste ander scopes op 5 vergroting, dan lyk die prentjie nader en groter in die Swarovski as in die ander scopes As dit die geval is is die vergroting verkeerd gemerk op een van die scopes. Wat wel 'n rol kan speel met hoe die prentjie voorkom is die "field of view" wat gewoonlik meer op die europese scopes is.
|
|
Top |
|
 |
Steppenwolf
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 11:43 am |
|
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm Posts: 235 Location: Western Cape
|
Ek jag al lank en doen ook bietjie baan skiet/gongs vir die lekker daarvan (glad nie kompeteerend nie). In my vroeer jare het ek nooit Fixed of FFP scopes gebruik nie. Vandag kan ek my nie voorstel sonder FFP nie. Dit is vir my persoonlik n groot bederf. Die fyn kruishaar storie pla my werklik nie en my oe is rerig glad nie meer wat dit was nie. Persoonlik sal ek nooit weer SFP gaan nie.
_________________ "the more I practice, the luckier I get'
|
|
Top |
|
 |
Dumbluck
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 1:52 pm |
|
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm Posts: 243 Location: St Helenabaai
|
Ek weet nie watse prysklas julle manne na kyk nie, en weet ook nie wat nog beskikbaar is vir onder R10k nie ma ek het vir my pa 'n Vortex Viper 6.5-20x50 op sy Tikka 270 gesit. Ek dink dis 'n smart scope. Hy is happy want hy kan sy skote op papier sien op 200m, die turrets zero en stel maklik. Met 140g Hornady Interlocks teen 2951fps en die die scope op maks vergroting werk die reticle se merke heel mooi uit vir 200m, 300m, 400m en 500m holdover, net 'n pity man gaan nie jag op daai vergroting nie.  Adri Barkhuizen
_________________ Adri Barkhuizen facebook instagram youtube
|
|
Top |
|
 |
Supacow
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 2:00 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm Posts: 1484
|
Wys jou net wat met n 270 vermag kan word
_________________ Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit 6x51 Europese Magnum
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 2:18 pm |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Supacow wrote: Wys jou net wat met n 270 vermag kan word Tyken op 200m raak skiet?
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Jean Marais
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 2:29 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm Posts: 2533 Location: Centurion
|
Sangoma (IAN) wrote: Ek het al so paar scopes gehad en hier is my opinie tov all round scopes -
OnderR10k
Lynx LX3 3-12X56 (Daar is absoluut niks wat naby die scope kom in sy prysklas nie)
Tussen R10k-15k
Sightron S3 6-24x50
Tussen R15k-R20k
Sightron S3 8-32x56 Leupold LRP NF SHV
Tussen R20k - R25k
Swarovski Z5
Tussen R25k - R30k
Zeiss V6 (All rounder) Delta Stryker (Baan werk)
R30k +
Hier raak dit baie moeilik. Daar is te veel scopes in die klas wat almal baie goed is. Bo R30k begin die scopes meer doelgerig raak vir n baie spesifieke doel. Ek sou nog die 4-20x50 S-Tac van Sightron ook bygevoeg het. Volgens my, 'n puik scope en baie meer waarde vir wat hy kos.
_________________ Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion) (“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
|
|
Top |
|
 |
Sangoma (IAN)
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 2:56 pm |
|
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am Posts: 1209 Location: Roodepoort
|
Heeltemal vergeet van die STAC. Jy is reg. Bitter goeie waarde vir geld.
_________________ Official distributor of SIGHTRON Optics in SA. Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O
|
|
Top |
|
 |
Diesel Dog
|
Posted: Tue Feb 06, 2018 9:30 pm |
|
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm Posts: 1219 Location: Weskus
|
Sangoma (IAN) wrote: Heeltemal vergeet van die STAC. Jy is reg. Bitter goeie waarde vir geld.  Assembled in a drug free Philippines. DD
|
|
Top |
|
 |
Sangoma (IAN)
|
Posted: Mon Feb 12, 2018 5:17 pm |
|
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am Posts: 1209 Location: Roodepoort
|
Klong, kyk mar of jy nie van hulle kan gan voel en bekyk nie. Ek glo hulle al drie is baie dieselfde.
_________________ Official distributor of SIGHTRON Optics in SA. Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O
Last edited by Sangoma (IAN) on Mon Feb 12, 2018 9:16 pm, edited 1 time in total.
|
|
Top |
|
 |
WicusdP
|
Posted: Mon Feb 12, 2018 7:12 pm |
|
 |
Full Member |
 |
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm Posts: 148 Location: Brackenfell
|
KalahariKlong wrote: Dis nou tyd vir my om op te gradeer.
Volgens Ian se lys is my prysklas R15k tot R20k,
Wat stel julle voor tussen Sightron S3 8-32x56 Leupold LRP NF SHV
Is daar nog iets anders om te oorweeg? Ek moet sê die Burris Eliminator 3 intereseer my ook nogal.
Groete KK As jy al 3 gevoel en gekyk het en jou keuse gemaak het.....laat weet bietjie vir ons watter 1 jy verkies. Weet van 'n paar manne wat al tussen daai 3 moes kies.....dalk ook met Vortex PST in die prentjie??
_________________ 22-250 Musgrave 6 XC Krieger/Savage 243 AI Howa 300WSM Tikka Super Varmint 22-250 Weatherby Varmint RC
|
|
Top |
|
 |
ruaanb
|
Posted: Mon Feb 12, 2018 7:43 pm |
|
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am Posts: 3799 Location: Durbanville, WesKaap
|
in daai prysklas kan jy kyk na lynx lx3 5-30×56 ook. baie gelukkig met myne.
|
|
Top |
|
 |
Diesel Dog
|
Posted: Mon Feb 12, 2018 8:53 pm |
|
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm Posts: 1219 Location: Weskus
|
Die Burris Eliminator 3 interesseer my ook, veral as ek doppies moet maak!  DD
|
|
Top |
|
 |
Gawie(13mm)
|
Posted: Wed Feb 14, 2018 9:03 pm |
|
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm Posts: 4843 Location: Paarl
|
B Five wrote: Ek het toe maar n Leupold LRP aangeskaf.
Sal rerugvoer hier gee as ek hom ontvang en sy gal so bietjie gewerk het. Uitstekende keuse!!! 
_________________ Dont make expensive noise! Make the first shot count!
|
|
Top |
|
 |
Langeraat
|
Posted: Sun Jun 10, 2018 4:03 pm |
|
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm Posts: 258 Location: Blou Bul HK
|
B Five wrote: Ek het toe maar n Leupold LRP aangeskaf.
Sal rerugvoer hier gee as ek hom ontvang en sy gal so bietjie gewerk het. B Five, het jy dalk al bietjie kans gekry om die LRP te toets? Hy is ook een van my kandidate... 
_________________ Novus Vitae - 2 Kor 5:17
|
|
Top |
|
 |
Langeraat
|
Posted: Wed Jun 13, 2018 9:31 pm |
|
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm Posts: 258 Location: Blou Bul HK
|
B Five, dankie vir die objektiewe terugvoer. Ek wil ook soortgelyk as jy dit op 'n geweer gebruik wat hoofsaaklik vir baanskiet en voorsit jag gebruik gaan word en ek beplan nie om hom in die bosveld te gebruik nie. Dit klink vir my asof hy wel goed vir hierdie doel sal kan dien. Ek PM jou vir details, dankie.
_________________ Novus Vitae - 2 Kor 5:17
|
|
Top |
|
 |
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|